Mineraalprosessering is ‘n spesialisveld in Chemiese Ingenieurswese en behels die fisiese en chemiese prosesse wat gebruik word om metale te ontgin.  Die chemiese industrie is een van die grootste Bruto Binnelandse Produk (BBP) bydraers in Suid-Afrika. Chemiese ingenieurs is een van die top 10 skaars vaardighede in Suid-Afrika.

Jou opsies as chemiese ingenieur in Suid-Afrika en oorsee is:

  • Chemiese vervaardigers en ander industrieë, soos bv: petroleum verfyning, sintetiese brandstof vervaardiging, voedselprosessering, mineraalprosessering, papier en pulp, besoedelingsbeheer, vervaardiging van sintetiese vesels, kompos en plofstowwe
  • Organisasies soos: CSIR, AECI, ESKOM, Sasol, AEC, Sentrachem 
  • Raadgewende Firma's
  • Regeringsdepartemente
  • Universiteite

Kontakbesonderhede:

  • Prof. Quentin Campbell
  • Skooldirekteur: Skool vir Chemiese  en Mineraal ingenieurswese
  • 018 299 1994
  • quentin.campbell@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1, Kamer 149A
  • Me. Annieta Bok
  • Sekretaresse
  • 018 299 1998
  • annieta.bok@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1, Kamer 151A
  • Sanet Botes
  • Finansiële Beampte
  • 018 299 1656
  • sanet.botes@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1, Kamer 156
  • Prof. Marco le Roux
  • Programbestuurder
  • 018 299 1990
  • marco.leroux@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1, Kamer 148A