Overview

Bedryfsingenieurs bemagtig mense, tegnologie, inligting, materiale, metodes en geld om produktief en effektief saam te werk. Bedryfsingenieurswese het meer as 'n eeu terug ontstaan deur die indutriële revolusie, toe industrieë begin het met die soeke na die beste, goedkoopste en vinnigste manier om produkte te vervaardig. Vandag word Bedryfsingenieurs in verskeie industrieë gevind.

Bedryfsingenieurs is onder die top 10 skaars vaardighede in Suid-Afrika.

As 'n bedryfsingenieur sal jy in Suid-Afrika of in die buiteland werk in die volgende industrieë: 

  • Motorvervaardigers
  • Voedsel en drank
  • Inligtings- en kommunikasietegnologie
  • Mynbou, olie en energiesektore
  • Logistiek
  • Gesondheidsorg
  • Banke
  • Lugvaart

Kontakbesonderhede:

  • Prof. Fanie Terblanche
  • Skooldirekteur (Uitvoerend): Bedryfsingenieurswese
  • 018 299 1524
  • fanie.terblanche@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou G15, Kamer G101A
  • Mej. Abigale Phasha
  • Skoolsekretaresse: Bedryfsingenieurswese
  • 018 285 2527
  • abigale.phasha@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou G15,  Kamer 101
  • Mej. Chantelle Du Plessis
  • Voorgraadse Programbestuurder: Bedryfsingenieurswese
  • 018 285 2518
  • chantelle.coetzee@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou G15, Kamer 104
  • Mej. Rojanette Coetzee
  • Nagraadse Programbestuurder: Bedryfsingenieurswese
  • 018 299 1663
  • rojanette.coetzee@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou G15, Kamer 108