Elektriese en Elektroniese Ingenieurs stel die moderne wêreld in staat om elektriese energie van die bron tot by die punt van toepassing te herlei. Hulle doen dit so doeltreffend as moontlik, deur hulle kennis in kragstelsels, kragherleiding, kragkondisionering en elektriese masjiene. Opleiding word voorsien deur kenners in krag kwaliteit, krag elektronika en elektriese masjiene,  wat die NWU se Elektirese en Elektroniese Ingenieurs onderskei van die in die industrie. Ons ingenieurs floreer in elektriese raadgewende industrieë, sowel as op uitdagings om hernubare kragbronne as deel van die energie-oplossings vir die toekoms te gebruik.

Elektriese en Elektroniese ingenieurs is die nommer een skaars vaardigheid in Suid-Afrika.

As 'n elektriese, elektroniese of rekenaar ingenieur sal jy baie werksvooruitsigte in Suid-Afrika, sowel as in die buiteland hê. Industrieë sluit in:

  • Telekommunikaise
  • Energie en elektriese krag
  • Semi-geleiers
  • Die Ruimte
  • Bio-ingenieurswese
  • Vervaardiging
  • Onderrig en navorsing
  • Vervoer en motorindustrieë

Kontakbesonderhede:

  • Prof. George van Schoor
  • Skooldirekteur: Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese
  • 018 299 1962
  • george.vanschoor@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1, Room 235

 

  • Me. Elzeth Enslin
  • Sekretaresse
  • 018 299 1978
  • elzeth.enslin@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1, Kamer 237
  • Dr. Leenta Grobler
  • Eerstejaarsvoog
  • 018 299 4058
  • leenta.grobler@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1, Kamer 227
  • Dr. Henri Marais
  • Programbestuurder
  • 018 299 1973
  • henri.marais@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1, Kamer 233