Elektromeganiese ingenieurs verseker die veiligheid en doeltreffendheid van bedrywighede op aanlegte en fabrieke deur elemente van elektriese en meganiese ingenieurswese te kombineer. Hulle kennis van elektriese masjienerie, sterkte van materiaal en verhitting, ventilasie- en lugversorgingstelsels, tesame met hulle regskennis en respek teenoor beroepsgesondheid- en veiligheid maak hulle waardevol tot die industrie.

Elektromeganiese ingenieurs is onder die top 10 skaars vaardighede in Suid-Afrika.

Enige myn of vervaardiger in Suid-Afrika of die buiteland sal baat by jou vaardighede.

Kontakbesonderhede:

  • Prof. George van Schoor
  • Skooldirekteur: Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese
  • 018 299 1962
  • george.vanschoor@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1, Room 235

 

  • Me. Elzeth Enslin
  • Sekretaresse
  • 018 299 1978
  • elzeth.enslin@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1, Kamer 237
  • Dr. Leenta Grobler
  • Eerstejaarsvoog
  • 018 299 4058
  • leenta.grobler@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1, Kamer 227
  • Dr. Henri Marais
  • Programbestuurder
  • 018 299 1973
  • henri.marais@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1, Kamer 233