Meganiese Ingenieurs  is betrokke by die ontwikkeling, vervaardiging, bestuur en onderhoud van vervoer-, energieomsetting-, vervaarding-, opwekking-, wapen-, verkoeling- en verhittingstelsels. Daarby word hulle kundigheid ook in bedryfsinstallasies, prosestoerusting, vervaardigingsmasjinerie en myntoerusting toegepas.

Kerningenieurs (nagraadse studies) ontwerp stelsels en implimenteer kernreaksie-prosesse vir die lewering van energie.

Meganiese- en kerningenieurs is onder die top 3 skaars vaardighede in Suid-Afrika.

As 'n meganiese ingenieur sal jy werk in Suid-Afrika of oorsee in die volgende industurieë:

  • Vervaardigingsbedryf
  • Lugvaartkunde
  • Energie tegnologie
  • Stelselinstandhouding
  • Robotika
  • Aanlegbeplanning en bestuur
  • Kragopwekking
  • Voedselprosserings aanlegte

Kontakbesonderhede:

  • Prof. Harry Wichers
  • Skooldirekteur: Skool vir Meganiese en Kern Ingenieurswese
  • 018 299 4283
  • harry.wichers@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou G15, Kamer G03
  • Ms. Sanette Loots
  • Sekretaresse
  • 018 285 2512
  • sanette.loots@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou G15, Kamer G02