Skip to main content
Home
  • English
  • Afrikaans

NWU Main Afr

  • Oor ons
    • Welkom by die NWU
    • NWU beheerstrukture
    • NWU bestuur
    • Statuut en riglyndokumente
    • Transformasie by die NWU
    • NWU manier waardes en kultuur
    • NWU statistieke
    • Fakulteit feiteblaaie
    • NWU Publikasies
    • Rangordening
    • Kontak ons
  • Studeer by die NWU
    • Doen hier aansoek
    • Beurse
    • Betaalbare gelde
    • Voorgraadse studies
    • Nagraadse studies
    • Afstandsleer
    • Kortkursusse
    • Besigheidskool
    • Internasionale studente
    • Akademiese jaarboeke
    • Sport
  • Onderrig en Leer
    • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
    • Geesteswetenskappe
    • Gesondheidswetenskappe
    • Ingenieurswese
    • Natuur- en Landbouwetenskappe
    • Opvoedkunde
    • Regte
    • Teologie
    • Sentrum vir Onderrig en Leer-eenheid
    • Loopbaansentrum
    • Afstandsleer
    • Taaldirektoraat
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • Fakulteit feiteblaaie
  • Navorsing en Innovasie
  • Biblioteek
  • Nuus & Media
    • Van die Visiekanselier
    • Mediaverklarings
    • Aankondigings
    • Nuus
    • Sosiale Media
    • Publikasies en video's

NWU Secondary Afr

  • Huidige studente
    • Belangrike Datums
    • Deelnamepunte
    • eFundi
    • Eksamen- en assesseringsroosters
    • Eksamenuitslae
    • Gesondheidsorgsentrums
    • Gradeplegtighede
    • Instandhoudingversoek
    • Jaarboeke
    • Klasroosters
    • Loopbaansentrum
    • Persoonlike Eksamenrooster
    • Registrasie
    • Rekeningnavrae
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • Studentevoorligting en -ontwikkeling
    • Sport
  • Kontak Ons
Ingenieurswese  

Ingenieurswese

menu-engineering-main

  • Oor ons
    • Fakulteitsbestuur
    • Buitengewone aanstellings
    • Visie en Missie
    • Akkreditasie
    • Ons 2021-storie
    • Ons 2020-storie
    • Ons 2019-storie
    • Fakulteit Feiteblad
    • Studentelewe
    • Nuus
  • Skole en programme
    • Chemiese Ingenieurswese
    • Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese
    • Meganiese Ingenieurswese
    • Bedryfsingenieurswese
    • Elektromeganiese Ingenieurswese
    • Megatroniese Ingenieurswese
    • Kerningenieurswese
  • Voorgraadse Studies
    • Aansoekproses
    • Ingenieurstoets
    • Beurse
    • Voorgraadse jaarboek
    • Kortkursusse
    • Xcel-program
    • Veel gevraagde vrae
  • Nagraads
    • Nagraadse studies
    • Nagraadse jaarboek
    • Nagraadse Diploma in Bedryfsingenieurswese
    • Nagraadse diploma in kernwetenskap en tegnologie
  • Navorsing
    • Sentrum van uitnemendheid vir koolstofgebaseerde-brandstowwe
    • Eenheid vir Energie- en Tegnologiestelsels
    • MUST Deep Learning
    • Sentrum vir Navorsing en Voortgesette Ingenieursontwikkeling (CRCED)
    • Leerstoel in Kerningenieurswese
    • Mediese Toestel Ontwikkeling en Kommersialiseringsplatform
    • EPPEI Spesialissentrum vir Uitlaatgasbeheer
    • Waterstof Suid-Afrika (HySA)
    • Leerstoel in Biobrandstowwe
    • Leerstoel in Kerningenieurswese
    • Navorsingsgroups in Intelligente Stelsels
    • Leerstoel in Koolstofnavorsing
    • Navorsingsgroep: McTronX
    • Navorsingsgroep in Termiese Vloei
    • Navorsingsgroep: Telenet
    • Ingenieurswese Navorsingsetiekkomitee
  • Opkomende gebeure
    • Ingenieursweek
    • Sonkar
    • Cybathlon Bionic Olympics
    • Vroue in Ingenieurswese
  • Inisiatiewe
    • Gemeenskapsverbintenis
    • Femmegineering
    • Kosprojek
    • Modiragatsi
    • SETH-Akademie
  • Kontak
    • Kontak Ingenierswese
    • Hallo

Femmegineering

Is jy tans in hoërskool, identifiseer as vroulik en oorweeg ʼn beroep in Ingenieurwese? As die antwoord ja is, dan word jy genooi om ons geleentheid by te woon.

 Registeer nou   NB: Registrasies sluit 31 Julie of sodra alle sitplekke gevul is.

Ons is opgewonde om aan te kondig dat ons weer hierdie jaar die Femmegineering geleentheid gaan aanbied.

Gedurende die week van 9 – 10 Augustus 2022, gaan ons verskeie aanlyn gebeure in die middae hê! Daarby hoop ons dat jy by ons sal kan aansluit vir ons in persoon “High Tea”om Vrouedag, 9 Augustus 2022, te vier, of in Potchefstroom of in Johannesburg by The Capital on the Park, Sandton.

Deelname aan Femmegineering is heeltemal gratis, danksy ons ruimhartige borgskap van merSETA. Elke deelnemer sal ook ʼn geskenkpakkie ontvang, bo en behalwe die opwindende sprekers, projekte en vermaak.

Dinsdag 9 Aug 2022 – Sluit in persoon of aanlyn by ons aan deur enige van die volgende opsies

Opsie 1: The Capital on the Park, Sandton, Johannesburg, insluitend aankondiging van Modiragatsi-wenners (meer inligting sal volg)

Opsie 2: NWU Fakulteit Ingenieurswese (Die oggend van 9 Augustus)

  • Femmegineering “High Tea” en videoskakel met The Capital on the Park, Sandton
  • Demonstrasie van Sonkar en ander opwindende fasiliteite op die ingenieurskampus

Opsie 3: Aanlyn

  • Videoskakel tussen The Capital on the Park, Sandton en NWU Fakulteit Ingenieurswese. Aanlyn bywoning is dus moontlik
  • Die geskenkpakkie sal by jou afgelewer word voor die tyd.

Die middae van 10 Aug 2022 (gedetailleerde program sal volg)

 KLIK HIER om op 10 August 2022 @ 17:00 via YouTube by ons aan te sluit. 

Teken voor die tyd aan op YouTube, sodat jy kan deel neem aan ons gesprekke.

 

Vir enige navrae, stuur asseblief ʼn epos aan femmegineering2022@gmail.com



Interessante leesstof:

  • Opwindende navorsing gaan by Femmegineering-viering gedeel word
  • Die Fakulteit Ingenieurswese oorbrug die geslagsgaping
  • Die NWU streef daarna om die geslagsgaping in Ingenieurswese te oorbrug
Alumni
Skenk
Gemeenskapsverbintenis
Kaarte en aanwysings
Menseregte by die NWU
Internasionalisering
BRICS@NWU
PAIA en POPI
Vakatures
Kalenders
Tenders
Dienste
DIY-dienste
Personeelintranet
Webmail
IT Ondersteuning
NWU Footer Logo

 

© Noordwes-Universiteit 2022 Bepalings & Voorwaardes
Privaatheidsverklaring