Skip to main content
Home
  • English
  • Afrikaans

NWU Main

  • About Us
    • Welcome to the NWU
    • NWU Governance
    • NWU Management
    • Statute and Guiding Documents
    • Policies and Rules
    • Transformation at the NWU
    • NWU Way Values and Culture
    • Quick Stats
    • Faculty Fact Sheets
    • Internationalisation
    • NWU Publications
    • Rankings
    • NWU Women in Leadership
    • Contact us
  • Study at NWU
    • Apply Here
    • Bursaries
    • Payable fees
    • Undergraduate Studies
    • Postgraduate Studies
    • Distance Learning - Study Section
    • Short Courses
    • Residences
    • Business School
    • International Students - Study Section
    • Academic Yearbooks
    • Sport
  • Teaching and Learning
    • Economic and Management Sciences
    • Education
    • Engineering
    • Health Sciences
    • Humanities
    • Law
    • Natural and Agricultural Sciences
    • Theology
    • Centre for Teaching and Learning
    • Career Services
    • Distance Learning - Teaching Section
    • Language Directorate
    • Student Academic Lifecycle Administration
    • International Student Compliance Office
    • Faculty Fact Sheets
  • Research and Innovation
    • Research and Innovation
    • DVC: Research and Innovation
    • Research Support Department
    • Integrated Research Integrity Management System (IRIMS)
    • Technology Transfer and Innovation Support
    • International Students - Research Section
    • Read about our research
    • Our library
    • Postgraduate studies
    • Research ethics
    • Research entities
    • Inaugural lectures
  • Library
  • News & Media
    • From the Vice-Chancellor
    • Media Releases
    • Announcements
    • News
    • NWU Blog
    • Social Media
    • Publications and videos

NWU Secondary

  • Current Students
    • Academic Integrity
    • Account enquiries
    • Campus Health Care Centre
    • Career Services
    • Centre for Teaching and Learning
    • Class timetables
    • eFundi
    • Exam results
    • Exam and assessment timetables
    • Graduation ceremonies
    • Important dates
    • Maintenance Request
    • NWU payment card and student specials
    • Personal Exam timetable
    • Participation Marks
    • Registration
    • Student Academic Lifecycle Administration
    • Student Life
    • Student Portal
    • Sport
    • Student Counselling and Development
    • Yearbooks
  • Contact us
Engineering  

Multisite Search

 

http://www.nwu.ac.za/af/llewellyn-van-zyl-alumni

Llewellyn van Zyl | Alumni

  Gerespekteerde navorser en bedryfsielkundige, prof Llewellyn van Zyl, het ’n passie vir aanlyn positiewe sielkundige intervensies. Hy is besig om bedryfsielkunde na die elektroniese omgewing te neem en dit as ’n toeganklike, kostedoeltreffende en effektiewe diens aan te bied. Hy is op die kruin van sy…

 

http://www.nwu.ac.za/af/shante-bukes-alumni

Shante Bukes | Alumni

  Shanté Bukes se passie vir waterponie- (jet ski) resies het haar na internasionale sportgebeurtenisse geneem en haar prestasies in hierdie vinnige sport voorspel selfs nog groter dinge.   Sedert sy ses jaar gelede met professionele waterponieresies begin het, het sy top-podiumplekke behaal.  Haar…

 

http://www.nwu.ac.za/af/tanya-robinson-alumni

Tanya Robinson | Alumni

  Dr Tanya Robinson is ’n merkwaardige navorser wat voor die ouderdom van 36 reeds drie doktorsgrade in maatskaplike werk verwerf het. Sy het ’n intense passie getoon om deur empiriese resultate tot die samelewing by te dra, en om deur navorsing te bewys dat ’n verskil gemaak kan word, veral op ’n tyd waar…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/sejako-senatle

Sejako Senatle

Dinamiese regsman  Dr Sejako Senatle se toewyding tot die reg het hom op ’n uiteenlopende loopbaanpad geplaas wat die beroepe van aanklaer, tolk, verslaggewer en onderwysbelanghebber ingesluit het. Sejako het al regoor die land as ’n advokaat van die Hoë Hof van Suid-Afrika gewerk. Hy het as ’…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/rudi-van-eldik

Rudi van Eldik

Geëerde navorser  Prof Rudi van Eldik word wyd in Suid-Afrika en internasionaal vir sy navorsing in chemie en die ontsluiting van die wonder daarvan erken. Hy spesialiseer in die opklaring van anorganiese en bioanorganiese reaksiemeganismes en doen ook navorsing op ander gebiede, insluitende die toepassing van…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/elsje-jordaan

Elsje Jordaan

Afrigtingskundige  Dr Elsje Jordaan is ’n baie bekende sportafrigtingspesialis en pionier in die gebruik van digitale platforms om wedstrydtendense te ontleed. Sy is ’n markleier in die sportbedryf en geniet groot respek, nie net vir haar akademiese prestasies en kundigheid nie, maar ook vir haar karakter…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/daniella-van-heerden

Daniella van Heerden

Uitsonderlike joernalis  Sy is ’n inspirasie vir baie opkomende joernaliste. Daniëlla van Heerden het haarself as joernalis van hoë kaliber gevestig sedert sy die redakteur van die studentekoerant, Wapad, op die Noordwes-Universiteit se kampus in Potchefstroom was. Daniëlla het as joernalis vir…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/tjaart-van-der-walt

Tjaart van der Walt

Buitengewone leier  Ambassadeur, rektor, hoofbedryfsbeampte, predikant en professor: prof Tjaart van der Walt het al alles gedoen. Hy is ’n buitengewone leier wat lief is vir mense en toegewy is aan God. Dit was duidelik in sy eerste pos – as predikant van die Gereformeerde Kerk in Krugersdorp in 1962…

 

http://www.nwu.ac.za/af/fakulteite

Fakulteite

Fakulteite -Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Rekeningkundige Wetenskappe NWU Besigheidskool Ekonomiese Wetenskappe Bedryfsielkunde & Mensehulpbronbestuur Bestuurswetenskappe Toerismebestuur   - Geesteswetenskappe Kommunikasiestudies Owerheidstudies Tale…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni-awards-2017

Alumni Awards 2017

Die NWU is trots op sy alumni en het weer besluit om aan hulle erkenning te gee vir hul persoonlike en loopbaanprestasies en vir hul navolgenswaardige bydraes tot die samelewing. 2017 is die vyfde jaar wat NWU-alumni wat hul merk gemaak het – nie net in Suid-Afrika nie, maar ook internasionaal – die gesogte NWU-…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/frits-kok

Frits Kok

Kulturele brugbouer  Deur sy bydrae tot Suid-Afrika se kulturele en taallandskap het dr Frits Kok talle waardevolle bydraes gelewer as dinamiese leier wat horisonne verbreed en mense byeenbring. Sy leierskap het daartoe bygedra dat die lidmaatskap van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) feitlik verdubbel…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/thamsanqa-manzi

Thamsanqa Manzi

Suksesvolle entrepreneur Thamsanqa (Thami) Manzi is ’n suksesvolle entrepreneur wat weet hoe om terug te ploeg, en wie se florerende ondernemings werksgeleenthede vir mense in sy gemeenskap skep. Sy harde werk en deursettingsvermoë het sy kleinhandelonderneming, Ola Superstores, laat uitbrei na drie afsetpunte…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/koos-van-rooy

Koos van Rooy

Verspreider van die Woord  As gelowige wat aandag gee aan die boodskap van die Bybel is prof Koos van Rooy se missie om die Woord van God in talle Afrika-tale te vertaal. Hy het aanvanklik van 1963 tot 1966 as sendeling in Soweto gewerk, en het tot 1972 vir die Christelijke Gereformeerde Kerken in Nederland…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/kobus-pienaar

Kobus Pienaar

Baanbreker in onderwys  Prof Kobus Pienaar is ’n hoogs aangeskrewe kundige in die onderwys wat al talle publikasies die lig laat sien het en medeskrywer is van ’n boek oor fundamentele pedagogiek wat groot lof ontvang het. Hy het nuwe studievelde in opvoedkunde ontwikkel en tydens uitdagende tye in die…

 

http://www.nwu.ac.za/af/aankondigings-argief-2018

Aankondigings Argief 2018

NSFAS: Sluiting van die 2019-aansoekvenstertydperk, en voorbereiding vir 2019-studenteregistrasie 29 Oktober 2018 Die Nasionale Finansiëlehulpskema vir Studente (NSFAS) adviseer leerders en studente wat nog nie vir finansiële hulp vir 2019 aansoek gedoen het nie dat aansoeke op 2 December 2019 sluit (Doen hier…

 

http://www.nwu.ac.za/af/yvonne-mfolo-alumni

Yvonne Mfolo | Alumni

Haar werk as uitvoerende hoof vir openbare betrekkinge by Anglo American plaas vir Yvonne Mfolo aan die voorpunt van gemeenskapsbetrokkenheid. Sy het haar beywer vir die stigting van die Anglo Inyosi Coal-gemeenskapstrust en sy is ook toesighouer oor die Gemeenskapsontwikkelingstrust. Yvonne het in 1992 ’n BA-graad in…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni-awards-2016

Alumni Awards 2016

Op Vrydag, 7 Oktober 2016 het die NWU sy top alumni by ’n toekenningseremonie in Sandton vereer. Hierdie jaar se luisterryke toekenningseremonie het ook die gesogte NWU Leeftydprestasietoekenning ingesluit, asook erkenning aan al NWU se alumni wat hierdie jaar op internasionale sportgebied uitgeblink het. Die gesogte…

 

http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboek-2017

e-Jaarboek 2017

e-Jaarboek 2017 Algemene Akademiese Reëls   Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads   Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads   Teologie Voorgraads en Nagraads   Opvoedingswetenskappe  Voorgraads Indiens- en Verdere Opleidingsprogramme: ADE Indiens- en…

 

http://www.nwu.ac.za/af/tuis

Tuis


 

http://www.nwu.ac.za/af/llb-akkreditasie-aankondigings

NWU LLB Accreditation Announcemnets

Akkreditasie van die NWU se LLB-programme Jy het sekerlik in die media kennis geneem dat die NWU een van vier Suid-Afrikaanse Universiteite is wat kennis van onttrekking van akkreditasie van hulle LLB-programme gekry het. Dit is belangrik om kennis te neem dat dié kennisgewing níé beteken dat die Hoër…

Pagination

  • First page « First
  • Previous page ‹‹
  • …
  • Page 110
  • Page 111
  • Page 112
  • Page 113
  • Current page 114
  • Page 115
  • Page 116
  • Page 117
  • Page 118
  • …
  • Next page ››
  • Last page Last »

NWU Footer Logo

Contact us

Find us

Calendars
Emergencies and IT
Maps and Directions
Quick links A-Z

Get involved

Alumni
Giving
Tenders
Vacancies

Our Responsibility

Fraud Awareness
Human Rights
PAIA and POPI
Community Impact

Staff and Students

DIY Services
Staff Intranet
Webmail
eFundi
FacebookInstagram  MyNWU Blog Tiktok  Telegram  Youtube  Twitter X

© North-West University 2026 Terms & Conditions and Privacy Statement