Melainie (Lainie) Cameron is an osteopath and an accredited exercise physiologist (biokineticist in Australia). Lainie has been involved in university education and research in some way or another for most of her career. She completed two research degrees focussed on applied clinical research and clinical education. Most of her research and…
https://health-sciences.nwu.ac.za/af/phasrec/melainie-cowdery-cameron
Melainie Cowdery Cameron
Melainie (Lainie) Cameron is an osteopath and an accredited exercise physiologist (biokineticist in Australia). Lainie has been involved in university education and research in some way or another for most of her career. She completed two research degrees focussed on applied clinical research and clinical education. Most of her research and…
Ek het my Honnours-graad in menslike bewegingswetenskappe (Kinderkinetika) in 2010 voltooi. Ek het tussen 2011 en 2013 in 'n tersiêre instituut begin werk as 'n deeltydse dosent en later 'n voltydse dosent terwyl ek besig was om my meestersgraad te voltooi. Ek het in 2014 gewerk in 'n omgewing waar Kinderkinetics die…
https://health-sciences.nwu.ac.za/af/phasrec-human-movement-sciences/alretha-du-plessis
Alretha du Plessis
Ek het my Honnours-graad in menslike bewegingswetenskappe (Kinderkinetika) in 2010 voltooi. Ek het tussen 2011 en 2013 in 'n tersiêre instituut begin werk as 'n deeltydse dosent en later 'n voltydse dosent terwyl ek besig was om my meestersgraad te voltooi. Ek het in 2014 gewerk in 'n omgewing waar Kinderkinetics die…
Dosent aan die Skool vir Menslike Bewegingswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU). Sy doseer voorgraadse kursusse in die BCOM- en BHSC-ontspanningsgrade. Haar navorsingsfokus is op hoër onderwys binne ontspanningsgrade. Sy stel veral belang in graduandi-eienskappe en ervaringsleer as onderrigmetodologie. Sy behaal haar PhD in SoTL…
https://health-sciences.nwu.ac.za/af/phasrec-human-movement-science/cornelia-schreck
Cornelia Schreck
Dosent aan die Skool vir Menslike Bewegingswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU). Sy doseer voorgraadse kursusse in die BCOM- en BHSC-ontspanningsgrade. Haar navorsingsfokus is op hoër onderwys binne ontspanningsgrade. Sy stel veral belang in graduandi-eienskappe en ervaringsleer as onderrigmetodologie. Sy behaal haar PhD in SoTL…https://health-sciences.nwu.ac.za/af/numiq/implementering-van-ondersteunende-neuro-ontwikkelingsversorging-van-premature-babas
Implementering van Ondersteunende Neuro-ontwikkelingsversorging van Premature Babas
Hierdie projek fokus op die lewensgehalte van babas wat premature geboortes oorleef – ʼn aspek van versorging wat dikwels nie genoeg erkenning kry nie. Daar word baie navorsing gedoen oor die effek van ondersteunende neuro-ontwikkelingsversorging, maar dit word nie altyd as ʼn omvattende model van versorging…https://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/tuis-toets