https://humanities.nwu.ac.za/af/understanding-and-processing-complex-settings/tuis
Tuis
Verstaan en Verwerking van Taal in Komplekse Omgewings, of kortliks UPSET, is ’n navorsingsfokusarea met lede regoor die drie kampusse van die Noordwes-Universiteit. Die navorsingsentiteit ondersoek hoe mense taal in die komplekse, meertalige opset van Suid-Afrika gebruik. Ons skram nie weg vanongewone taalvorme nie en…https://humanities.nwu.ac.za/af/understanding-and-processing-complex-settings/ons-navorsing