http://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-association
NWU Alumnivereniging
Die Alumnivereniging is deur die Konvokasie gestig en bestaan uit almal wat aan die NWU en sy voorlopers gegradueer het of diplomas daar ontvang het. Die doelwit van die vereniging is om as skakel tussen alumni en hulle alma mater te dien. Elke kampus het ’n eksterne verteenwoordiger en ’n alumniverhoudingebeampte wat die belange van die…http://www.nwu.ac.za/nwu-alumni-association