PhD (Beroepshigiëne)
Philosophiae Doctor (PhD) Beroepshigiëne (OHHRI) 805104 G901P Die doel van hierdie kwalifikasie is om aan 'n student wat reeds oor n magistergraad in die veld van Beroepshigiëne beskik of oor n kwalifikasie wat as gelykwaardig erken word, in staat te stel om by wyse van n doktorale proefskrif bewys te…
Navorsingsamewerking
Beroepshigiëne en-gesondheidsnavorsingsinisiatief (OHHRI) Navorsingsamewerking Navorsingsamewerking met die industrie, in besonder die platinummyn-industrie, wat n betekenisvolle voetspoor in die Noordwes Provinsie het is een van ons Primêre sterkpunte. Nietemin…
Nuttige skakels
Beroepshigiëne en-gesondheidsnavorsingsinisiatief (OHHRI) Nuttige skakels Combined Effects of Occupational Health Hazards SAIOH (Southern African Institute for Occupational Hygiene) AIHA (American Industrial Hygiene Association) BOHS (British Occupational Hygiene Society) IOHA (…
Kontak en aanwysings
Kontak ons Desdemona Kruger Senior Administratiewe Assistent Epos: Desdemona.Kruger@nwu.ac.za Telefoon: (018) 299 2441 Aanwysings N12 VANAF GAUTENG Neem die N12 van Johannesburg na Potchefstroom. Nadat u Potchefstroom binnegekom het, draai by die vyfde robot regs in Govan Mbekirylaan (Mooirivierrylaan) (…
Loopbane
Beroepshigiëne en-gesondheidsnavorsingsinisiatief (OHHRI) Loopbaanmoontlikhede Wetgewing vereis dat werkgewers beroepshigiëniste indiensneem of om gebruik te maak van beroepshigiëne konsultante. Sommige potensiële werkgewers mag die volgende insluit: SASOL Stadsrade…Prof du Plessis het ’n BSc, BSc Honneurs (Fisiologie), MSc (Fisiologie) en ’n PhD (Beroepshigiëne) grade verwerf. Hy het ‘n Y2 navorsingsgradering van die Nasionale Navorsingstigting ontvang in 2014. Hy het onderrig-leer ondervinding in fisiologie, toksikologie en beroepshigiëne. Tot op hede het hy 30 Meestersgraad- en PhD-studente begelei en meer…
Johan du Plessis
Prof du Plessis het ’n BSc, BSc Honneurs (Fisiologie), MSc (Fisiologie) en ’n PhD (Beroepshigiëne) grade verwerf. Hy het ‘n Y2 navorsingsgradering van die Nasionale Navorsingstigting ontvang in 2014. Hy het onderrig-leer ondervinding in fisiologie, toksikologie en beroepshigiëne. Tot op hede het hy 30 Meestersgraad- en PhD-studente begelei en meer…
Navorsing in Gesondheidswetenskap-opvoeding
Navorsing in Gesondheidswetenskap-opvoeding Navorsing in Gesondheidswetenskapopvoeding aan die Fakulteit Gesondheidswetenskappe is besig om momentum te kry. ʼn Aantal dosente van die fakulteit ontvang befondsing uit die onderrig-en-leertoekennings wat beskikbaar gestel is deur die Viserektor: Onderrig en Leer, en is aktief…
MHSc in Transdissiplinêre Gesondheidsbevordering
Daar is ’n toenemende behoefte dat gesondheidswerkers gesondheidsprobleme op innoverende maniere moet kan oplos soos die wêreld van gesondheid meer kompleks raak. Die uniekheid van die MHSc in Transdissiplinêre Gesondheidsbevordering is dat gesondheidswerkers in staat gestel word om wyer as hulle eie dissipline te dink en dat hulle leer…
FLAGH
FLAGH (Plaasarbeid en Algemene Gesondheid) LIFEPLAN® Die in-diepte navorsing van die multidissiplinêre groep binne die FLAGH-program (2003-2007) was gemik daarop om ’n begrip te kry van die onderliggende oorsake van die probleme wat op plase ervaar word. Kundige navorsers van die…
Farmaseutika
In eenvoudige terme beteken Farmaseutika die “verwerking van geneesmiddels tot medisyne”. In Farmasie is Farmaseutika een van die mees diverse vakterreine wat verband hou met die wetenskaplike en tegnologiese aspekte van die ontwerp en vervaardiging van doseervorms of medisyne.
Kontak ons
Sielkunde (Psigologie) Potchefstroom: Jill Kuhn (Voorgraads) +27 (0)18 299 1733 Epos Ronelle Lubbe (Nagraads) +27(0)18 299 1784 Epos Mahikeng: Mianda Erasmus +27(0)18 389 2334 Epos Vanderbijlpark: Kgomototso Kibi +27 (0)16 310…
Farmakologie
Farmakologie kan gedefinieer word as die studie van die effekte van geneesmiddels op die funksie van lewende stelsels. Geneesmiddels kan sintetiese chemiese verbindings wees, of afkomstig van plant-of dieremateriaal of die produk wees van genetiese ingenieurswese. Verbindings soos insulien of tiroksien is endogene hormone, maar kan…
Kontak Ons
Posadres: Interne bussie 594 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Privaatsak X6001 Potchefstroom 2520 Fisiese Adres: Biologiese Blok,Gebou G16, 1ste vloer, Voeding Hoffmanstraat 11 Potchefstroom Kampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2531 …
Farmaseutise Chemie
Farmaseutiese en medisinale chemie beskryf die volgende dissiplines: geneesmiddelontwerp, chemiese sintese en biologiese evaluering van bioaktiewe molekules, en farmaseutiese analise van verbindings. Die doel van medisinale chemie is om molekules te ontdek, hoofsaaklik organiese verbindings, wat die aangewese farmakologiese en…
Oor ons
Welkom by die Skool vir Psigososiale Gesondheid: Die Skool vir Psigososiale Gesondheid bestaan uit twee vakgroepe, Sielkunde (Psigologie) en Maatskaplike Werk. Die skool beskik oor die volgende kundigheid: Die ontwikkeling van 'n kultuursensitiewe navorsingsmetode – die Mmogo™-metode. Die…