http://theology.nwu.ac.za/hsasg-international-conference/maps-papa
Maps of Pápa
Google Maps Satellite View Pápa Street Maps General map of the city showing the relative distances between the PRTA and selected hotels: (1) Ditlin Boutique Hotel (1.4 km). (2) Hotel Főnix Panzió: (100 m). (3) Hotel Villa Classica (400 m). (4) Belvárosi Panzió (400 m). (5) Gróf 11 Guesthouse (850 m). (6)…http://theology.nwu.ac.za/hsasg-international-conference/prta
Pápai Református Teológiai Akadémia
Pápa Reformed Theological Seminary The PRTA (Pápa Reformed Theological Seminary) is one of the major tertiary institutions where theological students for the Reformed Church of Hungary are trained at the highest possible level. Its first responsibility is to train ministers for the Transdanubian (Dunántúli) Diocese. It aims at…http://theology.nwu.ac.za/m-d-programmes/important-dates-higher-degrees
Important Dates (Higher Degrees)
HDA IMPORTANT DATES 2024 January: 31 HDA: Starting: Examination reports to be evaluated by faculty examination committees to finalize amendments for the issuing of final marks to students to qualify for the Autumn ceremonies graduation list, closing on 23 February 2024 February: 1…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/nutrition/besoek-ons
Besoek Ons
Voorgraads (BSc Dieetkunde/Voeding of Honneurs in Voeding) Me Jenny Taljaard +27(0)18 299 2466 +27(0)18 299 2464 Nagraads (MSc Dieetkunde/Voeding of PhD Dieetkunde/Voeding) Prof Salomé Kruger +27(0)18 299 2482 +27(0)18 299 2464http://health-sciences.nwu.ac.za/af/psychosocial-health/maatskaplike-werk
Maatskaplike Werk
[accordion collapsed] Wat is Maatskaplike Werk? Maatskaplike Werk is ’n professie. Dit beteken dat jy spesiale vakkundige opleiding moet ondergaan, voordat jy as ’n maatskaplike werker mag praktiseer. Die werk sluit in ʼn variasie van dienste aan individue, groepe en gemeenskappe. Professionele dienslewering dek ’n wye…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacen/tuis
Tuis
Die Sentrum van Uitnemendheid vir Farmaseutiese Wetenskappe (Pharmacen™) is ‘n navorsingsentiteit met ‘n duidelik afgebakende fokus. Ons programme is in lyn met nasionale prioriteite en het ook ‘n internasionale navorsingsimpak. Pharmacen™ bestaan tans uit drie programme, naamlik: Neurowetenskappe en Neuroterapie;…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacen/oor-ons
Oor ons
Hierdie navorsingsentiteit het in 1999 tot stand gekom, toe die eerste fokusareas, op grond van bewese navorsingsuitsette, geïdentifiseer is. Gedurende die eerste vyf bestaansjare, het ‘n aantal omwentelinge plaasgevind, onder andere ‘n naamsverandering, ‘n herfokus en tot ‘n seker mate ‘n verskerpte…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacen/geneesmiddelaflewering
Geneesmiddelaflewering
Die lede van hierdie subprogram doen navorsing oor geneesmiddelafleweringsprosesse oor biologiese membrane heen ten einde meer pasiënt-doeltreffende geneesmiddels te verskaf, en oor die ontwikkeling van nuwe kostedoeltreffende geneesmiddelafleweringstelsels. Navorsingsonderwerpe: Optimale fisies-chemiese…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacen/geneesmiddelontdekking
Geneesmiddelontdekking
Die kundigheid van hierdie subprogram se lede lê op die gebied van organiese sintese, struktuuropklaring, biochemiese sifting, molekulêre modellering en eienskapbepaling. Navorsingsonderwerpe Chemiese verbindings van belang te ontwerp, sintetiseer en te karakteriseer; Die aktiwiteite van die verbindings…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacen/neurowetenskappe-en-neuroterapie
Neurowetenskappe en Neuroterapie
Die lede van hierdie subprogram se kundigheid is op die gebied van chemiese sintese van organiese verbindings, fisies-chemiese eienskappe, struktuur-aktiwiteit-verwantskap en geneesmiddelontwerp, metabolisme, aangebore metaboliese foute en analitiese metode-ontwikkeling. Navorsingsonderwerpe Geneesmiddelontwerp vir…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacen/kontak-ons
Kontak ons
Posadres Interne bussie 36 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Privaatsak X6001 Potchefstroom 2520 Fisiese adres Gebou G2, Kamer 101 Potchefstroomkampus Hoffmanstraat 11 Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2531…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/win-platform
WIN platform
WIN-platform Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus fokus op landelike gesondheid, en die WIN-projek is vanuit hierdie fokusarea geïnisieer. Die WIN-projek is ʼn sambreelprojek wat 13 subprojekte van verskillende gesondheidswetenskaplike dissiplines…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/etiekkantoor/kontak-ons