http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/afrikaans-en-nederlands
Afrikaans en Nederlands
Beskikbaar op die Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus Die variëteit van Afrikaans wat vandag gepraat word, het ontstaan uit Nederlands, Maleis en Afrikatale wat deur vroeë setlaars in Suid-Afrika in die 1600’s gepraat is. Taalkundiges beskou Afrikaans as ’n jong taal. Die ontwikkeling daarvan het…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/skryfkuns
Skryfkuns
Beskikbaar op die Potchefstroomkampus [accordion collapsed] Wat is Skryfkuns? Skryfkuns behels die skryf van kreatiewe tekste soos kortverhale, gedigte, kinderstories en dramatekste. Dit is ’n volledige graadvak en word hoofsaaklik gekies deur studente wie se hoofvak ’n taal is. Geen spesifieke toelatingsvereistes word vir inskrywing…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kommunikasie
Kommunikasie
In die Skool vir Kommunikasie leer studente die nodige vaardighede aan om praktisyns in kommunikasie, die media en openbare betrekkinge te word, asook om ingeligte/kritiese mediaprodusente en verbruikers te wees. Die doel van ons kwalifikasies is om studente in staat te stel om met gesag en met groot professionalisme in die media en…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/studievelde
Studievelde
img{border-color:#909090;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow: hidden; width: 100%; height: 80%; left: 0; top: 10%; border-bottom: 1px solid #FFF; border-top: 1px solid #FFF; -webkit-transition:…http://engineering.nwu.ac.za/af/node/22063
Ons Stories
Ons fakulteit is toegewyd daaraan om toekomstige ingenieurs te vorm deur praktiese leer en baanbrekersnavorsing. Verken ons stories om die merkwaardige prestasies van ons fakultiet te sien. 2022 2021 2020 2019http://engineering.nwu.ac.za/af/meganiese-ingenieurswese/toets-21-feb
Toets 21 Feb
Evashni Jansen Potchefstroom North West Fields of expertise: African governance and politics, security studies, religious fundamentalism Registration 2025 Who…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/personeel-grafiese-ontwerp
Personeel - Grafiese ontwerp
.views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; } .field-content.col-sm-4.img-responsive.text-align-center > img { height: auto; width: 100%; }http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kunsgeskiedenis
Kunsgeskiedenis
Wat doen ʼn kunshistorikus (kunsgeskiedkundige)? Kunshistorici bestudeer kunswerke en hul kontekste om die werke te verstaan en te interpreteer, en ook om die breër konteks waarbinne die kuns geskep en ontvang is, te begryp. Studente wat kunsgeskiedenis bestudeer, kan loopbane volg in verskeie kulturele en…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/gevorderde-korporatiewe-kommunikasie
Gevorderde Korporatiewe Kommunikasie
[accordion collapsed] Wat doen 'n Kommunikasiepraktisyn? ’n Kommunikasiepraktisyn verseker dat daar voldoende gesprekke en kommunikasie tussen die organisasie en die organisasie se belanghebbers (met ander woorde die beleggers, die werknemers, die media, die regering) is om die organisasie te help om sy strategiese…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/joernalistiek-en-mediastudies
Joernalistiek en Mediastudies
[accordion collapsed] Wat doen 'n joernalis? Joernaliste vertel vir mense wat in die wêreld om hulle aangaan, oor dinge wat saak maak. Hulle ondersoek aangeleenthede en ontwikkel idees vir stories, samel inligting in deur metodes en tegnieke soos onderhoude, navorsing, en waarneming, en…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/ontwikkelingskommunikasie
Ontwikkelingskommunikasie
[accordion collapsed] Wat doen 'n ontwikkelingskommunikasiepraktisyn? Ontwikkelingskommunikasie verwys na bemagtiging en ontwikkeling, meestal in ’n gemeenskapskonteks. ’n Kommunikasiepraktisyn wat in ontwikkelingskommunikasie spesialiseer, moet kommunikasiestrategieë kan ontwikkel om met of namens…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/navorsing
Navorsing: Skool vir Biologiese Wetenskappe
Hierdie blad is tans onder konstruksie.http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistical-consultation-services/personeel