http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/video
Video
Dokumentêre video Dokumentêre video is ’n spesialisrigting wat sterk fokus op die beplanning, uitvoering en afronding van oudiovisuele narratiewe met ’n feitelike karakter. Beplanning, of voorproduksie, behels nie alleen storieskryf nie, maar ook elemente soos produksienavorsing, hoe om ’n voorstel saam…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kontak-ons
Kontak ons
Mahikeng Mnr Mooki Lobelo Adjunkdirekteur: Kommunikasie Tel. +27 (0) 18 389 2599 E-pos: mooki.lobelo@nwu.ac.za Potchefstroom Me Lisl Boshoff Sr. administratiewe assistent:…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/tale
Tale
Die 2022-aansoeke vir die Departement van Sport, Kuns en Kultuur se taalbeurs is nou oop. Hierdie beurs is spesifiek daarop gemik om 'n bydrae te maak tot voltydse voorgraadse sowel as voltydse en deeltydse Honneurs- en MA-studente van taalstudies aan die Noordwes-Universiteit. Kyk of jy kwalifiseer Doen hier aansoek -->…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/nuus