http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-wiskundige-en-statistiese-wetenskappe/wiskunde-en-toegepaste-wiskunde
Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Wiskunde Op skoolvlak bestaan wiskunde uit algebra, meetkunde, analitiese meetkunde, trigonometrie en differensiaalrekening. Op universiteitsvlak word al die voorgenoemde afdelings in diepte bestudeer. Geen Fisika, Chemie, Ingenieurswese, Statistiek of Toegepaste Wiskunde student kan vordering binne die voorgenoemde vakke maak sonder…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/analytical-platform/oor-ons
Oor ons
Welkom by die Analitiese Platform Die Analitiese Platform by die Fokusarea vir Menslike Metabolomika, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Potchefstroom dien as 'n hulpbronaanbiedende analitiese en onderrigkundigheid in massaspektrometriese analise. Ons ondersteun 'n verskeidenheid dienste aan die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistiese-kort-kursusse
Statistiese Kortkursusse
Die vakgroep Statistiek van die Noordwes-Universiteit bied verskeie kortkursusse in Statistiek aan. Hierdie kortkursusse is spesiaal saamgestel in terme van inhoud, statistiese-analise sagteware, kursuslengte, ens. Kortkursusse bestaan uit beide ʼn toeretiese- en praktiese komponent. Kortkursusse, spesiaal saamgestel om maatskappye…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mathematical-and-statistical-sciences/oor-ons
Oor ons
Welkom by die Skool vir Wiskundige en Statistiese Wetenskappe Die skool bestaan uit die vakgroep Wiskunde en Toegepaste Wiskunde en die vakgroep Statistiek. Studente het 'n keuse uit 'n verskeidenheid van programme wat elk modules uit hierdie twee vakgroepe kombineer met modules uit ander vakgroepe binne en buite die Fakulteit Natuur- en…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/analytical-platform/toerusting
Toerusting
Die volgende toerusting is in ons laboratorium beskikbaar: Agilent 6410 LC-QQQ Agilent 6460 LC-QQQ Agilent 6220 LC-TOF Agilent 6510 LC-QTOF Agilent LC/MSD XCT Plus IonTrap Agilent GC/MSD Agilent CE Agilent LC-UV(DAD…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/analytical-platform/kontak-ons