PURE (Prospective Urban Rural Epidemiology) Studie
Daar was merkbare verandering in die voorkoms van nie-oordraagbare siektes (NOS) soos oorgewig, diabetes en kardiovaskulêre siektes (KVS) oor die laaste paar jaar in beide die ontwikkelde en die ontwikkelende wêreld. Die epidemie van kroniese NOS is egter besig om te skuif van ontwikkelde lande na ontwikkelende lande…
PURE (Prospective Urban Rural Epidemiology) Study
OVERVIEW Marked changes in the prevalence of non-communicable diseases (NCDs), such as obesity, diabetes, and cardiovascular diseases (CVD), have occurred over the past few years in both developed and developing countries. However, the epidemic of chronic NCDs is shifting from developed countries towards developing countries.…
FORT
Oorsig Die FORT-navorsingsprogram (forté = krag) sluit verskeie spanne se navorsingsprojekte in. Hierdie projekte fokus daarop om die aard, voorkoms, patrone, dinamika en die bevordering van sielkundige welstand in verskeie kontekste te ondersoek. Die program fokus verder op die validasie van psigometriese…
FORT
Overview The FORT research programme (forté = strength) includes several research projects focusing on the exploration of the nature, prevalence, patterns, dynamics and enhancement of psychological wellbeing in various contexts and the validation of psychometric instruments for the South African and international context. The FORT…
Kontak ons
HART Administratiewe Beampte Ms Denise Oliphant Tel: +27 (0)18 299 2444 Denise.Oliphant@nwu.ac.za Kontak ons Kantoorure: Maandag – Vrydag: 08:00 – 16:30 Gesluit op Saterdae, Sondae en publieke vakansiedae HART Kliniek Bestuurder Sr Adéle Burger Tel: +27 (0)18 299 2444 Adele.Burger@nwu.ac.za…
Tuis
Oorsig Die doel van die program is om dieetkundiges professioneel op te lei vir die uitgebreide gesondheidsmark. In die lig van die gesondheidsprobleme geassosieer met lewenstylveranderinge sowel as die MIV/VIGS pandemie, onder- en oorvoeding, is goeie voedingsorg vir gesonde sowel as siek mense in Suid-Afrika van die grootste belang. Die…
Home
Overview A Dietitian is a qualified health care professional that is registered with the Health Professions Council of South Africa (HPCSA), who plays an important role to improve the health of individuals, groups of people or communities. Dietitians are well qualified to practice in any of the different fields of nutrition. They can use their…
Studeer Voeding
[accordion collapsed] 1. Wat is ‘n dieetkundige? ʼn Dieetkundige is ʼn gekwalifiseerde gesondheidsorgwerker wat geregistreer is by die Raad vir Gesondheidsprofessies in Suid Afrika (HPCSA), wat ʼn belangrike rol speel om die gesondheid van individue, groepe mense of gemeenskappe te verbeter. Dieetkundiges is goed…
Study Nutrition
[accordion collapsed] 1. What is Dietetics? A dietitian is a qualified healthcare professional registered with the Health Professions Council of South Africa (HPCSA), who plays an important role in improving the health of individuals, groups of people or communities. Dietitians are well qualified to practice in…
Besoek Ons
Voorgraads (BSc Dieetkunde/Voeding of Honneurs in Voeding) Me Jenny Taljaard +27(0)18 299 2466 +27(0)18 299 2464 Nagraads (MSc Dieetkunde/Voeding of PhD Dieetkunde/Voeding) Prof Salomé Kruger +27(0)18 299 2482 +27(0)18 299 2464