http://www.nwu.ac.za/af/vaaldriehoekkampus-internasionale-kantoor-dienste
Vaaldriehoekkampus - Internasionale Kantoor - Dienste
Die Internasionale Kantoor se funksie is nie net om aan internasionale studente ondersteuning te bied nie, maar ook aan internasionale personeellede en besoekende akademici. Ons ondersteuningsfunksies vir besoekende internasionale studente en/of postdoktorale genote sluit in: • reis en verblyfreëlings • studiepermitte • vreemdetaal-…http://www.nwu.ac.za/af/vaaldriehoekkampus-internasionale-kantoor-kontak-ons
Vaaldriehoekkampus - Internasionale Kantoor - Kontak ons
Kontak ons Posadres: Interne bussie 125 Vanderbijlparkkampus Noordwes-Universiteit (NWU) Posbus 1174 Vanderbijlpark 1900 Fisiese adres: Fisiese adres: Vanderbijlparkkampus Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/devon-da-silva-appointed-cricket-head-coach
Devon Da Silva appointed as Cricket Head Coach
The North-West University (NWU) is pleased to announce the appointment of Devon Da Silva as head coach of its first and second cricket teams on the Vanderbijlpark Campus. Hailing from Rust Ter Vaal, Vereeniging, the 34-year-old brings a wealth of experience as a former player and assistant coach. His profound understanding of the…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/toekennings-2015
Alumnitoekennings 2015
Die 2015 Alumnitoekennings het op 9 Oktober plaasgevind. Toekennings is in ses kategorieë gemaak, naamlik Kuns en Kultuur, Sakeleierskap, Gemeenskapsbetrokkenheid, Opvoeding, Navorsing en Sport. ’n Jong Alumnus-toekenning is ook gemaak ter erkenning van professionele uitnemendheid wat deur ’n alumnus van 35…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-donateurs-debietorder
NWU, Donateurs, Debietorder
Debietorder Indien u verkies om ’n gereelde skenking per debietorder te doen, klik asseblief hier om ’n Debietordermagtigingsvorm af te laai, vul dit in en besorg dit aan ons terug by: Institusionele Bevorderingskantoor Noordwes-Universiteit Privaat sak X1290 Potchefstroom 2520http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-4
Die oorgang na ’n universiteit
’n Belangrike faktor van akademiese prestasie op universiteitsvlak is goed ontwikkelde leer-, lees- en akademiesegeletterdheidsvaardighede, saam met lewensvaardighede. Om nuwelinge te help om op ’n ferm grondslag weg te spring, vereis die NWU dat alle eerstejaarstudente vir ’n verpligte module in akademiese geletterdheid registreer. Hierdie…http://www.nwu.ac.za/af/node/22584
Konvokasie aansoekvorm
legend { color: maroon; font-size: large; font-weight: bold; } .webform-container-inline.webform-datepicker { display: inline; margin-left: 105px; } .webform-calendar { float: none !important; width: auto !important; } #edit-submitted-personal-information-date-of-birth-day, #edit-submitted-personal-…http://www.nwu.ac.za/af/alumni-jan-henning
Alumni - Jan Henning
Adv. Jan Henning word allerweë beskou as een van die beste staatsaanklaers en bestuurders wat Suid-Afrika se vervolgingsgesag nog ooit opgelewer het. Hy het gehelp met die stryd teen binnehandel op die effektebeurs, is bekend as ʼn voorstander van beter werkstoestande vir staatsaanklaers en het…http://www.nwu.ac.za/af/alumni-ettienne-le-roux
Alumni - Ettienne le Roux
Mnr Ettienne le Roux was 'n ekonoom verbonde aan die Nasionale Tesourie nadat hy sy loopbaan afgeskop het as dosent in ekonomie by die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus. Terwyl hy by die Tesourie gewerk het, het hy ook die geleentheid gehad om sy studies in die Verenigde State van…http://www.nwu.ac.za/af/alumni-alec-moemi
Alumni - Alec Moemi
Mnr Mokoditloa Eliakim (Alec) Moemi is Direkteur-generaal van Sport en Rekreasie Suid-Afrika (SRSA). Dit beteken dat hy die administratiewe hoof van SRSA is, terwyl Minister Fikila Mbalula die politieke hoof van die SRSA is. Die SRSA het ten doel om die lewensgehalte van alle Suid-Afrikaners te verbeter deur…http://www.nwu.ac.za/af/alumni-pieter-stoker
Alumni - Pieter Stoker
Prof Pieter Stoker is 'n uitstekende voorbeeld van 'n Potchefstromer wat internasionale erkenning vir homself en sy departement verwerf het. In 1953 het hy 'n navorsingsfasiliteit in kosmiese strale en kernfisika tot stand gebring in die Departement Fisika van die voormalige Potchefstroomse…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/nwu-vereer-uitnemendheid
NWU vereer uitnemendheid
Tweejaarlikse Alumni Uitnemendheidstoekennings Benoemingsvorm - 2021 Benoem uitstaande alumni As u alumni ken wat uitsonderlike prestasies behaal het of navolgenswaardige bydraes gemaak het tot die samelewing, is dit nou u kans om hulle te benoem vir die NWU se 2021 Alumnitoekennings van Uitnemendheid. Die sperdatum vir…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-5
Verstaan die Universiteit
Die NWU moedig studente se ouers aan om aktief by hulle kinders se universiteitsloopbaan betrokke te wees en met die werking en prosesse van die NWU vertroud te raak. ’n Nuttige instrument om die Universiteit te verstaan, is die NWU se Korporatiewe Profiel, wat ’n oorsig bied van die Universiteit se geskiedenis, bestuurstrukture, bestuurspan,…http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboeke-2015
e-Jaarboeke 2015
e-Jaarboek 2015 Algemene Akademiese Reëls Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe Voorgraads Indiens- en Verdere Opleidingsprogamme: GOS Indiens- en Verdere…http://www.nwu.ac.za/af/content/befondsingbehoeftes-donateurs-nwu
Befondsingbehoeftes, Donateurs, NWU
Befondsingsbehoeftes Openbare instellings soos universiteite ondervind altyd befondsingsdruk, en Noordwes-Universiteit is geen uitsondering nie. Vanweë die veranderende internasionale politieke omgewing, is tradisionele bronne van inkomste, soos staatsubsidies en klasgelde, nie meer genoeg om hoëronderwysinstellings in stand…http://www.nwu.ac.za/af/belangrike-datums-2016
Belangrike datums 2016
Institusionele Kalender (sluit vergaderdatums, gebeurtenisse ens. in) Raamwerk vir die institusionele kalender Semesterindelings (Nota: die derde en vierde kwartaal word nie deur 'n reses geskei nie en volg direk opmekaar. Die skeiding is wel nodig vir die…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/index_a.html
Alumni
.js-quickedit-page-title.page-header { display: none; } --> Dateer jou besonderhede op en bly in kontak. NWU Alumni: dra die naam van die NWU in die wêreld uit. Daar is talle redes om met jou alma mater kontak te behou nadat jy ’n graad behaal het. Dit sluit in dat jy deel kan wees van ’n…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-2
Werkgewer van Keuse-groep
Elke jaar kies die NWU tot 20 werkgewers om aan die Universiteit se Werkgewer van Keuse-program deel te neem. Hierdie werkgewers ontvang voorkeurbehandeling vir hulle werwingsaktiwiteite onder gegradueerdes aan die NWU. Dit sluit in om eerste genooi te word om werwingsgeleenthede onder gegradueerdes op al drie NWU-kampusse by te woon en om die…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-konvokasie-4
Lidmaatskap en Aansoekvorms
Elke gegradueerde en gediplomeerde van die NWU of sy voorgangers het die reg om aan die Konvokasie te behoort. Dit geskied egter slegs deur middel van ʼn aansoek en is NIE ʼn outomatiese aksie nie. Lidmaatskap van die Konvokasie is ook oop vir huidige permanente personeellede van die Universiteit. Om ʼn lid van die Konvokasie te word, moet u ʼn…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-4