http://news.nwu.ac.za/sipping-and-sketching-librarians-connect-creatively-across-campuses
Sipping and sketching: Librarians connect creatively across campuses
At the North-West University (NWU), the Library and Information Service team recently took a break from books and databases to enjoy something a little more personal and playful — a series of sip-and-sketch sessions that brought together creativity and conversation. Hosted on each of the NWU’s three campuses, the sessions started in…Esmarie Myburgh verwerf haar BCom Kommunikasiebestuur-graad in 2012. In dieselfde jaar begin sy met haar BCom Toerismebestuur-honneursgraad en word sy as Toerisme-honneursassistent aangestel. Sy verwerf in 2013 haar honneursgraad (cum laude) en word aangestel as ʼn Toerisme-navorsingsassistent; in dieselfde jaar begin sy met haar MCom…
http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-management/esmarie-myburgh
Esmarie Myburgh
Esmarie Myburgh verwerf haar BCom Kommunikasiebestuur-graad in 2012. In dieselfde jaar begin sy met haar BCom Toerismebestuur-honneursgraad en word sy as Toerisme-honneursassistent aangestel. Sy verwerf in 2013 haar honneursgraad (cum laude) en word aangestel as ʼn Toerisme-navorsingsassistent; in dieselfde jaar begin sy met haar MCom…Lindie du Plessis spesialiseer in toerisme-mededingendheid en -bestuursaspekte. Sy is toegewyd aan die ontwikkeling van haar studente en volg ʼn innoverende benadering ten opsigte van klasaanbieding deur gemengde leer te integreer. Prof du Plessis is dinamies betrokke in die industrie deur bystand te verleen aan verskeie toerismeprojekte, soos die…
http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/lindie-du-plessis
Lindie du Plessis
Lindie du Plessis spesialiseer in toerisme-mededingendheid en -bestuursaspekte. Sy is toegewyd aan die ontwikkeling van haar studente en volg ʼn innoverende benadering ten opsigte van klasaanbieding deur gemengde leer te integreer. Prof du Plessis is dinamies betrokke in die industrie deur bystand te verleen aan verskeie toerismeprojekte, soos die…Prof Elmarie Slabbert is ʼn professor in Toerismebestuur aan die Skool vir Toerismebestuur, Noordwes-Universiteit (Suid-Afrika). Sy voltooi in 2005 haar PhD en is tans een van die senior navorser by TREES, met ʼn fokus op reisgedrag, die sosiokulturele impak van toerisme sowel as bemarkingsaspekte. Elmarie is die voorsitter van die Suid-Afrikaanse…
http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-tourism-management/elmarie-slabbert
Elmarie Slabbert
Prof Elmarie Slabbert is ʼn professor in Toerismebestuur aan die Skool vir Toerismebestuur, Noordwes-Universiteit (Suid-Afrika). Sy voltooi in 2005 haar PhD en is tans een van die senior navorser by TREES, met ʼn fokus op reisgedrag, die sosiokulturele impak van toerisme sowel as bemarkingsaspekte. Elmarie is die voorsitter van die Suid-Afrikaanse…Pierre-André Viviers is ʼn medeprofessor aan die Noordwes-Universiteit (NWU), Potchefstroomkampus. Hy behaal sy BCom Toerismegraad in Toerismebestuur in 2000 en sy BCom Honneursgraad in Toerismebestuur in 2001. Sy meestersgraad voltooi hy in 2006. Hy voltooi sy PhD in 2010, met die titel: Measuring community perceptions: An instrument for…
http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/pierre-andr%25C3%25A9-viviers
Pierre-André Viviers
Pierre-André Viviers is ʼn medeprofessor aan die Noordwes-Universiteit (NWU), Potchefstroomkampus. Hy behaal sy BCom Toerismegraad in Toerismebestuur in 2000 en sy BCom Honneursgraad in Toerismebestuur in 2001. Sy meestersgraad voltooi hy in 2006. Hy voltooi sy PhD in 2010, met die titel: Measuring community perceptions: An instrument for…PROF K BOTHA Karin Botha is ʼn medeprofessor i die Skool vir Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit (.Sy verwerf in 2003 haar graad in Toerismebestuur en Sielkunde, gevolg deur haar honneursgraad in 2004, MCom in 2009 en PhD in 2012, almal in Toerismebestuur. As navorser in die entiteit TREES (Tourism Research in Economic Environs and…
http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/karin-botha
Karin Botha
PROF K BOTHA Karin Botha is ʼn medeprofessor i die Skool vir Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit (.Sy verwerf in 2003 haar graad in Toerismebestuur en Sielkunde, gevolg deur haar honneursgraad in 2004, MCom in 2009 en PhD in 2012, almal in Toerismebestuur. As navorser in die entiteit TREES (Tourism Research in Economic Environs and…http://commerce.nwu.ac.za/af/opleidingenontwikkeling