http://engineering.nwu.ac.za/af/bedryfsingenieurswese
Bedryfsingenieurswese
Betree die opwindende wêreld van Bedryfsingenieurswese by die NWU, waar kreatiwiteit en innovasie saamgesnoer word in ʼn unieke opvoedkundige omgewing. Ons Skool vir Bedryfsingenieurswese bied ʼn intieme leerervaring met kleiner klasse, wat noue interaksie met passievolle dosente aanmoedig. As bedryfsingenieurs is ons die…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/gemeenskapsverbintenis
Gemeenskapsverbintenis
Studente deel kundigheid om plaaslike behoeftes aan te spreek Studente aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus het ontdek dat seep in hotelle en gastehuise dikwels slegs een keer gebruik word en dan weggegooi word. Hulle het gevolglik met ‘n inisiatief vorendag te kom om juis dié afval seep te herwin…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/navorsing
Navorsing
Eenheid vir Energie- en Tegnologiestelsels Die Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels (UETS) streef daarna om erken te word as sentrum vir kundigheid ten opsigte van navorsing en ontwikkeling van energie- en tegnologiestelsels wat vir die samelewing, die omgewing en die land relevant is. Ons hanteer nasionale strategiese doelwitte en…http://engineering.nwu.ac.za/af/elektriese-elektroniese-en-rekenaaringenieurswese/kontak-ons
Kontak ons
Skooldirekteur: Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese Prof George van Schoor 018 299 1962 george.vanschoor@nwu.ac.za Gebou N1, Kamer 235, Potchefstroomkampus Administratiewe Beampte Me Elzeth Enslin 018 299 1978 elzeth.enslin@nwu.ac.za Gebou N1, Kamer 237, Potchefstroomkampus…http://engineering.nwu.ac.za/af/meganiese-ingenieurswese/kontak-ons
Kontak Ons
Waarnemende Skooldirekteur: Meganiese Ingenieurswese Prof Attie Jonker 018 299 1325 Attie.jonker@nwu.ac.za NWU, Potchefstroomkampus, gebou G15A, G11 Voorgraadse bestuurder: Electromechanical Engineering Dr. Fortunate Moyo 018 299 **** 14131858@nwu.ac.za NWU, Potchefstroom Campus, Building G15B …http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/innovasie-ondersteuningskantoor
Innovasie Ondersteuningskantoor
Die Tegnologie Oordrag en Innovasie Ondersteuningskantoor ondersteun in alle aspekte van die industrialisering en kommersialisering van hulle uitvindings. Dit sluit die volgende in: Bystand met aansoeke om befondsing vir kommersialisering Bemarking van tegnologieë en kundigheid Die bou van…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/kontak-ons
Kontak ons
Me Tanya Fouche Hoër Grade Administrateur 018 299 4020 tanya.vanderwesthuizen@nwu.ac.za NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/beurse-en-werksgeleenthede
Beurse en werksgeleenthede
Beurse in Ingenieurswese Die Beurskantoor sorg dat elke moontlike beurs- en werksgeleentheid in die veld van Ingenieurswese geadverteer word en elektronies aangestuur word aan alle huidige NWU studente wat hierdie inligting sou wou ontvang. Belangstellendes kan navrae rig aan engineeringbursaries@nwu.ac.za. Finansiële steundienste…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/sentrum-van-uitnemendheid-koolstofgebaseerde-brandstowwe
Sentrum van Uitnemendheid in Koolstofgebaseerde Brandstowwe
Visie Die visie van die Sentrum van Uitnemendheid in Koolstofgebaseerde Brandstowwe is om die leiers te wees in die ontwikkeling van koolstofgebaseerde brandstowwe vir die verbetering van energiedoeltreffendheid, bedryfsbetroubaarheid en -beskikbaarheid, asook om die koolstofvoetspoor te beperk deur die impak van vrystellings in Suid-…http://engineering.nwu.ac.za/af/hallo