http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/video
Video
Dokumentêre video Dokumentêre video is ’n spesialisrigting wat sterk fokus op die beplanning, uitvoering en afronding van oudiovisuele narratiewe met ’n feitelike karakter. Beplanning, of voorproduksie, behels nie alleen storieskryf nie, maar ook elemente soos produksienavorsing, hoe om ’n voorstel saam…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kontak-ons
Kontak ons
Mahikeng Mnr Mooki Lobelo Adjunkdirekteur: Kommunikasie Tel. +27 (0) 18 389 2599 E-pos: mooki.lobelo@nwu.ac.za Potchefstroom Me Lisl Boshoff Sr. administratiewe assistent:…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/tale
Tale
Die 2022-aansoeke vir die Departement van Sport, Kuns en Kultuur se taalbeurs is nou oop. Hierdie beurs is spesifiek daarop gemik om 'n bydrae te maak tot voltydse voorgraadse sowel as voltydse en deeltydse Honneurs- en MA-studente van taalstudies aan die Noordwes-Universiteit. Kyk of jy kwalifiseer Doen hier aansoek -->…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/nuus
Nuus
Kommunikasienuus Europese filmbeurs vir Puk-alumnus David Zanré Reed, 'n voormalige student aan die Skool vir Kommunikasie, het die Erasmus Mundus-studiebeurs ontvang om 'n meestersgraad in dokumentêre videoredigering in Europa te voltooi. Die beurs, wat die Europese Unie jaarliks aan studente en…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/afrikaans-en-nederlands
Afrikaans en Nederlands
Beskikbaar op die Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus Die variëteit van Afrikaans wat vandag gepraat word, het ontstaan uit Nederlands, Maleis en Afrikatale wat deur vroeë setlaars in Suid-Afrika in die 1600’s gepraat is. Taalkundiges beskou Afrikaans as ’n jong taal. Die ontwikkeling daarvan het…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/skryfkuns
Skryfkuns
Beskikbaar op die Potchefstroomkampus [accordion collapsed] Wat is Skryfkuns? Skryfkuns behels die skryf van kreatiewe tekste soos kortverhale, gedigte, kinderstories en dramatekste. Dit is ’n volledige graadvak en word hoofsaaklik gekies deur studente wie se hoofvak ’n taal is. Geen spesifieke toelatingsvereistes word vir inskrywing…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/21092
Tuis
Die geesteswetenskappe word as een van die oudste akademiese dissiplines in die hoëronderwyssektor beskou. Aangesien dit die akademiese ondersoekgebiede insluit wat op die begrip, interpretasie, kommunikasie en produsering van kennis oor die mens se ervaring en interaksie fokus, bly die gebied van die geesteswetenskappe noodsaaklik vir…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kommunikasie
Kommunikasie
In die Skool vir Kommunikasie leer studente die nodige vaardighede aan om praktisyns in kommunikasie, die media en openbare betrekkinge te word, asook om ingeligte/kritiese mediaprodusente en verbruikers te wees. Die doel van ons kwalifikasies is om studente in staat te stel om met gesag en met groot professionalisme in die media en…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/studievelde
Studievelde
img{border-color:#909090;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow: hidden; width: 100%; height: 80%; left: 0; top: 10%; border-bottom: 1px solid #FFF; border-top: 1px solid #FFF; -webkit-transition:…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/nagraadse-studies