Kunsgeskiedenis
Wat doen ʼn kunshistorikus (kunsgeskiedkundige)? Kunshistorici bestudeer kunswerke en hul kontekste om die werke te verstaan en te interpreteer, en ook om die breër konteks waarbinne die kuns geskep en ontvang is, te begryp. Studente wat kunsgeskiedenis bestudeer, kan loopbane volg in verskeie kulturele en…
Gevorderde Korporatiewe Kommunikasie
[accordion collapsed] Wat doen 'n Kommunikasiepraktisyn? ’n Kommunikasiepraktisyn verseker dat daar voldoende gesprekke en kommunikasie tussen die organisasie en die organisasie se belanghebbers (met ander woorde die beleggers, die werknemers, die media, die regering) is om die organisasie te help om sy strategiese…
Baccalaureus Artium in Grafiese Ontwerp
[accordion collapsed] Oorsig Die NWU se Grafiese Ontwerp-program bestaan reeds 20 jaar, en in daardie tyd is dit as ’n gesogte kwalifikasie gevestig. Ons studente het bewys dat hulle nie net oor baie groot talent beskik nie, maar deurlopend in staat is om op hulle gekose gebiede en professies uit te blink. Ons personeel is…
Joernalistiek en Mediastudies
[accordion collapsed] Wat doen 'n joernalis? Joernaliste vertel vir mense wat in die wêreld om hulle aangaan, oor dinge wat saak maak. Hulle ondersoek aangeleenthede en ontwikkel idees vir stories, samel inligting in deur metodes en tegnieke soos onderhoude, navorsing, en waarneming, en…
Kunsgeskiedenis
[accordion collapsed] Wat is Kunsgeskiedenis? Kunsgeskiedenis en lewer ’n belangrike bydrae tot die ontwikkeling van insig in die visuele kunste, wat uit verskillende historiese en geografiese kontekste kom en dit weerspieël. Dit gee aan studente ’n dieper begrip van die komplekse, veranderende verhoudings tussen kulturele uitdrukking…
Ontwikkelingskommunikasie
[accordion collapsed] Wat doen 'n ontwikkelingskommunikasiepraktisyn? Ontwikkelingskommunikasie verwys na bemagtiging en ontwikkeling, meestal in ’n gemeenskapskonteks. ’n Kommunikasiepraktisyn wat in ontwikkelingskommunikasie spesialiseer, moet kommunikasiestrategieë kan ontwikkel om met of namens…
Video
Dokumentêre video Dokumentêre video is ’n spesialisrigting wat sterk fokus op die beplanning, uitvoering en afronding van oudiovisuele narratiewe met ’n feitelike karakter. Beplanning, of voorproduksie, behels nie alleen storieskryf nie, maar ook elemente soos produksienavorsing, hoe om ’n voorstel saam…
Kontak ons
Mahikeng Mnr Mooki Lobelo Adjunkdirekteur: Kommunikasie Tel. +27 (0) 18 389 2599 E-pos: mooki.lobelo@nwu.ac.za Potchefstroom Me Lisl Boshoff Sr. administratiewe assistent:…
Tale
Die 2022-aansoeke vir die Departement van Sport, Kuns en Kultuur se taalbeurs is nou oop. Hierdie beurs is spesifiek daarop gemik om 'n bydrae te maak tot voltydse voorgraadse sowel as voltydse en deeltydse Honneurs- en MA-studente van taalstudies aan die Noordwes-Universiteit. Kyk of jy kwalifiseer Doen hier aansoek -->…
Nuus
Kommunikasienuus Europese filmbeurs vir Puk-alumnus David Zanré Reed, 'n voormalige student aan die Skool vir Kommunikasie, het die Erasmus Mundus-studiebeurs ontvang om 'n meestersgraad in dokumentêre videoredigering in Europa te voltooi. Die beurs, wat die Europese Unie jaarliks aan studente en…
Afrikaans en Nederlands
Beskikbaar op die Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus Die variëteit van Afrikaans wat vandag gepraat word, het ontstaan uit Nederlands, Maleis en Afrikatale wat deur vroeë setlaars in Suid-Afrika in die 1600’s gepraat is. Taalkundiges beskou Afrikaans as ’n jong taal. Die ontwikkeling daarvan het…
Nuwe uitdaging vir prof Christa Rautenbach
Die doel van prof Rautenbach se aanstelling is om aan ’n ondersoek ten opsigte van die moontlike aanvaarding van ’n enkele huwelikswet, wat maatreëls teen skynhuwelike insluit, deel te neem. Die ondersoek sal hoofsaaklik die kwessie hanteer van die ontwikkeling van voorstelle vir wetgewing wat partye toelaat om volgens alle godsdienstige,…
Nuwe uitdaging vir prof Christa Rautenbach
Die doel van prof Rautenbach se aanstelling is om aan ’n ondersoek ten opsigte van die moontlike aanvaarding van ’n enkele huwelikswet, wat maatreëls teen skynhuwelike insluit, deel te neem. Die ondersoek sal hoofsaaklik die kwessie hanteer van die ontwikkeling van voorstelle vir wetgewing wat partye toelaat om volgens alle godsdienstige,…
Aanstellings op die Fakulteitsbestuurskomitee
Die volgende aanstellings (vir 'n periode van vyf jaar) is bevestig : Adjunkdirekteur Voorgraadse Programme Vanderbijlpark Kampus: Prof Ilya Mwanawina Direkteur Professionele Ontwikkeling en Gemeenskapsbetrokkenheid : Me Rene Koraan Adjunkdirekteur Voorgraadse programme Mahikeng Kampus Mnr Tjaart Viljoen…
Aanstellings op die Fakulteitsbestuurskomitee
Die volgende aanstellings (vir 'n periode van vyf jaar) is bevestig : Adjunkdirekteur Voorgraadse Programme Vanderbijlpark Kampus: Prof Ilya Mwanawina Direkteur Professionele Ontwikkeling en Gemeenskapsbetrokkenheid : Me Rene Koraan Adjunkdirekteur Voorgraadse programme Mahikeng Kampus Mnr Tjaart Viljoen…