http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/nagraadse-opsies
Nagraadse opsies
BA Hons in Public Governance (currently BA Hons in Development and Management) BA Hons in Political Studies MA in Public Management and Governance MPA MA in Political Studies Master in Development and Management (Political Transformation and Governance) PhD in Public Management and Governance…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/ontwikkelingstudies
Ontwikkelingstudies
Ontwikkelingstudies is ’n multidissiplinêre gebied wat maatskaplike, ekonomiese en politieke verandering ondersoek. Hierdie gebied ondersoek debatte, ervarings en praktiese maniere om ’n verbetering in die menslike toestand te bereik. Die vakgebied bestudeer die veranderende debatte oor die teorie en praktyk wat uit die…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/voorgraadse-studie-opsies
Voorgraadse studie opsies
BA-program in Sosiale Wetenskappe (BSocSc) Potchefstroom Individu en Samelewing (909 100 L301P) Sosiale Dinamiek (909 100 L302P) Politiek en Samelewing (909 100 L303P) Kultuur en Samelewing (909 100 L304P) Omgewing en Samelewing (909 100L305P) Ekonomie en Samelewing (909 100 L306P) Mahikeng…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/nagraadse-opsies
Nagraadse Opsies
In collaboration with the Focus Area Social Transformation, the School of Social Sciences offers the following postgraduate programmes: BA Hons in Sociology, BA Hons in Social Anthropology BA Hons in History BA Hons in Medical Sociology BSocSc Honours in Population Studies - 910 103 L613M…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/sosiologie
Sosiologie
Sosiologie is die studie van die samelewing, patrone van sosiale verhoudings, sosiale interaksie en sosiale instellings. Sosiologie is gemoeid met die mens en sy/haar omgewing, en met die interaksie tussen mense. Sosiologie raak ’n mens se hele lewe aan en kan aan elke persoon riglyne verskaf om ’n nuwe, dinamiese toekoms…http://humanities.nwu.ac.za/af/understanding-and-processing-complex-settings/tuis
Tuis
Verstaan en Verwerking van Taal in Komplekse Omgewings, of kortliks UPSET, is ’n navorsingsfokusarea met lede regoor die drie kampusse van die Noordwes-Universiteit. Die navorsingsentiteit ondersoek hoe mense taal in die komplekse, meertalige opset van Suid-Afrika gebruik. Ons skram nie weg vanongewone taalvorme…http://humanities.nwu.ac.za/af/understanding-and-processing-complex-settings/ons-navorsing
Ons navorsing
[accordion collapsed] Oorsig Navorsing by UPSET word verdeel in drie subprogramme wat op hulle beurt weer in verskeie navorsingsprojekte georganiseer is. Die subprogram Toegepaste Linguistiek word deur Prof Susan Coetzee-van Rooy gelei en fokus op twee temas: meertaligheid en akademiese geletterdheid. Die subprogram Taalpraktyk word…http://humanities.nwu.ac.za/af/understanding-and-processing-complex-settings/kontak-ons
Kontak ons
Me Soné Anthony (Senior Administratiewe Beampte) Kamer 108, gebou 6 Vanderbijlparkkampus Noordwes-Universiteit Vanderbijlpark Suid-Afrika Telefoon: +27 16 910 3442 E-pos Prof. Gustav Butler (Direkteur) Kamer 108, gebou 6 Vanderbijlparkkampus Noordwes-Universiteit Vanderbijlpark Suid-Afrika…http://humanities.nwu.ac.za/af/humanities/nagraadse-kwalifikasies