http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/bevolkingstudie-en-demografie
Bevolkingstudie en Demografie
Gegradueerdes in Bevolkingstudie is in aanvraag in Suider-Afrika. Hulle kan moontlik werk kry by verskillende staatsdepartemente soos Statistieke Suid-Afrika, waar hulle betrokke is by die insameling, verwerking en ontleding van data vir beplanning; by nieregeringsorganisasies; burgerlike organisasies; internasionale…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/geskiedenis
Geskiedenis
Geskiedenis behels breedweg die studie van die verlede en die impak daarvan op die hede en op aspirasies vir die toekoms. Hierdie program stel ’n student in staat om grondige navorsing te doen oor hoe die verlede ons hede vorm en hoe ons hede ons toekoms vorm. ’n Student sal ook in staat wees om te verstaan hoe die hede deur…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/sosiale-antropologie
Sosiale Antropologie
Sosiale antropoloë probeer verstaan hoe mense hulle lewens betekenisvol maak, hoe hierdie alledaagse lewens ons samelewing vorm, en op hulle beurt deur die wêreldwye vloei van inligting deur die media, mediese diskoers, ekonomiese beleid en historiese transformasie gevorm word. Sosiale Antropologie is daarop gerig om ons…http://commerce.nwu.ac.za/af/forensic-accountancy/forensiese-rekenmeesterskap
Forensiese Rekenmeesterskap
[accordion], Jou roete om integriteit te beskerm, die waarheid bloot te lê en finansiële misdaad te bekamp, Is jy passievol daaroor om korrupsie, finansiële verslagdoeningsbedrog en ekonomiese misdaad op te spoor? Wil jy vaardighede ontwikkel om komplekse finansiële wangedrag te ondersoek en betekenisvol by te dra tot die beskerming van beide openbare en privaatsektor hulpbronne? By die Noordwes-Universiteit (NWU) bemagtig ons Program vir Forensiese…, Waarom Forensiese Rekenmeesterskap by die NWU?, Multidissiplinêre benadering: Integreer rekeningkunde, reg, ondersoektegnieke, digitale forensiese tegnologie en interpersoonlike vaardighede. Bedryfsgerigte inhoud: Ontwikkel in samewerking met top forensiese professionele persone, regulatoriese liggame en industriekenners. Regte gevallestudies: Bestudeer plaaslike en internasionale sake soos…, Kernvaardighede wat jy sal ontwikkel, Rekeningkundige en ouditkundigheid - Analiseer finansiële state, identifiseer bewyse om bedrieglike transaksies te ondersoek. Ondersoektegnieke - Voer onderhoude, versamel bewyse, voer leefstyloudits uit en pas OSINT (Open-Source Intelligence) toe. Digitale forensiese- en data-analise - Spoor bedrog in groot datastelle op en verkry digitale bewyse…, Akademiese aanbod, NWU is die enigste universiteit in Suid-Afrika wat 'n toegewyde voorgraadse- en nagraadse program in Forensiese Rekenmeesterskap aanbied., Voorgraadse graad, BCom Forensiese Rekenmeesterskap Tydsduur: 3 jaar (voltyds) Kampus: Potchefstroom Kurrikulumkode: 5DDH01 Toelating: APS 36 | Wiskunde Vlak 5 (60–69%) | Taal Vlak 5 (60–69%), Honneursgraad, BCom Honneurs in Forensiese Rekenmeesterskap Tydsduur: 1 jaar (voltyds) Toelating: Voltooiing van BCom in Forensiese Rekenmeesterskap, Nagraadse studieroete, Vorder met jou studies met 'n Meestersgraad (MCom) of 'n PhD in Forensiese Rekenmeesterskap. Ons bied ook kortleerprogramme aan en dra aktief by tot akademiese navorsing., Akkreditasie en professionele liggame, Institute of Commercial Forensic Practitioners Vir meer inligting besoek hul webwerf: https://www.icfp.co.za/ The Association of Certified Fraud Examiners (ACFE), South African Chapter Vir meer inligting besoek hul webwerf: http://www.acfesa.co.za/ South African Institute of Chartered Accountants Let wel: Die BCom Forensiese Rekenmeesterskap…, Loopbaanmoontlikhede, Gegradueerdes is in aanvraag in verskeie sektore: Professionele firmas: PwC, EY, Deloitte, KPMG Korporatiewe kliënte: Nedbank, FNB, Sasol, Investec Regspraktyke: Bowmans, Webber Wentzel Forensiese firmas: Nexus Forensics, Salient, Ligwa, Abacus, Stoneturn Regulerende liggame: FIC, SIU, FSCA, Suid-Afrikaanse Reserwebank , Nagraadse Studies, Nagraadse studies in Forensiese Rekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs Die nagraadse studies word aangebied op Potchefstroom [P] Kry die honneursbrosjure hier, Brosjure, Kry die nuutste brosjure oor Forensiese Rekenmeesterskap hier [/accordion] Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/economic-sciences/landbou-ekonomie-en-risikobestuur
Landbou-ekonomie met Risikobestuur
[accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Landbou-ekonome speel ʼn deurslaggewende rol in die maksimalisering van winsgewendheid in landbouproduksie tot voordeel van die samelewing se volhoubaarheid. Hulle ontleed die faktore wat die winsgewendheid van landbouprodusente, die hele voedselwaardeketting en diensverskaffers soos die finansiële sektor en landboubesighede beïnvloed. Die…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Rekordhouding en Finansies Produksie-ekonomie Agribesigheidsbestuur Landboubemarking Hulpbron- en Omgewingsbestuur , Graadopsies, BCom In Ekonomiese Wetenskappe met Landbou-ekonomie & Risikobestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom Kampus [P] aangebied Kurrikulumkode: 5FKH04 , Toelatingsvereistes, BCom In Ekonomiese Wetenskappe met Landbou-ekonomie & Risikobestuur APS: 26 Wiskunde: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 4 (40%) , Loopbaangeleenthede , Finansiële ekonoom Markekonoom Ontwikkelingsekonoom Hulpbronekonoom Produksie-ekonoom , Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad Hierdie nagraadse kwalifikasies word op Potchefstroom Kampus [P] aangebied [/accordion] Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/international-trade/internasionale-handel
Internasionale Handel
[accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ons BCom in Ekonomiese Wetenskappe, wat spesialiseer in Internasionale Handel, bied spesialiskennis van die internasionale handelsomgewing en ʼn omvattende begrip van die uitvoerproses en logistiek deur hedendaagse toepassings. Ontwikkel vaardighede in die ontleding van handelsdatabasisse, die identifisering van uitvoergeleenthede en die skatting…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Handelsverhoudinge Handelspraktyk Vragbeweging/-logistiek Handelsontleding , Graadopsies, BCom Ekonomiese Wetensakppe met Internasionale Handel Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied op Potchefstroom [P] kampus & Vanderbijlpark [V] kampus BCom Ekonomie met Internasionale Handel - Uitgebreide Program Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Aangebied op die Vanderbijlpark [V] kampus , Toelatingsvereistes, BCom Ekonomie met Internasionale Handel APS: 26 Wiskunde: Vlak 4 (50% of meer) Engels: Vlak 4 (40% of meer) BCom Ekonomie met Internasionale Handel - Uitgebreide Program APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40% of meer)/ Wiskundige geletterdheid Vlak 6 (70% of meer) Engels: Vlak 3 (40% of meer) , Loopbaangeleenthede , Ekonoom Ekonomiese of internasionale handelskonsultante Enige posisie binne die invoer- en uitvoerproses (bv. logistiek of verkryging vir kleinhandelaars soos Shoprite Checkers of Pick ʼn Pay) Regeringsdepartemente soos die Departement van Handel en Nywerheid, die Nasionale Tesourie, en die Suid-Afrikaanse Reserwebank Posisies in banke,…, Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied op Potchefstroom [P] kampus [/accordion] Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/risk-management/risikobestuur
Ekonomiese Wetenskappe met Risikobestuur
[accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Risikobestuurders speel ʼn kritieke rol in die identifisering, meting en bestuur van blootstelling aan finansiële en nie-finansiële risiko’s deur gebruik te maak van beide kwalitatiewe en kwantitatiewe benaderings. Begrip van finansiële markregulasies en -bedrywighede stel risikobestuurders in staat om verliese te beperk en kontantvloei te…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Finansiële Risikobestuur Beleggingsbestuur Bankrisikobestuur Afgeleide Instrumente , Graadopsies, BCom Ekonomiese Wetenskappe met Risikobestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] & Vanderbijlpark [V] kampus aangebied BCom Ekonomiese Wetenskappe met Risikobestuur - Uitgebreide Program Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Word op die Vanderbijlpark [v] Kampus aangebied , Toelatingsvereistes, BCom Ekonomiese Wetenskappe met Risikobestuur APS: 26 Wiskunde: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 4 BCom Ekonomiese Wetenskappe met Risikobestuur - Uitgebreide Program APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskundige Geletterdheid: Vlak 6 Engels: Vlak 3 , Loopbaangeleenthede , Bankbestuur Bestuur van finansiële risiko Korporatiewe en stadstesourier Fonds- en batebestuur SAFEX-handel Geld-, kapitaal- en aandelemark Ekonomiese advies , Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] [/accordion] Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/economic-sciences/vervoereknomie