http://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/oor-ilma
Oor ILMA
Die entiteit Inheemsetaalmedia in Afrika (Indigenous Language Media, ILMA) is ’n navorsingsnisarea van die Noordwes-Universiteit (NWU in Suid-Afrika. Dit is die enigste van sy soort op die vasteland van Afrika. Dit fokus op die kwessies van Afrikatale in die media, die kontras tussen openbare en privaat finansiering van…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/suid-afrikaanse-gebaretaal
Suid-Afrikaanse Gebaretaal
Beskikbaar op die Potchefstroomkampus Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) word deur amper een miljoen dowe en horende Suid-Afrikaners gepraat en is die amptelike taal van die Suid-Afrikaanse dowe gemeenskap. Net soos ander gesproke tale het dit taalkundige reëls. Hierdie studieprogram is ontwerp vir mense wat graag SAGT…http://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/kontak-ons
Kontak ons
Fisiese adres: Inheemsetaalmedia in Afrika (ILMA) ADC-gebou Kamer 211 & 208 Mahikengkampus Kontaknommer: +27 (0)18 389 2369 +27 (0)18 389 2238 E-pos: Kgomotso.bosilong@nwu.ac.za abiodun.salawu@nwu.ac.zahttp://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/subprogramme
Subprogramme
[accordion collapsed] Afrikataaljoernalistiek Die aard, inhoud en taalgebruik van Afrikataaljoernalistiek vorm deel van die fokus van hierdie subprogram. Joernalistiekpraktyk in Afrikataalmedia word ook bestudeer om die eiesoortigheid, uitdagings en moontlikhede vir verbetering te verstaan. Afrikataaljoernalistiek word…http://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/nagraadse-studies
Nagraadse studies
Die entiteit aanvaar studente wat wil werk om ’n honneurs-, meesters- of PhD-graad te verwerf, met hulle navorsing wat op enige aspek van die entiteit se subprogramme gefokus word. Hulle kan by enige relevante departement van die instelling geregistreer wees, maar hulle studieleiers moet lede van die navorsingsentiteit wees.http://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/navorsingsprojekte
Navorsingsprojekte
Ons het tans twee boekprojekte: African Language Media:African Language Media: Development, Economics and Management en Indigenous African Popular Music: The Arts and Its Applications. ’n Internasionale konferensie oor sosiale media, fopnuus en haatspraak wat op 1 en 2 Julie 2020 gehou moes word, is geherskeduleer na…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-academic-and-professional-practice/kontak-ons
Kontak ons
.panel-wrapper .title { display: none; }http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/setswana