http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/magister-die-kunste-grafiese-ontwerp
Magister in die kunste in grafiese ontwerp
Wat Is Kunsgeskiedenis En Visuele Studie? Kunsgeskiedenis en Visuele Studie lewer ’n belangrike bydrae tot die ontwikkeling van insig in die visuele kunste, wat uit verskillende historiese en geografiese kontekste kom en dit weerspieël. Dit gee aan studente ’n dieper begrip van die komplekse, veranderende verhoudings…http://humanities.nwu.ac.za/af/humanities/dekaans-verwelkoming
Dekaans verwelkoming
Welkom aan alle studente, ouers, kollegas en vennote wat die fakulteit se webblad besoek. Dankie vir julle belangstelling in die Fakulteit Geesteswetenskappe by die NWU, en ons hoop dat ons julle binnekort by die Geesteswetenskappe-familie sal kan verwelkom. Die Fakulteit Geesteswetenskappe is verbind tot die…http://humanities.nwu.ac.za/af/humanities/visie-en-missie
Visie en Missie
Die Fakulteit Geesteswetenskappe streef daarna om die voorkeurkeuse op die gebied van die geesteswetenskappe te word deur kritieke en intellektuele denkgeleenthede oor die menslike ervaring as geheel te verskaf. Ons glo in gemeenskapsbetrokkenheidsnavorsing en etiese onderrig- en leer vir alle studente wat ons Afrika-identiteit in die strewe na…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-sosiale-wetenskappe
BA in Sosiale Wetenskappe
Die Baccalaureus Artium in Sosiale Wetenskappe-programme kombineer dissiplines en kursusse om aan die student ’n bepaalde kennis- en vaardigheidsbasis te verskaf. Hierdie graad in Sosiale Wetenskappe maak ’n aantreklike reeks loopbaanopsies moontlik. Gesofistikeerde kommunikasievaardighede, omvattende navorsingsvaardighede,…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/kwalifikasies
Kwalifikasies
Die kwalifikasies wat aangebied word, ondersoek die snelveranderende gebied van taal en die relevansie daarvan vir die samelewing. Deur by die Skool vir Tale te studeer, verkry jy ’n beter begrip van die aard van taal en letterkunde, en jy leer oor verskillende maniere om verskillende soorte taal en tekste in konteks te ontleed.…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/technology
Taaltegnologie
Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer mense met rekenaars in natuurlike (menslike) taal moet kommunikeer, moet die taal wat…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/nagraadse-programme-kunsgeskiedenis-en-visuele-studie