http://sport.nwu.ac.za/af/sport/leer-swem-program
Leer-swem-program
Die swembad van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Mahikengkampus is oop vir alle studente wat by sport betrokke is. Die leer-swem-program is ’n aktiewe program wat oor talle jare ontwikkel is vir studente wat nie kan swem nie. Die meeste van die studente by die NWU Mahikengkampus is studente uit voorheen-benadeelde gemeenskappe en het…http://sport.nwu.ac.za/sport/learn-swim-program