Rekenaar en elektroniese ingenieurs maak die wêreld 'n meer doeltreffende plek deur mense en die omgewing waarin ons woon, met die digitale wêreld van rekenaarsetels en die internet te verbind. Hulle maak gebruik van elektronika, ingebedde rekenaars en die vaardigheid van programmering om megatroniese stelsels te beheer en om die internet te bou.

Rekenaar en elektroniese ingenieurswese is die nommer een skaars vaardigheid in Suid-Afrika.

As 'n elektriese, elektroniese of rekenaar ingenieur sal jy baie werksvooruitsigte in Suid-Afrika, sowel in die buiteland, hê. Industrieë sluit in:

  • Telekommunikaise
  • Energie en elektriese krag
  • Semi-geleiers
  • Die Ruimte
  • Bio-ingenieurswese
  • Vervaardiging
  • Onderrig en navorsing
  • Vervoer en motorindustrieë

Kontakbesonderhede:

  • Prof. George van Schoor
  • Skooldirekteur: Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese
  • 018 299 1962
  • george.vanschoor@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1, Room 235

 

  • Me. Elzeth Enslin
  • Sekretaresse
  • 018 299 1978
  • elzeth.enslin@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1, Kamer 237
  • Dr. Leenta Grobler
  • Eerstejaarsvoog
  • 018 299 4058
  • leenta.grobler@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1, Kamer 227
  • Dr. Henri Marais
  • Programbestuurder
  • 018 299 1973
  • henri.marais@nwu.ac.za
  • NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1, Kamer 233