By die NWU Fakulteit Ingenieurswese wil ons die wêreld 'n beter plek maak. Ons doen dit eersters deur uitsonderlike ingenieurs op te lei en te ontwikkel wat die vermoeë en die wil het om dit wêreld 'n beter plek te maak. Tweedens doen ons dit deur antwoorde te soek op bestaande en toekomstige regte-wêreld uitdagings van ons bedrywe en gemeenskappe, deur middel van voorpunt- asook toegepaste navorsing. Ons waardeer ons industrie-, akademiese- en gemeenskapsvennote, wie dit vir ons moontlik maak om relevante, volhoubare en multi-dissiplinêre oplossings te vind en te ontwikkel.

Studierigtings

 

Meer

Ontdek meer