Die Konvokasie verbind die lede van die konvokasie op ’n lewenslange basis aan die universiteit tot die deurlopende wedersydse voordeel van die universiteit, sy lede en toekomstige lede van die Konvokasie.
Die Konvokasie se hoofdoel is om wedersydse voordelige verhoudings tussen die universiteit en sy alumni daar te stel en verder uit te bou om…