http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/internasionale-uitruilprogramme
Internasionale Uitruilprogramme
Uitruilkontrakte Fakulteit Regte het uitruilkontrakte met die volgende Universiteite: Universiteit van Tilburg Katolieke Universiteit Leuven Universiteit van Amsterdam Vrije Universiteit Amsterdam Universiteit van Leiden Ruhr Universitt Bochum Justus Liebig University Giessen Germany…http://law.nwu.ac.za/undergraduate-studies/student-activities
Student Activities
Law Students’ Academic Chapter Juta Mock Trials Cross-Campus Student Seminars International Exchange Programme Moot Court Ubuntu Public Speaking Competition Final Year Farewell Academic Prestige Awards Career Fairs First-year excursions Vocational Training Public Lectureshttp://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/volhoubare-gemeenskapsontwikkeling-betrokkenheid
Volhoubare Gemeenskapsontwikkeling en -betrokkenheid
Oorsig Daadwerklike volhoubare gemeenskapsontwikkeling kan slegs realiseer indien die gemeenskappe volle vennote en drywers van ontwikkelingsprosesse word en nie blote ontvangers of deelnemers bly nie. ’n Onder-na-bo benadering behoort te fokus op die daarstel van geloofwaardige konsultasieprosesse en op die uitbou van…My navorsing ondersoek sterkte-gebaseerde benaderings tot die bevordering van welstand onder gemarginaliseerde groepe, verken hoe positiewe sielkunde toegepas en herontwerp kan word binne die Afrika-konteks om veerkragtigheid en agentskap te beklemtoon, en ondersoek hoe die versterking van gesondheidstelsel leierskap responsiewe gesondheidsorg…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/psychology/xander-flemming
Xander Flemming
My navorsing ondersoek sterkte-gebaseerde benaderings tot die bevordering van welstand onder gemarginaliseerde groepe, verken hoe positiewe sielkunde toegepas en herontwerp kan word binne die Afrika-konteks om veerkragtigheid en agentskap te beklemtoon, en ondersoek hoe die versterking van gesondheidstelsel leierskap responsiewe gesondheidsorg…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/pure
PURE (Prospective Urban Rural Epidemiology) Studie
Daar was merkbare verandering in die voorkoms van nie-oordraagbare siektes (NOS) soos oorgewig, diabetes en kardiovaskulêre siektes (KVS) oor die laaste paar jaar in beide die ontwikkelde en die ontwikkelende wêreld. Die epidemie van kroniese NOS is egter besig om te skuif van ontwikkelde lande na ontwikkelende lande…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/22894