Skip to main content
Home
  • English
  • Afrikaans

NWU Main Afr

  • Oor ons
    • Welkom by die NWU
    • NWU beheerstrukture
    • NWU bestuur
    • Statuut en riglyndokumente
    • Beleide en Reëls
    • Transformasie by die NWU
    • NWU-waardes en Waardegedrewe Gedrag
    • NWU statistieke
    • Fakulteit feiteblaaie
    • NWU Publikasies
    • Rangordening
    • NWU-Vroue in Leierskap
    • Kontak ons
  • Studeer by die NWU
    • Doen hier aansoek
    • Beurse
    • Betaalbare gelde
    • Voorgraadse studies
    • Nagraadse studies
    • Afstandsleer
    • Kortkursusse
    • Koshuise
    • Besigheidskool
    • Internasionale studente
    • Akademiese jaarboeke
    • Sport
  • Onderrig en Leer
    • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
    • Geesteswetenskappe
    • Gesondheidswetenskappe
    • Ingenieurswese
    • Natuur- en Landbouwetenskappe
    • Opvoedkunde
    • Regte
    • Teologie
    • Sentrum vir Onderrig en Leer-eenheid
    • Loopbaandienste
    • Afstandsleer
    • Taaldirektoraat
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • Fakulteit feiteblaaie
  • Navorsing en Innovasie
    • Navorsing en Innovasie
    • AVK: Navorsing en Innovasie
    • Navorsingsondersteuning
    • Geïntegreerde Navorsingsintegriteit-bestuurstelsel (GNIBS)
    • Tegnologieoordrag en Innovasiesteun
    • Kantoor vir Globale Betrokkenheid
    • Meer omtrent ons navorsing
    • Ons biblioteek
    • Navorsingsetiek
    • Navorsingsentiteite
    • Intreelesings
  • Biblioteek
  • Nuus & Media
    • Van die Visiekanselier
    • Mediaverklarings
    • Aankondigings
    • Nuus
    • NWU Blog
    • Sosiale Media
    • Publikasies en video's

NWU Secondary Afr

  • Huidige studente
    • Akademiese Integriteit
    • Belangrike Datums
    • Deelnamepunte
    • eFundi
    • Eksamen- en assesseringsroosters
    • Eksamenuitslae
    • Kampusgesondheidsorgsentrum
    • Gradeplegtighede
    • Instandhoudingversoek
    • Jaarboeke
    • Klasroosters
    • Loopbaandienste
    • NWU betaalkaart en spesiale aanbiedinge
    • Persoonlike Eksamenrooster
    • Registrasie
    • Rekeningnavrae
    • Sentrum vir Onderrig en Leer-eenheid
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • Studentelewe
    • Studentevoorligting en -ontwikkeling
    • Sport
  • Kontak Ons
Ingenieurswese  

Multisite Search

 

https://www.nwu.ac.za/date/service-learning-workshop-kenyan-context-unique-approach-implementing-sustaining

Service Learning Workshop in the Kenyan Context: Unique Approach, Implementing & Sustaining

​ You are cordially invited to the Service Learning Workshop in the Kenyan Context: Unique Approach, Implementing & Sustaining, presented by Dr Judith Pete. Topic: Service Learning in the Kenyan Context: Unique Approach, Implementing and Sustaining. The content of this workshop will delve into the unique aspects of service…

 

https://natural-sciences.nwu.ac.za/centre-human-metabolomics/biobank

Biobank

The first of its kind on the African continent The CHM and the NMP established the first Biobank for rare metabolic diseases on the African continent in 2019. The Biobank stores and provides access to biological samples and clinical data from patients with rare metabolic diseases, which will help researchers to develop new diagnostic tests…

 

https://natural-sciences.nwu.ac.za/centre-human-metabolomics/contact-us

Contact us

Contact Number: Call Centre: +27 (0)18 299 2312 WhatsApp: +27 (0)67 361 7491 1) Wait for available agent to answer OR 2) Press 2 to leave a message Physical Address: Building F3, Lab G19 Ground floor, 11 Hoffmann street Potchefstroom Campus North-West University Potchefstroom 2539   Follow us    

 

https://natural-sciences.nwu.ac.za/centre-human-metabolomics/newborn-screening

Newborn Screening

Starting on the right foot with Newborn Screening Programs that screen newborn babies for selected genetic and metabolic diseases are vital to the health of infants. Without these screenings, babies would be at risk for developing severe illnesses that could cause brain damage or death. With early detection and treatment, however, many of…

 

https://engineering.nwu.ac.za/af/chemiese-ingenieurswese

Tuis

Chemiese ingenieurs kan met oplossings vorendag kom vir baie van die groot uitdagings waarvoor die wêreld vandag te staan kom, soos klimaatsverandering, energietekort-, omgewings- en waterkwessies. Die Chemiese Ingenieurswese-vakgebied behels die ontwikkeling, ontwerp, en bestuur van industriële prosesse waar grondstowwe omskep word in…

 

https://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/mineraalprosessering

Mineraalprosessering

  Mineraalprosessering is ‘n spesialisveld in Chemiese Ingenieurswese en behels die fisiese en chemiese prosesse wat gebruik word om metale te ontgin.  Die chemiese industrie is een van die grootste Bruto Binnelandse Produk (BBP) bydraers in Suid-Afrika. Chemiese ingenieurs is een van die top 10 skaars…

 

https://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/ingenieurstoets

Ingenieurstoets

Voornemende studente in Ingenieurswese wat reeds graad 12 voltooi het en wat nie aan al die  minimum toelatingsvereistes voldoen nie, sal slegs op aanbeveling van die keuringskomitee uitgenooi word om die Ingenieurstoets af te lê. Om vir die Ingenieurstoets genooi te word, moet jy ten minste aan die volgende vereistes voldoen: 65% vir…

 

https://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/vliegtuigontwikkeling

Vliegtuigontwikkeling

  Die vliegtuigontwikkelingsgroep fokus op aërodinamiese en strukturele navorsing wat die prestasie en veiligheid van sweeftuie en ligte vliegtuie kan verbeter. Die tegnologie wat uit die navorsing verkry word, word dan direk in nuwe ontwerpe geïmplementeer en het groot kommersiële waarde. Die groep fokus ook op…

 

https://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/dstnrf-leerstoel-biobrandstowwe

DST/NRF Leerstoel in Biobrandstowwe

Die Bio-energie-navorsingsgroep wat in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit geleë is, is aktief op die gebied van tweede- en derdegenerasie-navorsing in bioraffinering, wat biochemiese sowel as termochemiese produksieroetes dek. Die groep bestaan uit ’n unieke samestelling van mikrobioloë, chemiese ingenieurs, biochemici…

 

https://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/sentrum-vir-navorsing-en-voortgesette-ingenieursontwikkeling-crced

Sentrum vir Navorsing en Voortgesette Ingenieursontwikkeling (CRCED)

  CRCED is ’n navorsingsinstelling van die Noordwes-Universiteit wat in Pretoria geleë is en op energiebestuur en bio-ingenieursnavorsing fokus. Energiebestuursnavorsing sluit bedryfsenergiesimulering, -optimalisering en stelselontwikkeling in. Die bio-ingenieursnavorsing fokus op metaboliese of energieverwante…

 

https://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/sanli-navorsingsleerstoel

SANLI-navorsingsleerstoel

video { width: 100% !important; height: auto !important; } Die SANLI-navorsingsleerstoel, wat in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit geleë is, is ontwerp in ooreenstemming met ’n projekportefeuljeraamwerk vir waardetoevoeging van die wieg tot aan die graf. Die fokus is op die verwerking van fynsteenkool,…

 

https://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/energie-groep

Energie Groep

Die Energie Navorsingsgroep (ERG) is ’n multidissiplinêre navorsingsgroep wat in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit geleë is. Die ERG doen innoverende navorsing en bied navorsingsgeleenthede op Baccalaureus- (finalejaar-), Meestersgraad-, PhD- en Nadoktorale genoot vlak aan. Die navorsing…

 

https://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/waterstof-suid-afrika-hysa

Waterstof Suid-Afrika (HySA)

  Die Departement van Wetenskap en Tegnologie van Suid-Afrika het die Nasionale Waterstof- en Brandstofseltegnologie (HFCT) se navorsing-, ontwikkeling- en innovering- (RDI-) strategie ontwikkel. Die nasionale strategie word Waterstof Suid-Afrika (HySA) genoem. DWT HySA Infrastruktuursentrum van Bevoegdheid, wat gesamentlik die NWU…

 

https://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/intelligente-stelsels

Intelligente Stelsels

Die doel van die navorsingsgroep is om beproefde ingenieurstegnieke, sowel as toegepaste navorsing te gebruik om intelligensie aan besigheids- en operasionele stelsels toe te voeg, wat die industrie meer aanpasbaar, doeltreffend en winsgewend maak. [accordion collapsed] Huidige projekte Padoppervlaktoestand monitering: die bou van…

 

https://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/materiale-vibrasie-ontleding-en-vervaardiging

Materiale, Vibrasie-ontleding en Vervaardiging

Die navorsingsgroep Materiale, Vibrasie-ontleding en Vervaardiging, is in die Skool vir Meganiese Ingenieurswese aan die NWU se Fakulteit Ingenieurswese geleë. Hierdie navorsingsgroep spesialiseer in die selektering van materiale vir ontwerpe, keramiekwerk, en die vervaardiging van slytweerstandige matriks-saamgestelde…

 

https://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/mctronx

McTronX

Agtergrond Die kernaktiwiteit van die McTronX-navorsingsgroep is die dinamiese stelselsmodellering, beheer en prosesmonitering van grootskaalse industriële stelsels. Kenmerkend van die groep is die multidissiplinêre aard van sy projekte. Die naam McTronX is 'n akroniem na die veld van megatronika en is gekies as gevolg van die sterk…

 

https://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/telenet

Telenet

Die Telenet-navorsingsgroep is ’n fokusgroep aan die NWU se Fakulteit Ingenieurswese. Die navorsing wat deur die Telenet-groep gedoen word, val breedweg binne die gebied van inligting- en kommunikasietegnologie (IKT), met spesifieke projekte wat op telekommunikasie, datanetwerke, inligtingsekuriteit en verwante toepassings fokus…

 

https://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/termiesevloei

Termiesevloei

Die termiesevloei-navorsingsgroep is betrokke by onder andere die volgende: Ontwikkeling van termiesevloei-navorsingstoetsgeriewe. Die ontwikkeling van die volgende generasie CO2-hittepomptegnologie. Geïntegreerde sonkrag-waterverhitting met hittepompe. Toepassing van numeriese modelleringstegnieke vir die…

 

https://engineering.nwu.ac.za/af/elektriese-elektroniese-en-rekenaaringenieurswese/tuis

Tuis

  Die NWU se Skool vir Elektriese, Elektroniese & Rekenaaringenieurswese bied drie verskillende voorgraadse kwalifikasies aan: Elektriese- en Elektroniese Ingenieurswese Elektriese en elektroniese ingenieurs ontvang opleiding in elektriese sowel as elektroniese ingenieurswese, en beskik oor die vermoë om metodes en…

 

https://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/visie-en-missie

Visie en Missie

By die NWU se Fakulteit Ingenieurswese is ons visie eenvoudig om die wêreld ten goede te verander. Ons wil dit doen deur ingenieurs op te lei wat die wêreld kan en wil verander deur middel van voorpuntnavorsing, deur oplossings vir die wêreld se probleme te vind en deur die ingenieursberoep te beoefen op 'n manier wat 'n positiewe verskil maak…

Pagination

  • First page « First
  • Previous page ‹‹
  • Page 299
  • Page 300
  • Page 301
  • Page 302
  • Current page 303
  • Page 304
  • Page 305
  • Page 306
  • Page 307
  • Next page ››
  • Last page Last »
Alumni
Skenk
Gemeenskapsverbintenis
Kaarte en aanwysings
Menseregte by die NWU
Internasionalisering
BRICS@NWU
PAIA en POPI
Vakatures
Kalenders
Tenders
Dienste
DIY-dienste
Personeelintranet
Webmail
Inligtingstegnologie
NWU Footer Logo

 

© Noordwes-Universiteit 2025 Bepalings & Voorwaardes
Privaatheidsverklaring