Skip to main content
Home
  • English
  • Afrikaans

NWU Main Afr

  • Oor ons
    • Welkom by die NWU
    • NWU beheerstrukture
    • NWU bestuur
    • Statuut en riglyndokumente
    • Beleide en Reëls
    • Transformasie by die NWU
    • NWU-waardes en Waardegedrewe Gedrag
    • NWU statistieke
    • Fakulteit feiteblaaie
    • NWU Publikasies
    • Rangordening
    • NWU-Vroue in Leierskap
    • Kontak ons
  • Studeer by die NWU
    • Doen hier aansoek
    • Beurse
    • Betaalbare gelde
    • Voorgraadse studies
    • Nagraadse studies
    • Afstandsleer
    • Kortkursusse
    • Koshuise
    • Besigheidskool
    • Internasionale studente
    • Akademiese jaarboeke
    • Sport
  • Onderrig en Leer
    • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
    • Geesteswetenskappe
    • Gesondheidswetenskappe
    • Ingenieurswese
    • Natuur- en Landbouwetenskappe
    • Opvoedkunde
    • Regte
    • Teologie
    • Sentrum vir Onderrig en Leer-eenheid
    • Loopbaandienste
    • Afstandsleer
    • Taaldirektoraat
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • Fakulteit feiteblaaie
  • Navorsing en Innovasie
    • Navorsing en Innovasie
    • AVK: Navorsing en Innovasie
    • Navorsingsondersteuning
    • Geïntegreerde Navorsingsintegriteit-bestuurstelsel (GNIBS)
    • Tegnologieoordrag en Innovasiesteun
    • Kantoor vir Globale Betrokkenheid
    • Meer omtrent ons navorsing
    • Ons biblioteek
    • Navorsingsetiek
    • Navorsingsentiteite
    • Intreelesings
  • Biblioteek
  • Nuus & Media
    • Van die Visiekanselier
    • Mediaverklarings
    • Aankondigings
    • Nuus
    • NWU Blog
    • Sosiale Media
    • Publikasies en video's

NWU Secondary Afr

  • Huidige studente
    • Akademiese Integriteit
    • Belangrike Datums
    • Deelnamepunte
    • eFundi
    • Eksamen- en assesseringsroosters
    • Eksamenuitslae
    • Kampusgesondheidsorgsentrum
    • Gradeplegtighede
    • Instandhoudingversoek
    • Jaarboeke
    • Klasroosters
    • Loopbaandienste
    • NWU betaalkaart en spesiale aanbiedinge
    • Persoonlike Eksamenrooster
    • Registrasie
    • Rekeningnavrae
    • Sentrum vir Onderrig en Leer-eenheid
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • Studentelewe
    • Studentevoorligting en -ontwikkeling
    • Sport
  • Kontak Ons
Ingenieurswese  

Multisite Search

 

Kontak ons

Kantoor - (018) 299 1343   Kirsten Cooper - Chairperson Voorsitter Kirsten Cooper 0722468167 kirsten.cooper53@gmail.com BCom Entrepreneurskap & Ondernemingsbestuur   Ondervoorsitter Hayley Hinds 0738632281 hayleyhinds@hotmail.com BCom Bemarking & Toerismebestuur Sekretaresse Lisa de Jager 0848189736 Lisad1048@gmail.com BCom Ekonomie,…

 

Kontak ons

Kom besoek ons gerus!                                                                                                                                                                                                                         , Kantoor: E3 – G09 excursio.nwu@gmail.com Kirsten Cooper - Chairperson Voorsitter Delicia Bezuidenhout 082 922 7607 delicia.bezuidenhout94@gmail.com BCom Bemarking en Toerismebestuur     Ondervoorsitter Gené Helené Greeff 082 090 5559 genegreeff@gmail.com BA Toerismebestuur en Rekreasiekunde   Akademie & Skakeling Johannes Marthinus Venter 083 …

 

Bedryfsielkunde en Mensehulpbronbestuur - Tuis

Ons leef in ʼn tegnologie-gedrewe wêreld, maar ons kan nie ontken dat mense ʼn integrale deel van elke besigheid is nie. Die kern van elke suksesvolle onderneming is die mensehulpbronne-span wat alle aspekte van personeelbestuur, groei en potensiële ontwikkeling bestuur. As jy ʼn natuurlike vaardigheid het om mense te hanteer en hul sterkpunte te…, Studierigtings, Mensehulpbronbestuur is die bestuur van mensehulpbronne. Dit is ontwerp om werknemerprestasie in diens van ʼn werkgewer se strategiese doelstellings te optimeer. Ons het 'n BCom en BAdmin graad-opsie in hierdie rigting.  Mensehulpbronbestuur Bedryfsielkundiges fokus op die gedrag van werknemers in die werksplek deur die toepassing van psigologiese…

 

Hanneri Borstlap


Prof Elmarie Slabbert is ʼn professor in Toerismebestuur aan die Skool vir Toerismebestuur, Noordwes-Universiteit (Suid-Afrika). Sy voltooi in 2005 haar PhD en is tans een van die senior navorser by TREES, met ʼn fokus op reisgedrag, die sosiokulturele impak van toerisme sowel as bemarkingsaspekte. Elmarie is die voorsitter van die Suid-Afrikaanse…

 

Elmarie Slabbert

Prof Elmarie Slabbert is ʼn professor in Toerismebestuur aan die Skool vir Toerismebestuur, Noordwes-Universiteit (Suid-Afrika). Sy voltooi in 2005 haar PhD en is tans een van die senior navorser by TREES, met ʼn fokus op reisgedrag, die sosiokulturele impak van toerisme sowel as bemarkingsaspekte. Elmarie is die voorsitter van die Suid-Afrikaanse…

 

Mariana Kleynhans


Peet van der Merwe is tans senior lektor en navorser in Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Skool vir Toerismebestuur. Hy behaal sy graad in Rekreasie en Toerismebestuur in 1994, honneursgraad in 1995 en meestergraad in 2000 aan die Noordwes-Universiteit. Hy voltooi sy PhD in 2004 in Toerismebestuur, en word…

 

Peet van der Merwe

Peet van der Merwe is tans senior lektor en navorser in Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Skool vir Toerismebestuur. Hy behaal sy graad in Rekreasie en Toerismebestuur in 1994, honneursgraad in 1995 en meestergraad in 2000 aan die Noordwes-Universiteit. Hy voltooi sy PhD in 2004 in Toerismebestuur, en word…

 

PhD

PHD, Die PhD-program van die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur is ʼn navorsingsdoktorsgraad van uitstaande kwaliteit. Daar word van voornemende kandidate verwag om ervaring en beheer van die doktorale studie te toon. Die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur poog om die keuringsproses deursigtig te maak, maar moet ook uitstaande…, Sites of delivery,    

 

Kortleerprogramme - Mahikeng

Die Skool vir Besigheid & Korporatiewe Bestuur bied ʼn verskeidenheid van kortkursusse om bestuursvaardighede in die werksomgewing holisties te verbeter. Aansoekvorm Toelatingsvereistes Toelating van internasionale aansoekers Registrasie-inligting

 

Kortleerprogramme - Vanderbijlpark

Die Skool vir Besigheid & Korporatiewe Bestuur bied ʼn verskeidenheid van kortkursusse om bestuursvaardighede in die werksomgewing holisties te verbeter. Aansoekvorm Toelatingsvereistes Toelating van internasionale aansoekers Registrasie-inligting  

 

Kortleerprogramme

Terrein van dienslewering,          

 

Research

Oorsig, Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus wil bekend wees vir navorsing wat praktiese besigheidsoplossings met wetenskaplike bydraes in die breër veld van bestuur oplewer. Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur bestaan uit navorsingsbondels in die veld van Bestuur. Hierdie bondels…

 

Alumni

Alumni, Die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur se MBA is geakkrediteer deur die Association of MBAs (AMBA). Vir ons beteken hierdie meer internasionale geloofwaardigheid en prestige – vir ons studente die waarborg dat hul sake-opleiding sal voldoen aan die opperste internasionale standaarde. Alumni-vereniging van die NWU Skool vir Besigheid…

 

Community

Gemeenskap,   Oorsig Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur besef dat ʼn organisasie nie in isolasie van sy omgewing kan funksioneer nie. Dus streef ons daarna om te help om ons gemeenskap op te hef deur kursusse vir ons sakeleiers aan te bied oor aktuele sake soos MIV en VIGS. Verder implementeer ons ons kundigheid in plaaslike besighede deur ons MBA…

 

Handige inligting

Akademiese reëls Biblioteek Nagraadse beurse MBA.co.za Toelatingstoetse Graduate Management Admission Test (GMAT)  SHL Praktiese toets

 

Janine Erasmus


 

Oor ons

Visie van die NWU Besigheidskool, Om ʼn internasionaal erkende besigheidskool in Afrika te wees, Missie van die NWU Besigheidskool, Die NWU Besigheidskool is verbind tot die ontwikkeling van etiese en strategiese denke-leiers deur: Onderrig en leer wat die kontemporêre aspekte binne die konteks van die breë omgewing aanspreek. Relevante navorsing bydraes te lewer met die fokus op organisasies suid van die Sahara. Kommersialisering van deskundigheid met fundamentele bydraes tot…

 

Qualifications

Oorsig, Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur bied ʼn reeks kwalifikasies en kortkursusse om bestuurders en werknemers vanuit ʼn verskeidenheid verskillende agtergronde te bemagtig. Hierdie kwalifikasies strek vanaf ʼn twee-jaar-MBA-program tot ʼn kortkursus in Emosionele intelligensie. Wat ook al u onderrigbehoeftes as besigheidsman of -vrou, die…

 

Postgraduate Diploma in Management

Nagraadse Diploma in Bestuur, Die Nagraadse Diploma in Bestuur van die Noordwes-Universiteit word deur die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur aangebied in is deur die Hoër Onderwys Kwaliteitsraad (HOKR) (NKR 8) in Suid-Afrika geakkrediteer. Die NWU word geag as een van die bes bestuurder universiteite in Suid-Afrika. Die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe…, Sites of delivery

 

MBA

MBA, Die MBA-kwalifikasie word geag as die vlagskip van besigheidsopleiding wêreldwyd, en by die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur poog ons om juis dit te bied, ʼn kwalifikasie wat geakkrediteer is en hulpmiddels sal verskaf om in die sake-omgewing sukses te behaal. Die NWU word geag as die bes-bestuurder universiteit in Suid-Afrika. Die Skool…, Sites of delivery

Pagination

  • First page « First
  • Previous page ‹‹
  • Page 310
  • Page 311
  • Page 312
  • Page 313
  • Current page 314
  • Page 315
  • Page 316
  • Page 317
  • Page 318
  • Next page ››
  • Last page Last »
Alumni
Skenk
Gemeenskapsverbintenis
Kaarte en aanwysings
Menseregte by die NWU
Internasionalisering
BRICS@NWU
PAIA en POPI
Vakatures
Kalenders
Tenders
Dienste
DIY-dienste
Personeelintranet
Webmail
Inligtingstegnologie
NWU Footer Logo

 

© Noordwes-Universiteit 2025 Bepalings & Voorwaardes
Privaatheidsverklaring