Mariaan Wicks is 'n geregistreerde dieetkundige en dien as die vakhoof en senior lektor in Dieetkunde aan die Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika. Sy het 'n spesiale belangstelling in voedingsgerigte intervensies om vetsug en nie-oordraagbare siektes te bekamp en te voorkom, met 'n spesifieke fokus op voedingstofprofilering en voedseletikettering.…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen-nutrition/mariaan-wicks
Mariaan Wicks
Mariaan Wicks is 'n geregistreerde dieetkundige en dien as die vakhoof en senior lektor in Dieetkunde aan die Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika. Sy het 'n spesiale belangstelling in voedingsgerigte intervensies om vetsug en nie-oordraagbare siektes te bekamp en te voorkom, met 'n spesifieke fokus op voedingstofprofilering en voedseletikettering.…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/consumer-sciences/personeel
Personeel
.field-content.col-sm-10 { height: 225px; } @media only screen and (max-width: 768px) { /* For mobile phones: */ .field-content.col-sm-10 { height: auto; margin-bottom: 2em; } }http://health-sciences.nwu.ac.za/af/consumer-sciences/nagraadse-studie
Nagraadse Studie
Nagraadse Studie in Verbruikerswetenskappe Na voltooiing van een van die vier jaar programme kan 'n student toegelaat word tot ’n M in Verbruikerswetenskappe. Toelating is onderhewig aan ’n keuringsproses asook beskikbare kapasiteit in die vakgroep. Daarna kan ’n student ingeskryf word vir PhD-graad in Verbruikerswetenskappe, mits daar aan die…Wilna Liebenberg is ‘n navorsingsprofessor in die Sentrum van Uitnemendheid vir Farmaseutiese Wetenskappe by die NWU. Sy is die stigter en hoof van die Solid-state Pharmaceutical Innovation and Nanotechnology (SPIN) navorsingsgroep. Haar navorsing fokus op geneesmiddelaflewering en vaste-toestand geneesmiddel chemie. , Sy het…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacen/prof-wilna-liebenberg
Wilna Liebenberg
Wilna Liebenberg is ‘n navorsingsprofessor in die Sentrum van Uitnemendheid vir Farmaseutiese Wetenskappe by die NWU. Sy is die stigter en hoof van die Solid-state Pharmaceutical Innovation and Nanotechnology (SPIN) navorsingsgroep. Haar navorsing fokus op geneesmiddelaflewering en vaste-toestand geneesmiddel chemie. , Sy het…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/phasrec/oor-ons