http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacen/nuusflits
Nuusflits
3D-drukker die eerste van sy soort in Afrika Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens bewys dat hulle vasberade is om baanbrekernavorsing op die gebied van gesondheid te doen. Die universiteit het onlangs die Cellink BioX 3D-biodrukker, die eerste van sy soort nie net in Suid-Afrika nie, maar ook op die Afrika-…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/kinderkinetics/oor-ons
Oor Ons
Oor kinderkinetika Kinderkinetika is die professie wat poog om die neuro-motoriese ontwikkeling van jong kinders (0-13 jaar) deur middel van wetenskaplik gebaseerde fisieke aktiwiteit, optimaal te bevorder met onder andere die volgende doelwitte: Funksionele groei en ontwikkeling by kinders te bevorder; Aanleer van…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/kinderkinetics/wat-kinderkinetika
Wat is Kinderkinetika?
‘n Kinderkinetikus is ‘n persoon met die volgende kwalifikasies: Drie-jaar BA/BSc graad met Menslike Bewegingskunde as hoofvak. Spesialisering (onderworpe aan keuring) in Kinderkinetika in die 4de akademiese jaar (honneursgraad), met praktiese ervaring tydens hierdie jaar van akademiese opleiding…Prof Wayne Smith is 'n medeprofessor binne die Hipertensie in Afrika-navorsingspan aan die Noordwes-Universiteit en die Sub-temaleier: Ontdekkingswetenskap. Hy het 'n Y-2-gradering van die Nasionale Navorsingstigting en is die hoofondersoeker van die EndoAfrica-NWU-studie. Hy is 'n lid en vorige raadslid van die Fisiologiese Vereniging van Suider-…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/wayne-smith
Wayne Smith
Prof Wayne Smith is 'n medeprofessor binne die Hipertensie in Afrika-navorsingspan aan die Noordwes-Universiteit en die Sub-temaleier: Ontdekkingswetenskap. Hy het 'n Y-2-gradering van die Nasionale Navorsingstigting en is die hoofondersoeker van die EndoAfrica-NWU-studie. Hy is 'n lid en vorige raadslid van die Fisiologiese Vereniging van Suider-…Prof Gafane-Matemane is aangestel as 'n medeprofessor in Fisiologie by HART en het 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingstigting. Haar navorsing fokus op die renien-angiotensien-aldosteroonsisteem (RAAS) en hipertensie in bevolkings van Afrika-afkoms. Sy is 'n genoot van die International Society of Hypertension (ISHF) en die Departement van…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart-physiology/lebo-lf-gafane-matemane
Lebo (LF) Gafane-Matemane
Prof Gafane-Matemane is aangestel as 'n medeprofessor in Fisiologie by HART en het 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingstigting. Haar navorsing fokus op die renien-angiotensien-aldosteroonsisteem (RAAS) en hipertensie in bevolkings van Afrika-afkoms. Sy is 'n genoot van die International Society of Hypertension (ISHF) en die Departement van…Prof Yolandi Breet is 'n Mede-Professor in Fisiologie en navorser op die gebied van hipertensie. Haar spesifieke belangstellings sluit in arteriële styfheid en vroeë vaskulêre veroudering. Sy het 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingstigting (NRF) en is ook 'n lid van die Association for Research into Arterial Structure and Physiology. Sy…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart-physiology/yolandi-breet
Yolandi Breet
Prof Yolandi Breet is 'n Mede-Professor in Fisiologie en navorser op die gebied van hipertensie. Haar spesifieke belangstellings sluit in arteriële styfheid en vroeë vaskulêre veroudering. Sy het 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingstigting (NRF) en is ook 'n lid van die Association for Research into Arterial Structure and Physiology. Sy…Carina Mels is 'n voltydse navorsingsprofessor en direkteur van die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) aan die Noordwes-Universiteit (NWU). Sy het haar PhD in Biochemie in 2011 behaal en beskik oor 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingsraad. Sy het verskeie beoordeelde artikels gepubliseer en as studieleier vir verskillende meesters-…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/carina-cmc-mels
Carina (CMC) Mels
Carina Mels is 'n voltydse navorsingsprofessor en direkteur van die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) aan die Noordwes-Universiteit (NWU). Sy het haar PhD in Biochemie in 2011 behaal en beskik oor 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingsraad. Sy het verskeie beoordeelde artikels gepubliseer en as studieleier vir verskillende meesters-…Sr. Burger is deel van die span betrokke by die uitvoer van verskillende projekte binne die Hipertensie Navorsing-en Opleidingskliniek op kampus. Haar verantwoordelikhede sluit bestuur, koördinasie en opleiding van nagraadse studente in, sowel as die uitvoer van verskeie metings wat insluit bloedversameling, EKG en 24-uur bloeddruk monitering.…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/ad%25C3%25A9le-burger
Adéle Burger
Sr. Burger is deel van die span betrokke by die uitvoer van verskillende projekte binne die Hipertensie Navorsing-en Opleidingskliniek op kampus. Haar verantwoordelikhede sluit bestuur, koördinasie en opleiding van nagraadse studente in, sowel as die uitvoer van verskeie metings wat insluit bloedversameling, EKG en 24-uur bloeddruk monitering.…Dr Uys is deel van die span betrokke by die uitvoer van verskillende projekte binne die Hipertensie Navorsing-en Opleidingskliniek kliniek op kampus. Haar verantwoordelikhede sluit koördinasie en opleiding van nagraadse studente in, sowel as die uitvoer van verskeie metings wat insluit die EKG, 24-uur bloeddruk monitering en dinamiese retinale…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/lisa-uys
Lisa (AS) Uys
Dr Uys is deel van die span betrokke by die uitvoer van verskillende projekte binne die Hipertensie Navorsing-en Opleidingskliniek kliniek op kampus. Haar verantwoordelikhede sluit koördinasie en opleiding van nagraadse studente in, sowel as die uitvoer van verskeie metings wat insluit die EKG, 24-uur bloeddruk monitering en dinamiese retinale…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/medewerkers
Medewerkers
[accordion collapsed] INTERNASIONALE MEDEWERKERS Prof. Rudolph Schutte (PhD) Department of Medicine and Healthcare Science, Anglia Ruskin University, United Kingdom Extraordinary Professor of HART Prof. Christian Delles (MD) BHF Glasgow Cardiovascular Research Centre, University of Glasgow,…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/compres/projekte
Navorsingsgroepe en Fokus Areas
Navorsingsgroepe in COMPRES Rasionaal `n Navorsingswerkgroep in COMPRES is 'n groep kundiges wat saamwerk om spesifieke doelstellings vir navorsing te bereik. Die groepe is domeinspesifiek en fokus op bespreking of aktiwiteit rondom 'n spesifieke vakgebied. Die term kan soms verwys na `n…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/kinderkinetics/praktyke-suid