Skip to main content
Home
  • English
  • Afrikaans

NWU Main Afr

  • Oor ons
    • Welkom by die NWU
    • NWU beheerstrukture
    • NWU bestuur
    • Statuut en riglyndokumente
    • Beleide en Reëls
    • Transformasie by die NWU
    • NWU-waardes en Waardegedrewe Gedrag
    • NWU statistieke
    • Fakulteit feiteblaaie
    • Internasionalisering
    • NWU Publikasies
    • Rangordening
    • Kontak ons
  • Studeer by die NWU
    • Doen hier aansoek
    • Beurse
    • Betaalbare gelde
    • Voorgraadse studies
    • Nagraadse studies
    • Afstandsleer
    • Kortkursusse
    • Koshuise
    • Besigheidskool
    • Internasionale studente
    • Akademiese jaarboeke
    • Sport
  • Onderrig en Leer
    • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
    • Geesteswetenskappe
    • Gesondheidswetenskappe
    • Ingenieurswese
    • Natuur- en Landbouwetenskappe
    • Opvoedkunde
    • Regte
    • Teologie
    • Sentrum vir Onderrig en Leer-eenheid
    • Loopbaandienste
    • Afstandsleer
    • Taaldirektoraat
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • International Student Compliance Office
    • Fakulteit feiteblaaie
  • Navorsing en Innovasie
    • Navorsing en Innovasie
    • AVK: Navorsing en Innovasie
    • Navorsingsondersteuning
    • Geïntegreerde Navorsingsintegriteit-bestuurstelsel (GNIBS)
    • Tegnologieoordrag en Innovasiesteun
    • Internasionale Studente
    • Meer omtrent ons navorsing
    • Ons biblioteek
    • Nagraadse studies
    • Navorsingsetiek
    • Navorsingsentiteite
    • Intreelesings
  • Biblioteek
  • Nuus & Media
    • Van die Visiekanselier
    • Mediaverklarings
    • Aankondigings
    • Nuus
    • Sosiale Media
    • Publikasies en video's

NWU Secondary Afr

  • Huidige studente
    • Akademiese Integriteit
    • Belangrike Datums
    • Deelnamepunte
    • eFundi
    • Eksamen- en assesseringsroosters
    • Eksamenuitslae
    • Kampusgesondheidsorgsentrum
    • Gradeplegtighede
    • Instandhoudingversoek
    • Jaarboeke
    • Klasroosters
    • Loopbaandienste
    • NWU betaalkaart en spesiale aanbiedinge
    • Persoonlike Eksamenrooster
    • Registrasie
    • Rekeningnavrae
    • Sentrum vir Onderrig en Leer-eenheid
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • Studentelewe
    • Studenteportaal
    • Studentevoorligting en -ontwikkeling
    • Sport
  • Kontak Ons
Ingenieurswese  

Multisite Search

 

http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/vliegtuigontwikkeling

Vliegtuigontwikkeling

  Die vliegtuigontwikkelingsgroep fokus op aërodinamiese en strukturele navorsing wat die prestasie en veiligheid van sweeftuie en ligte vliegtuie kan verbeter. Die tegnologie wat uit die navorsing verkry word, word dan direk in nuwe ontwerpe geïmplementeer en het groot kommersiële waarde. Die groep fokus ook op…

 

http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/sanli-navorsingsleerstoel

SANLI-navorsingsleerstoel

video { width: 100% !important; height: auto !important; } Die SANLI-navorsingsleerstoel, wat in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit geleë is, is ontwerp in ooreenstemming met ’n projekportefeuljeraamwerk vir waardetoevoeging van die wieg tot aan die graf. Die fokus is op die verwerking van fynsteenkool,…

 

http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/waterstof-suid-afrika-hysa

Waterstof Suid-Afrika (HySA)

  Die Departement van Wetenskap en Tegnologie van Suid-Afrika het die Nasionale Waterstof- en Brandstofseltegnologie (HFCT) se navorsing-, ontwikkeling- en innovering- (RDI-) strategie ontwikkel. Die nasionale strategie word Waterstof Suid-Afrika (HySA) genoem. DWT HySA Infrastruktuursentrum van Bevoegdheid, wat gesamentlik die NWU…

 

http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/intelligente-stelsels

Intelligente Stelsels

Die doel van die navorsingsgroep is om beproefde ingenieurstegnieke, sowel as toegepaste navorsing te gebruik om intelligensie aan besigheids- en operasionele stelsels toe te voeg, wat die industrie meer aanpasbaar, doeltreffend en winsgewend maak. [accordion collapsed] Huidige projekte Padoppervlaktoestand monitering: die bou van…

 

http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/materiale-vibrasie-ontleding-en-vervaardiging

Materiale, Vibrasie-ontleding en Vervaardiging

Die navorsingsgroep Materiale, Vibrasie-ontleding en Vervaardiging, is in die Skool vir Meganiese Ingenieurswese aan die NWU se Fakulteit Ingenieurswese geleë. Hierdie navorsingsgroep spesialiseer in die selektering van materiale vir ontwerpe, keramiekwerk, en die vervaardiging van slytweerstandige matriks-saamgestelde…

 

http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/mctronx

McTronX

Agtergrond Die kernaktiwiteit van die McTronX-navorsingsgroep is die dinamiese stelselsmodellering, beheer en prosesmonitering van grootskaalse industriële stelsels. Kenmerkend van die groep is die multidissiplinêre aard van sy projekte. Die naam McTronX is 'n akroniem na die veld van megatronika en is gekies as gevolg van die sterk…

 

http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/telenet

Telenet

Die Telenet-navorsingsgroep is ’n fokusgroep aan die NWU se Fakulteit Ingenieurswese. Die navorsing wat deur die Telenet-groep gedoen word, val breedweg binne die gebied van inligting- en kommunikasietegnologie (IKT), met spesifieke projekte wat op telekommunikasie, datanetwerke, inligtingsekuriteit en verwante toepassings fokus…

 

http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/termiesevloei

Termiesevloei

Die termiesevloei-navorsingsgroep is betrokke by onder andere die volgende: Ontwikkeling van termiesevloei-navorsingstoetsgeriewe. Die ontwikkeling van die volgende generasie CO2-hittepomptegnologie. Geïntegreerde sonkrag-waterverhitting met hittepompe. Toepassing van numeriese modelleringstegnieke vir die…

 

http://engineering.nwu.ac.za/af/elektriese-elektroniese-en-rekenaaringenieurswese/tuis

Tuis

  Die NWU se Skool vir Elektriese, Elektroniese & Rekenaaringenieurswese bied drie verskillende voorgraadse kwalifikasies aan: Elektriese- en Elektroniese Ingenieurswese Elektriese en elektroniese ingenieurs ontvang opleiding in elektriese sowel as elektroniese ingenieurswese, en beskik oor die vermoë om metodes en…

 

http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/visie-en-missie

Visie en Missie

By die NWU se Fakulteit Ingenieurswese is ons visie eenvoudig om die wêreld ten goede te verander. Ons wil dit doen deur ingenieurs op te lei wat die wêreld kan en wil verander deur middel van voorpuntnavorsing, deur oplossings vir die wêreld se probleme te vind en deur die ingenieursberoep te beoefen op 'n manier wat 'n positiewe verskil maak…

 

http://engineering.nwu.ac.za/af/chemiese-ingenieurswese

Tuis

Chemiese ingenieurs kan met oplossings vorendag kom vir baie van die groot uitdagings waarvoor die wêreld vandag te staan kom, soos klimaatsverandering, energietekort-, omgewings- en waterkwessies. Die Chemiese Ingenieurswese-vakgebied behels die ontwikkeling, ontwerp, en bestuur van industriële prosesse waar grondstowwe omskep word in…

 

http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/mineraalprosessering

Mineraalprosessering

  Mineraalprosessering is ‘n spesialisveld in Chemiese Ingenieurswese en behels die fisiese en chemiese prosesse wat gebruik word om metale te ontgin.  Die chemiese industrie is een van die grootste Bruto Binnelandse Produk (BBP) bydraers in Suid-Afrika. Chemiese ingenieurs is een van die top 10 skaars…

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/commercia/kontak

Kontak ons

Kantoor - (018) 299 1343   Kirsten Cooper - Chairperson Voorsitter Kirsten Cooper 0722468167 kirsten.cooper53@gmail.com BCom Entrepreneurskap & Ondernemingsbestuur   Ondervoorsitter Hayley Hinds 0738632281 hayleyhinds@hotmail.com BCom Bemarking & Toerismebestuur Sekretaresse Lisa de Jager 0848189736 Lisad1048@gmail.com BCom Ekonomie,…

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/excursio/kontak-ons

Kontak ons

Kom besoek ons gerus!                                                                                                                                                                                                                         , Kantoor: E3 – G09 excursio.nwu@gmail.com Kirsten Cooper - Chairperson Voorsitter Delicia Bezuidenhout 082 922 7607 delicia.bezuidenhout94@gmail.com BCom Bemarking en Toerismebestuur     Ondervoorsitter Gené Helené Greeff 082 090 5559 genegreeff@gmail.com BA Toerismebestuur en Rekreasiekunde   Akademie & Skakeling Johannes Marthinus Venter 083 …

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/economic-sciences/ekonomiese-wetenskappe-tuis

Ekonomiese Wetenskappe

  Die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit is ʼn sentrum van akademiese uitnemendheid, toegewy aan die vorming van die toekoms van ekonomie. Ekonomie speel ʼn belangrike rol om die samelewing te help besluit oor die optimale toewysing van ons beperkte hulpbronne. Verken ons omvattende voorgraadse kurrikulum en uiteenlopende…, Studierigtings (Kwalifikasies),                    

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/risk-management/mari%25C3%25ABtte-geyser

Mariëtte Geyser


 

http://commerce.nwu.ac.za/af/information-systems/moleboge-nhlapo

Moleboge Nhlapo


 

http://commerce.nwu.ac.za/af/accounting-sciences/personeel-forensiese-rekenmeesterskap

Personeel - Forensiese Rekenmeesterskap


 

http://commerce.nwu.ac.za/af/BscToerismebestuur

BSc met Toerismebestuur

[accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ons BCom in Toerismebestuur met verskillende spesialiteitsrigtings rus jou toe met die vaardighede om ʼn toerismeonderneming te bestuur en die belangrikheid van toerisme in Suid-Afrika se groeiende ekonomie te verstaan. Jy sal leer hoe om jou eie – of iemand anders se – toerismebesigheid te ontwikkel en te bestuur, en só by te dra tot die land se…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Hulpbronbestuur Toerisme-/Gebeurtenisbestuur Toegepaste toerisme-/gebeurtenisbestuur Toerismebemarking Toerismeontwikkeling, Graadopsies, BSc Omgewingswetenskappe met Toerisme Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] kampus aangebied Kurrikulumkode DJH15 BSc Omgewingswetenskappe met Toerismebestuur & Rekreasievaardighede Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] kampus aangebied Kurrikulumkode: 2DJH16 BSc Omgewingswetenskappe met Toerisme…, Toelatingsvereistes, BSc Omgewingswetenskappe met Toerisme APS: 24 Wiskunde Vlak 4 (50-59%) Fisiese Wetenskappe Vlak 4 (50-59%) Engels Vlak 4 (50% of meer) BSc Omgewingswetenskappe met Toerismebestuur & Rekreasievaardighede APS: 24 Wiskunde Vlak 4 (50-59%) Fisiese Wetenskappe Vlak 4 (50-59%) Engels Vlak 4 (50% of meer) BSc Omgewingswetenskappe met Toerisme &…, Loopbaangeleenthede, Alhoewel hierdie kwalifikasie aan graduandi toegang verleen tot die hele toerismebedryf, is BCom-kwalifikasies gefokus op die bestuur van die bedryf en besighede. Dit verleen spesifiek toegang tot loopbane soos toerisme-ekonome, bestuurders, bemarkers, navorsers, dosente, konsultante, gastehuisbestuurders, en gebeurtenisbestuurders in private en…, Nagraadse studies, BCom Hons in Bestuurswetenksappe met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur   [/accordion]  

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/accounting-sciences/me-lelanie-marais

Me Lelanie Marais


Pagination

  • First page « First
  • Previous page ‹‹
  • …
  • Page 365
  • Page 366
  • Page 367
  • Page 368
  • Current page 369
  • Page 370
  • Page 371
  • Page 372
  • Page 373
  • …
  • Next page ››
  • Last page Last »

NWU Footer Logo

Kontak ons

Vind ons

Kalenders
Noodnommers en IT
Kaarte en aanwysings
Vinnige skakels A-Z

Raak betrokke

Alumni
Gee
Tenders
Vakatures

Ons verantwoordelikheid

Bedrogbewustheid
Menseregte
WBTI en WBPI
Gemeenskapsimpak

Personeel en studente

Selfhelpdienste
Personeelintranet
Web-pos
eFundi
FacebookInstagram  MyNWU Blog Tiktok  Telegram  Youtube  Twitter X

© Noordwes-Universiteit 2026 Bepalings & Voorwaardes en Privaatheidsverklaring