http://commerce.nwu.ac.za/af/business/oor-ons
Oor ons
Visie van die NWU Besigheidskool, Om ʼn internasionaal erkende besigheidskool in Afrika te wees, Missie van die NWU Besigheidskool, Die NWU Besigheidskool is verbind tot die ontwikkeling van etiese en strategiese denke-leiers deur: Onderrig en leer wat die kontemporêre aspekte binne die konteks van die breë omgewing aanspreek. Relevante navorsing bydraes te lewer met die fokus op organisasies suid van die Sahara. Kommersialisering van deskundigheid met fundamentele bydraes tot…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/qualifications
Qualifications
Oorsig, Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur bied ʼn reeks kwalifikasies en kortkursusse om bestuurders en werknemers vanuit ʼn verskeidenheid verskillende agtergronde te bemagtig. Hierdie kwalifikasies strek vanaf ʼn twee-jaar-MBA-program tot ʼn kortkursus in Emosionele intelligensie. Wat ook al u onderrigbehoeftes as besigheidsman of -vrou, die…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/postgraduate-diploma-management
Postgraduate Diploma in Management
Nagraadse Diploma in Bestuur, Die Nagraadse Diploma in Bestuur van die Noordwes-Universiteit word deur die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur aangebied in is deur die Hoër Onderwys Kwaliteitsraad (HOKR) (NKR 8) in Suid-Afrika geakkrediteer. Die NWU word geag as een van die bes bestuurder universiteite in Suid-Afrika. Die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe…, Sites of deliveryhttp://commerce.nwu.ac.za/af/business/mba-0
MBA
MBA, Die MBA-kwalifikasie word geag as die vlagskip van besigheidsopleiding wêreldwyd, en by die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur poog ons om juis dit te bied, ʼn kwalifikasie wat geakkrediteer is en hulpmiddels sal verskaf om in die sake-omgewing sukses te behaal. Die NWU word geag as die bes-bestuurder universiteit in Suid-Afrika. Die Skool…, Sites of deliveryhttp://commerce.nwu.ac.za/af/business/phd-0
PhD
PHD, Die PhD-program van die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur is ʼn navorsingsdoktorsgraad van uitstaande kwaliteit. Daar word van voornemende kandidate verwag om ervaring en beheer van die doktorale studie te toon. Die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur poog om die keuringsproses deursigtig te maak, maar moet ook uitstaande…, Sites of delivery,http://commerce.nwu.ac.za/af/business/kortleerprogramme-mahikeng
Kortleerprogramme - Mahikeng
Die Skool vir Besigheid & Korporatiewe Bestuur bied ʼn verskeidenheid van kortkursusse om bestuursvaardighede in die werksomgewing holisties te verbeter. Aansoekvorm Toelatingsvereistes Toelating van internasionale aansoekers Registrasie-inligtinghttp://commerce.nwu.ac.za/af/business/kortleerprogramme-vanderbijlpark
Kortleerprogramme - Vanderbijlpark
Die Skool vir Besigheid & Korporatiewe Bestuur bied ʼn verskeidenheid van kortkursusse om bestuursvaardighede in die werksomgewing holisties te verbeter. Aansoekvorm Toelatingsvereistes Toelating van internasionale aansoekers Registrasie-inligtinghttp://commerce.nwu.ac.za/af/business/kortleerprogramme
Kortleerprogramme
Terrein van dienslewering,http://commerce.nwu.ac.za/af/business/research