A. Honneurs Fakulteitsbeurs
Die Fakulteit Teologie het 'n inisiatief geloods om Honneursbeurse binne die Fakulteit Teologie toe te ken aan ons huidige finalejaar graduerende en kwalifiserende voorgraadse studente wat ook belangstel om 'n Meesters- en PhD-graad binne die Fakulteit Teologie aan die Noordwes-Universiteit te doen. Hierdie…