http://sport.nwu.ac.za/sport/homepage-mock
Homepage mock-up
“Everything negative – pressure, challenges – are all, an opportunity for me to rise.” - Kobe Bryant If sport gets you going then NWU Sport might just be the place for you. With several world-class coaches in various sports codes and excellent facilities situated in Mahikeng, Potchefstroom,…http://sport.nwu.ac.za/af/sokker
Sokker
[accordion collapsed] Potchefstroomkampus NWU Potchefstroom Sokker is by die Fanie du Toit-sportterrein geleë. Die span het ’n ryk geskiedenis en het geriewe van topgehalte wat deur hoëprestasie-atlete gebruik word. Ons maak seker dat ons spelers nie net op sokker konsentreer nie, maar ook op hulle studies, aangesien…http://sport.nwu.ac.za/af/hpi
Oor ons
Die NWU ontvang meer as ’n duisend internasionale atlete per jaar. Die Hoëprestasie-instituut vir Sport (HPI) is op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit geleë. Potchefstroom het die voorkeuropleidingsvenue vir talle internasionale, nasionale en plaaslike sportspanne en individue geword as…http://sport.nwu.ac.za/hpi
About the HPI
The High-Performance Institute of Sport (HPI) at the North-West University's Potchefstroom Campus in South Africa is a premier training hub for elite athletes and sports teams from around the world. Specializing in high-altitude training at 1,350 meters, the HPI offers exceptional facilities that optimize athletic performance…http://sport.nwu.ac.za/af/hpi/gespesialiseerde-geriewe
Gespesialiseerde geriewe
Gespesialiseerde geriewe Die Noordwes-Universiteit se Hoëprestasie-instituut belê elke jaar miljoene rand in die ontwikkeling en instandhouding van sy sportgeriewe. Ons beskou ons geriewe as die beste wat daar beskikbaar is. Meer as 1 000 internasionale atlete van regoor die wêreld maak elke jaar vir hulle…http://sport.nwu.ac.za/hpi/specialised-facilities
Specialised facilities
Our facilities are designed to meet the needs of high-performance athletes and teams. These include: A fully equipped high-performance gymnasium Equipment designed to accelerate sports recovery Indoor synthetic running track (30m) Rugby, soccer, tennis, netball, and cricket fields 400m grass athletic track with synthetic surfaces…http://sport.nwu.ac.za/af/hpi/dienste
Dienste
Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie Dit is ’n bekende feit dat die Noordwes-Universiteit al internasionale atlete van wêreldgehalte gelewer het wat almal deur die NWU se Hoëprestasie-instituut en sportwetenskaplikes ondersteun word. As gevolg van die NWU se moderne geriewe en hoogs gespesialiseerde navorsers en…http://sport.nwu.ac.za/hpi/services