http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/meestersgraad-bemarkingsbestuur-0
Meestersgraad in Bemarkingsbestuur
[accordion], Agtergrond, ’n Meestersgraad is ’n nagraadse kwalifikasie wat gevolg kan word nadat ’n Honneursgraad of ’n Nagraadse Diploma suksesvol voltooi is. Suid-Afrikaanse universiteite bied gewoonlik twee tipes Meestersgrade aan: doseerbare Meestersgrade en navorsingsmeestersgrade. Doseerbare Meestersgrade behels die voltooiing van verskeie kursusmodules en die skryf…, Graadnaam, Magister Commercii (MCom) in Bemarkingsbestuur (5CKN01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsmeestersgraad aangebied. Geen kursusgebaseerde (doseerbare) opsie is beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae oor hierdie graad by die Vanderbijlpark-kampus) [/accordion] Doen aansoek Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/honneursgraad-bemarkingsbestuur
Honneursgraad in Bemarkingsbestuur
[accordion], Agtergrond, Die BCom Honneursgraad in Bemarkingsbestuur is ontwerp om studente se intellektuele en etiese vermoëns op ’n meer gespesialiseerde wyse te ontwikkel. Dit rus hulle toe met die vaardigheid om die bemarkings- en breër sakeomgewing te verstaan, krities en innoverend te dink, en om ’n stewige grondslag vir verdere spesialisering deur gevorderde…, Graadnaam, BCom Honneurs in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur (5EZL01) Aanbiedingsplekke Hierdie graad is belyn oor kampusse heen en word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs op ’n voltydse basis aangebied. Studente moet weekliks kontaksessies bywoon op die kampus waar hulle geregistreer is. Geen deeltydse of afstandsonderrig-opsies is vir hierdie kwalifikasie beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die Bemarkingsbestuur-programbestuurders. Dr Willy Engelbrecht (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Mia Bothma (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Heleneze Lues (Enige navrae oor hierdie graad by die Vanderbijlpark-kampus) [/…http://humanities.nwu.ac.za/government-studies/political-studies-and-international-relations-staff
Political Studies and International Relations - staff
.views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; } .field-content.col-sm-4.img-responsive.text-align-center > img { height: auto; width: 100%; } .center.round { text-align: center; } .center { text-align: center; } .round .img-responsive…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/politieke-studies-en-internasionale-verhoudinge-personeel
Politieke Studies en Internasionale Verhoudinge - personeel
.views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; } .field-content.col-sm-4.img-responsive.text-align-center > img { height: auto; width: 100%; } .center.round { text-align: center; } .center { text-align: center; } .round .img-responsive…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/publieke-administrasie-personeel