Oorsig
Theology on Reformational foundation
Die M & D-programme van die Fakulteit Teologie van die Noordwes-Universiteit fokus op goeie en soliede navorsing en skryf op meesters- en doktorale vlak. Terwyl ons die teologie vanuit die vertrekpunt van die outoriteit van die Bybel as Woord van God beoefen, word alle…