Skip to main content
Home
  • English
  • Afrikaans

NWU Main

  • About Us
    • Welcome to the NWU
    • NWU Governance
    • NWU Management
    • Statute and Guiding Documents
    • Policies and Rules
    • Transformation at the NWU
    • NWU Way Values and Culture
    • Quick Stats
    • Faculty Fact Sheets
    • Internationalisation
    • NWU Publications
    • Rankings
    • NWU Women in Leadership
    • Contact us
  • Study at NWU
    • Apply Here
    • Bursaries
    • Payable fees
    • Undergraduate Studies
    • Postgraduate Studies
    • Distance Learning - Study Section
    • Short Courses
    • Residences
    • Business School
    • International Students - Study Section
    • Academic Yearbooks
    • Sport
  • Teaching and Learning
    • Economic and Management Sciences
    • Education
    • Engineering
    • Health Sciences
    • Humanities
    • Law
    • Natural and Agricultural Sciences
    • Theology
    • Centre for Teaching and Learning
    • Career Services
    • Distance Learning - Teaching Section
    • Language Directorate
    • Student Academic Lifecycle Administration
    • International Student Compliance Office
    • Faculty Fact Sheets
  • Research and Innovation
    • Research and Innovation
    • DVC: Research and Innovation
    • Research Support Department
    • Integrated Research Integrity Management System (IRIMS)
    • Technology Transfer and Innovation Support
    • International Students - Research Section
    • Read about our research
    • Our library
    • Postgraduate studies
    • Research ethics
    • Research entities
    • Inaugural lectures
  • Library
  • News & Media
    • From the Vice-Chancellor
    • Media Releases
    • Announcements
    • News
    • NWU Blog
    • Social Media
    • Publications and videos

NWU Secondary

  • Current Students
    • Academic Integrity
    • Account enquiries
    • Campus Health Care Centre
    • Career Services
    • Centre for Teaching and Learning
    • Class timetables
    • eFundi
    • Exam results
    • Exam and assessment timetables
    • Graduation ceremonies
    • Important dates
    • NWU payment card and student specials
    • Personal Exam timetable
    • Participation Marks
    • Registration
    • Student Academic Lifecycle Administration
    • Student Life
    • Maintenance Request
    • Sport
    • Student Counselling and Development
    • Yearbooks
  • Contact us
Engineering  

Multisite Search

 

http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/kontak-ons

Kontak ons

Kontak ons Posadres: Sentrum vir BWI Bussie 576 Noordwes-Universiteit Privaatsak X6001 Potchefstroom 2520 Fisiese adres: Noordwes-Universiteit Potchefstroomkampus Natuurwetenskappe Gebou G3, Vloer 3 Kamers H301-H322…

 

http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botaniese-tuin/die-tuin

Die Tuin

Oor die tuin                                        Al beslaan die NWU Botaniese Tuin minder as drie hektaar, word meer as 1 500 plantspesies en ’n verskeidenheid diere en insekte in hierdie tuin aangetref. Die meeste van die…

 

http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botaniese-tuin/kweekhuise

Botaniese Tuin: Kweekhuise

Oor ons Kweekhuise Daar is twee kweekhuise in die Botaniese Tuin gele. Die verbouingskweekhuis word gebruik om die plante te kweek wat vir praktikums en navorsing benodig word. Slegs die vertoonkweekhuis-kompleks is slegs op versoek oop vir die publiek, en is verdeel in ’n tropiese en ’n vetplant-kweekhuis. Die…

 

http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botaniese-tuin/kontak-ons

Botaniese Tuin: Kontak ons

     Besoekersinligting: Die NWU Botaniese Tuin is oop vir lede van die publiek. Ons vra egter dat groepe vooraf kennis gee van hulle besoek. Skoolgroepe is ook welkom. Kontak ons gerus indien u enige verdere inligting benodig. Ligging: Die Botaniese Tuin is langs die Potchefstroomkampus van die Noordwes…

 

http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botanical-garden/botaniese-tuin-personeel

Botaniese Tuin: Personeel


 

http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botanical-garden/chris-van-niekerk

Chris van Niekerk


 

http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botanical-garden/gilbert-batlhopeng

Gilbert Batlhopeng


 

http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botanical-garden/leah-mareka

Leah Mareka


 

http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/sdk/dienste-en-kostes

Dienste en Kostes

Die blad is onder konstruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe vir meer inligting. 

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/inligtingstelsels

Inligtingstelsels

[accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Inligtingstelsels behels die ontleding en organisasie van besigheidsinligting deur die toepassing van tegnologie. Dit vermeng kernkonsepte van bestuur, bedryf, en inligtingstelselsteorie met rekenaarwetenskaps- en ingenieursmetodes en -tegnologieë om ʼn organisasie se data doeltreffend te bestuur. Met ons BCom in Inligtingstelsels sal jy deel word…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Inleiding tot Rekenaars en Programmering Inleiding tot Programmering Objekgeoriënteerde Programmering Rekenaarorganisasie en -argitektuur Stelselontleding Inleiding tot Netwerke Elektroniese Besigheid Inleiding tot Databasisse Stelselontwerp Webprogrammering Projekbestuur vir Inligtingstelsels Inligtingstelselsekuriteit…, Graadopsies, BCom in Inligtingstelsels  Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied by op die Mahikeng Kampus [M] Kurriculuim kode: 5GVH01   BCom in Inligtingstelsels - Uitgebreide Program Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Aangebied op die Mahikeng Kampus [M] kurriculuim kode: 5XVH01  , Toelatingsvereistes, BCom in Inligtingstelsels  APS: 24 Wiskunde: Vlak 4 (50%), of Wiskundige Geletterdheid: Vlak 5 (60%) Engels: Vlak 4 (50%)   BCom in Inligtingstelsels - Uitgebreide Program APS: 21 Wiskunde: Vlak 3 (450%), of Wiskundige Geletterdheid: Vlak 4 (50%)  Engels: Vlak 3 (40%)  , Loopbaangeleenthede , Besigheidsanalis OHB-spesialis Webinhoudbestuurder Projekbestuurder Databasisanalis Databasisadministrateur Toepassingsontwikkelaar IS-sekuriteitsbestuurder E-ondernemingsbestuurder Toepassing-analis Data-analis Inligtingstelselsbestuurder IT-konsultant IT tegniese ondersteuning-beampte  IS/IT-ouditeur Stelselontleder   , Nagraadse studies, Nagraadse studie in Inligtingstelsels sluit in: BCom Honneursgraad  MCom en PhD   Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Mahikeng [M] [/accordion]       Jaarboek  

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23684

Risikobestuur

[accordion], Oorsig, ʼn Risikobestuurder identifiseer moontlike risiko’s wat kan ontstaan as gevolg van laer kontantvloei en hoër versekeringskoerse vir die besigheid. Hierdie spesialiste assesseer risiko’s en implementeer planne en strategieë om besigheidsverliese te minimeer. Ons drie-jaar BCom Ekonomie en Risikobestuur-kwalifikasie bied aan u die geleentheid om te…, Toelatingsvereistes, APS 28 Wiskunde vlak 4 (50%) Engels vlak 4 Addisonele veriestes mag van toepassing wees as per Fakutiet se jaarboek / kalendar Voldoen nie aan die vereistes nie? Sien inligting oor die Verlengde program hieronder  , Kampusse waar program aangebeid word, Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V]  , Kwalifikasie, BCom Ekonomie en Risikobestuur  Durasie: 3 jaar, voltyds [Kwalifikasie 5FKH05 P/V] Sien asseblief die  jaarboek  vir meer inligting, Loopbaangeleenthede, Bankbestuur Finansiële risikobestuur Korporatiewe en stadstesourier Fonds- en batebestuur SAFEX-handel Geld-, kapitaal- en aandelemark Ekonomiese advies, Nagraadse studies, BCom Hons in Ekonomie met Risikobestuur MCom in Toegepaste Risikobestuur PhD in Risikobestuur Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion]   , Verlengde programme,   [accordion], Oorsig, Die Uitgebreide Program sluit ʼn addisionele jaar van studie in wat die student se basiese kennis en vaardighede sal verbeter alvorens aanbeweeg word na meer gespesialiseerde studies in die latere jare van die programme. Verder het studente wat hierdie program volg ʼn baie groter geleentheid om sukses te behaal in hul studies, aangesien dit…, Kwalifikasie in die program, BCom Ekonomie en Risikobestuur  Durasie: 4 jaar, voltyds  [Kwalifikasie 5XKH05 V], Toelatingsvereistes, APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of meer) / Wiskunde Geletterheid vlak 6 (70% of meer) Addisionele vereistes mag van toepassing wees as per Fakultiet se jaarboek / kalendar, Kampus waar program aangebeid word, Vanderbijlpark [V], Loopbaangeleenthede, Bankbestuur Finansiële risikobestuur Korporatiewe en stadstesourier Fonds- en batebestuur SAFEX-handel Geld-, kapitaal- en aandelemark Ekonomiese advies, Nagraadse studies, BCom Hons in Ekonomie met Risikobestuur MCom in Toegepaste Risikobestuur PhD in Risikobestuur   Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion]    

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/besigheidstatistiek-en-operasionele-navorsing

Besigheidstatistiek en Operasionele Navorsing

Berei voor om jou passie in ʼn loopbaanbate te omskep met ons Besigheidsstatistiek en Bedryfsnavorsing-kursus. Leer noodsaaklike statistiese tegnieke soos hipotesetoetsing, regressie-analise en waarskynlikheidsverdelings om data te interpreteer en neigings te ontbloot. Duik in operasionele navorsing om optimaliseringsmodelle, lineêre programmering…, Studierigtings in die veld ,   BCom in Operasionele Navorsing BCom in Statistiek

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/transporteconomics_Logisticsmanagement

Vervoerekonomie en logistieke bestuur

  Begin jou reis deur die dinamiese wêreld van vervoerekonomie en logistieke bestuur. Hierdie kursus bied 'n omvattende verkenning van hoe goedere en mense doeltreffend in 'n globale ekonomie beweeg. Ontdek die ekonomiese beginsels wat vervoerstelsels dryf, en ontleed faktore soos vraag en aanbod, kostestrukture en ekonomiese impak. Logistieke…, Kwalifikasies in die studieveld,   BCom in Sakebedrywighede met Vervoerekonomie BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/risko-bestuur

Risko Bestuur

  Verken en delf dieper in die verskillende teoretiese grondslae van risiko, en ondersoek konsepte van finansiële risiko tot operasionele en strategiese risiko's. Jy sal leer om potensiële bedreigings te identifiseer, die impak daarvan te evalueer en omvattende risikobestuurstrategieë te ontwikkel. Deur 'n mengsel van streng kursuswerk en…, Kwalifikasies in die studieveld,   BCom Ekonomiese Wetenskappe met Risikobestuur BCom Ekonomiese Wetenskappe met Landbuo-ekonomie & Risk Management   Toegepaste Risikobestuur word slegs as 'n nagraadse program aangebied. Indien jy belangstel, besoek asseblief UARM vir inligting UARM

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/bedryfsielkunde-en-mensehulpbronbestuur/lydia-mokgotsi

Lydia Mokgotsi


 

http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/informatika

Informatika

[accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ons BCom in Ekonomiese Wetenskappe met ʼn spesialisasie in Ekonomie en Informatika kombineer ekonomiese teorie met die nuutste tegnologie. Hierdie program berei jou voor om analitiese hulpmiddels van ekonomie te bemeester saam met die nuutste informatika-innovasies, wat jou toerus vir rolle aan die voorpunt van datagedrewe besluitneming. Berei…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Rekeningkunde Ondernemingsbestuur Ekonomie Berekening Ekonomie Statistiek, Graadopsies, BCom in Ekonomiese Wetenskappe met Ekonomie en Informatika Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied op Mahikeng [M] & Vanderbijlpark [V] kampusse Kurriculuim kode: 5FKH02, Toelatingsvereistes, BCom in Ekonomiese Wetenskappe met Ekonomie en Informatika APS van 26 Wiskunde Vlak 3 (40-49%) Engels OF Afrikaans vlak 4 (50-59%), Loopbaangeleenthede , Ekonomiese Analis Besigheidsintelligensie-analis Datawetenskaplike Finansiële Analis Marknavorsingsanalis Stelselontleder Data-analis Risiko-analis Ekonomie-konsultant UX/UI-ontwerper Gesondheidsinformatika-spesialis Beleidsanalis E-handel-analis  , Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad  MCom en PhD  Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied op Potchefstroom Kampus [P] Vanderbijlpark Kampus [V]  [/accordion]         Jaarboek  

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/sakebedrywighede-met-logistieke-bestuur

Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur

  [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Vervoerekonomie is noodsaaklik om die beweging van vrag en passasiers vanaf die punt van oorsprong tot by die bestemming te verstaan, om te verseker dat hulle op die regte plek, in die gewenste toestand en op die regte tyd aankom. Hierdie aktiwiteite is belangrik vir die funksionering van enige ekonomie. Met ons BCom in Sakebedrywighede wat…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Inleiding tot Logistiek Logistieke Strategieë en Kliëntediens Logistieke Besigheidstelsels Vervoerbeplanning Internasionale Logistiek  , Graadopsies, BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied by Mahikeng [M]  BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Aangebied by Mahikeng [M] Kampus  , Toelatingsvereistes, BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 4 (40%) Engels: Vlak 4 (50%)  BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur - Uitgebreide Program APS: 20 Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskundige geletterdheid: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 3 (40%)  , Loopbaangeleenthede , Logistieke bestuur Verskaffingskettingbestuurder Logistieke bestuurder Vragversender Pakhuisbedryf Voorraadbeheer Openbare vervoer-beplanner/skeduleerder/modelleerder Verkeer- en reisimpakassessor Nasionale regering, provinsiaal, distrik en plaaslike munisipaliteit  , Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad  MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Potchefstroom [P]    [/accordion],  , Jaarboek        
Prof Gowokani Chirwa is an Economist with expertise in Health Economics. He obtained his PhD in Economics from the University of York, UK, where he was based at the Centre for Health Economics. His primary research interests include health economics, global health economics, inequality, and poverty, with a particular focus on multidimensional…

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/gowokani-chirwa

Gowokani Chirwa

Prof Gowokani Chirwa is an Economist with expertise in Health Economics. He obtained his PhD in Economics from the University of York, UK, where he was based at the Centre for Health Economics. His primary research interests include health economics, global health economics, inequality, and poverty, with a particular focus on multidimensional…

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/belasting/claudia-coetzer

Claudia Coetzer


Professor René Schalk is associated with the Human Resource Studies departments and Tranzo of Tilburg University, the Netherlands. He has been an extraordinary professor at the Faculty of Economic and Management Sciences of North-West University, South Africa, since 2012. His research interests cover the broad areas of human resources,…

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/rene-schalk

René Schalk

Professor René Schalk is associated with the Human Resource Studies departments and Tranzo of Tilburg University, the Netherlands. He has been an extraordinary professor at the Faculty of Economic and Management Sciences of North-West University, South Africa, since 2012. His research interests cover the broad areas of human resources,…

Pagination

  • First page « First
  • Previous page ‹‹
  • …
  • Page 414
  • Page 415
  • Page 416
  • Page 417
  • Current page 418
  • Page 419
  • Page 420
  • Page 421
  • Page 422
  • …
  • Next page ››
  • Last page Last »

NWU Footer Logo

Contact us

Find us

Calendars
Emergency contacts
Maps and Directions
Quick links A-Z

Get involved

Alumni
Giving
Tenders
Vacancies

Our Responsibility

Fraud Awareness
Human Rights
PAIA and POPI
Community Impact

Staff and Students

DIY Services
Staff Intranet
Webmail
eFundi
FacebookInstagram  MyNWU Blog Tiktok  Telegram  Youtube  Twitter X

© North-West University 2025 Terms & Conditions and Privacy Statement