http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistiese-konsultasie-dienste/oor-ons/handleiding
Handleiding
INHOUDSOPGAWE VOORWOORD (Laai dokument af) HOOFSTUK 1. Inleiding en agtergrond (Laai dokument af) 1.1 Praktiese betekenisvolheid 1.2 Wanneer is effekgrootte-indekse nodig? 1.3 Vereistes vir goeie effekgrootte maatstawwe 1.4 Gebruik van effekgrootte in toepassingsvelde van Statistiek 1.5 Effekgroottes in…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/kontak-ons
Kontak ons
Kontak ons Posadres: Sentrum vir BWI Bussie 576 Noordwes-Universiteit Privaatsak X6001 Potchefstroom 2520 Fisiese adres: Noordwes-Universiteit Potchefstroomkampus Natuurwetenskappe Gebou G3, Vloer 3 Kamers H301-H322…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botaniese-tuin/die-tuin
Die Tuin
Oor die tuin Al beslaan die NWU Botaniese Tuin minder as drie hektaar, word meer as 1 500 plantspesies en ’n verskeidenheid diere en insekte in hierdie tuin aangetref. Die meeste van die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botaniese-tuin/kweekhuise
Botaniese Tuin: Kweekhuise
Oor ons Kweekhuise Daar is twee kweekhuise in die Botaniese Tuin gele. Die verbouingskweekhuis word gebruik om die plante te kweek wat vir praktikums en navorsing benodig word. Slegs die vertoonkweekhuis-kompleks is slegs op versoek oop vir die publiek, en is verdeel in ’n tropiese en ’n vetplant-kweekhuis. Die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botaniese-tuin/kontak-ons
Botaniese Tuin: Kontak ons
Besoekersinligting: Die NWU Botaniese Tuin is oop vir lede van die publiek. Ons vra egter dat groepe vooraf kennis gee van hulle besoek. Skoolgroepe is ook welkom. Kontak ons gerus indien u enige verdere inligting benodig. Ligging: Die Botaniese Tuin is langs die Potchefstroomkampus van die Noordwes…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/sdk/dienste-en-kostes
Dienste en Kostes
Die blad is onder konstruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe vir meer inligting.http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/inligtingstelsels
Inligtingstelsels
[accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Inligtingstelsels behels die ontleding en organisasie van besigheidsinligting deur die toepassing van tegnologie. Dit vermeng kernkonsepte van bestuur, bedryf, en inligtingstelselsteorie met rekenaarwetenskaps- en ingenieursmetodes en -tegnologieë om ʼn organisasie se data doeltreffend te bestuur. Met ons BCom in Inligtingstelsels sal jy deel word…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Inleiding tot Rekenaars en Programmering Inleiding tot Programmering Objekgeoriënteerde Programmering Rekenaarorganisasie en -argitektuur Stelselontleding Inleiding tot Netwerke Elektroniese Besigheid Inleiding tot Databasisse Stelselontwerp Webprogrammering Projekbestuur vir Inligtingstelsels Inligtingstelselsekuriteit…, Graadopsies, BCom in Inligtingstelsels Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied by op die Mahikeng Kampus [M] Kurriculuim kode: 5GVH01 BCom in Inligtingstelsels - Uitgebreide Program Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Aangebied op die Mahikeng Kampus [M] kurriculuim kode: 5XVH01 , Toelatingsvereistes, BCom in Inligtingstelsels APS: 24 Wiskunde: Vlak 4 (50%), of Wiskundige Geletterdheid: Vlak 5 (60%) Engels: Vlak 4 (50%) BCom in Inligtingstelsels - Uitgebreide Program APS: 21 Wiskunde: Vlak 3 (450%), of Wiskundige Geletterdheid: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 3 (40%) , Loopbaangeleenthede , Besigheidsanalis OHB-spesialis Webinhoudbestuurder Projekbestuurder Databasisanalis Databasisadministrateur Toepassingsontwikkelaar IS-sekuriteitsbestuurder E-ondernemingsbestuurder Toepassing-analis Data-analis Inligtingstelselsbestuurder IT-konsultant IT tegniese ondersteuning-beampte IS/IT-ouditeur Stelselontleder , Nagraadse studies, Nagraadse studie in Inligtingstelsels sluit in: BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Mahikeng [M] [/accordion] Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/node/23684
Risikobestuur
[accordion], Oorsig, ʼn Risikobestuurder identifiseer moontlike risiko’s wat kan ontstaan as gevolg van laer kontantvloei en hoër versekeringskoerse vir die besigheid. Hierdie spesialiste assesseer risiko’s en implementeer planne en strategieë om besigheidsverliese te minimeer. Ons drie-jaar BCom Ekonomie en Risikobestuur-kwalifikasie bied aan u die geleentheid om te…, Toelatingsvereistes, APS 28 Wiskunde vlak 4 (50%) Engels vlak 4 Addisonele veriestes mag van toepassing wees as per Fakutiet se jaarboek / kalendar Voldoen nie aan die vereistes nie? Sien inligting oor die Verlengde program hieronder , Kampusse waar program aangebeid word, Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] , Kwalifikasie, BCom Ekonomie en Risikobestuur Durasie: 3 jaar, voltyds [Kwalifikasie 5FKH05 P/V] Sien asseblief die jaarboek vir meer inligting, Loopbaangeleenthede, Bankbestuur Finansiële risikobestuur Korporatiewe en stadstesourier Fonds- en batebestuur SAFEX-handel Geld-, kapitaal- en aandelemark Ekonomiese advies, Nagraadse studies, BCom Hons in Ekonomie met Risikobestuur MCom in Toegepaste Risikobestuur PhD in Risikobestuur Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion] , Verlengde programme, [accordion], Oorsig, Die Uitgebreide Program sluit ʼn addisionele jaar van studie in wat die student se basiese kennis en vaardighede sal verbeter alvorens aanbeweeg word na meer gespesialiseerde studies in die latere jare van die programme. Verder het studente wat hierdie program volg ʼn baie groter geleentheid om sukses te behaal in hul studies, aangesien dit…, Kwalifikasie in die program, BCom Ekonomie en Risikobestuur Durasie: 4 jaar, voltyds [Kwalifikasie 5XKH05 V], Toelatingsvereistes, APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of meer) / Wiskunde Geletterheid vlak 6 (70% of meer) Addisionele vereistes mag van toepassing wees as per Fakultiet se jaarboek / kalendar, Kampus waar program aangebeid word, Vanderbijlpark [V], Loopbaangeleenthede, Bankbestuur Finansiële risikobestuur Korporatiewe en stadstesourier Fonds- en batebestuur SAFEX-handel Geld-, kapitaal- en aandelemark Ekonomiese advies, Nagraadse studies, BCom Hons in Ekonomie met Risikobestuur MCom in Toegepaste Risikobestuur PhD in Risikobestuur Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion]http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/besigheidstatistiek-en-operasionele-navorsing
Besigheidstatistiek en Operasionele Navorsing
Berei voor om jou passie in ʼn loopbaanbate te omskep met ons Besigheidsstatistiek en Bedryfsnavorsing-kursus. Leer noodsaaklike statistiese tegnieke soos hipotesetoetsing, regressie-analise en waarskynlikheidsverdelings om data te interpreteer en neigings te ontbloot. Duik in operasionele navorsing om optimaliseringsmodelle, lineêre programmering…, Studierigtings in die veld , BCom in Operasionele Navorsing BCom in Statistiekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/transporteconomics_Logisticsmanagement
Vervoerekonomie en logistieke bestuur
Begin jou reis deur die dinamiese wêreld van vervoerekonomie en logistieke bestuur. Hierdie kursus bied 'n omvattende verkenning van hoe goedere en mense doeltreffend in 'n globale ekonomie beweeg. Ontdek die ekonomiese beginsels wat vervoerstelsels dryf, en ontleed faktore soos vraag en aanbod, kostestrukture en ekonomiese impak. Logistieke…, Kwalifikasies in die studieveld, BCom in Sakebedrywighede met Vervoerekonomie BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuurhttp://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/risko-bestuur
Risko Bestuur
Verken en delf dieper in die verskillende teoretiese grondslae van risiko, en ondersoek konsepte van finansiële risiko tot operasionele en strategiese risiko's. Jy sal leer om potensiële bedreigings te identifiseer, die impak daarvan te evalueer en omvattende risikobestuurstrategieë te ontwikkel. Deur 'n mengsel van streng kursuswerk en…, Kwalifikasies in die studieveld, BCom Ekonomiese Wetenskappe met Risikobestuur BCom Ekonomiese Wetenskappe met Landbuo-ekonomie & Risk Management Toegepaste Risikobestuur word slegs as 'n nagraadse program aangebied. Indien jy belangstel, besoek asseblief UARM vir inligting UARMhttp://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/informatika
Informatika
[accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ons BCom in Ekonomiese Wetenskappe met ʼn spesialisasie in Ekonomie en Informatika kombineer ekonomiese teorie met die nuutste tegnologie. Hierdie program berei jou voor om analitiese hulpmiddels van ekonomie te bemeester saam met die nuutste informatika-innovasies, wat jou toerus vir rolle aan die voorpunt van datagedrewe besluitneming. Berei…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Rekeningkunde Ondernemingsbestuur Ekonomie Berekening Ekonomie Statistiek, Graadopsies, BCom in Ekonomiese Wetenskappe met Ekonomie en Informatika Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied op Mahikeng [M] & Vanderbijlpark [V] kampusse Kurriculuim kode: 5FKH02, Toelatingsvereistes, BCom in Ekonomiese Wetenskappe met Ekonomie en Informatika APS van 26 Wiskunde Vlak 3 (40-49%) Engels OF Afrikaans vlak 4 (50-59%), Loopbaangeleenthede , Ekonomiese Analis Besigheidsintelligensie-analis Datawetenskaplike Finansiële Analis Marknavorsingsanalis Stelselontleder Data-analis Risiko-analis Ekonomie-konsultant UX/UI-ontwerper Gesondheidsinformatika-spesialis Beleidsanalis E-handel-analis , Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied op Potchefstroom Kampus [P] Vanderbijlpark Kampus [V] [/accordion] Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/sakebedrywighede-met-logistieke-bestuur
Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur
[accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Vervoerekonomie is noodsaaklik om die beweging van vrag en passasiers vanaf die punt van oorsprong tot by die bestemming te verstaan, om te verseker dat hulle op die regte plek, in die gewenste toestand en op die regte tyd aankom. Hierdie aktiwiteite is belangrik vir die funksionering van enige ekonomie. Met ons BCom in Sakebedrywighede wat…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Inleiding tot Logistiek Logistieke Strategieë en Kliëntediens Logistieke Besigheidstelsels Vervoerbeplanning Internasionale Logistiek , Graadopsies, BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied by Mahikeng [M] BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Aangebied by Mahikeng [M] Kampus , Toelatingsvereistes, BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 4 (40%) Engels: Vlak 4 (50%) BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur - Uitgebreide Program APS: 20 Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskundige geletterdheid: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 3 (40%) , Loopbaangeleenthede , Logistieke bestuur Verskaffingskettingbestuurder Logistieke bestuurder Vragversender Pakhuisbedryf Voorraadbeheer Openbare vervoer-beplanner/skeduleerder/modelleerder Verkeer- en reisimpakassessor Nasionale regering, provinsiaal, distrik en plaaslike munisipaliteit , Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Potchefstroom [P] [/accordion], , JaarboekProf Gowokani Chirwa is an Economist with expertise in Health Economics. He obtained his PhD in Economics from the University of York, UK, where he was based at the Centre for Health Economics. His primary research interests include health economics, global health economics, inequality, and poverty, with a particular focus on multidimensional…
http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/gowokani-chirwa