http://commerce.nwu.ac.za/af/inligtingstelsels
Inligtingstelsels
[accordion], Oorsig, Inligtingstelsels behels die ontleding en organisasie van sake-inligting deur die aanwending van tegnologie. As sodanig smelt dit kernkonsepte van bestuurs-, bedryfs- en inligtingstelselteorie saam met rekenaarwetenskap- en ingenieursmetodes en tegnologieë om ’n organisasie se data te bestuur. Professionele persone in die Inligtingstelsels-…, Kwalifikasie in die program, BCom Inligtingstelsels Durasie: 3 jaar voltyds [Kwalifikasie 5GVH01 M] Vir meer inligting sien ook die jaarboek, Toelatingsvereistes, APS van 26 Wiskunde vlak 4 (50% of meer) Addisionele vereistes mag van toepassing wees as per Fakulteit se jaarboek / kalendar Voldoen nie aan die vereistes? Sien inligting oor die Verlendge program hieronder, Kampus waar die program aangebeid word, Mahikeng [M], Loopbaangeleenthede, Besigheidsontleder ERP-spesialis Webinhoudbestuurder Projekbestuurder Databasisontleder Databasisadministrateur Toepassingsontwikkelaar IS-sekuriteitsbestuurder E-besigheidsbestuurder Toepassingsontleder Data-ontleder Inligtingstelselbestuurder IT-konsultant IT tegniese ondersteuningsbeampte IS/IT-ouditeur Stelselontleder , Nagraadse studies, BCom Hons in Inligtingstelsels MCom in Informatika met Inligtingstelsels PhD in Inligtingstelsels Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion], BCom Inligtinstelsels Verlengde Program, [accordion], Oorsig, Inligtingstelsels behels die ontleding en organisasie van sake-inligting deur die aanwending van tegnologie. As sodanig smelt dit kernkonsepte van bestuurs-, bedryfs- en inligtingstelselteorie saam met rekenaarwetenskap- en ingenieursmetodes en tegnologieë om ’n organisasie se data te bestuur. Professionele persone in die Inligtingstelsels-…, Kwalifikasie in die program, BCom Inligtingstelsels Durasie: 4 jaar voltyds [Kwalifikasie 5XVH01 M] Vir meer inligting sien ook die jaarboek, Toelatingsvereistes, APS van 20 Wiskunde vlak 3 (40% of meer) Addisionele vereistes mag van toepassing wees as per Fakulteit se jaarboek / kalendar, Kampus waar program aangebeid word, Mahikeng [M], Loopbaangeleenthede, Besigheidsontleder ERP-spesialis Webinhoudbestuurder Projekbestuurder Databasisontleder Databasisadministrateur Toepassingsontwikkelaar IS-sekuriteitsbestuurder E-besigheidsbestuurder Toepassingsontleder Data-ontleder Inligtingstelselbestuurder IT-konsultant IT tegniese ondersteuningsbeampte IS/IT-ouditeur Stelselontleder , Nagraadse studies, BCom Hons in Inligtingstelsels MCom in Informatika met Inligtingstelsels PhD in Inligtingstelsels Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion]http://commerce.nwu.ac.za/af/economic-and-management-sciences/buitengewone-aanstellings
Buitengewone aanstellings
Hierdie aanstellings is persone uit die industrie en die sakesektor wat betrokke is by die akademie, en sal dit vir ons moontlik maak om die mensehulpbronne tot ons beskikking meer doeltreffend aan te wend vir navorsing, innovasie, onderrigaktiwiteite, samelewingsimpak en verwante aktiwiteite, en om terselfdertyd bande te smee met die industrie en…http://commerce.nwu.ac.za/af/BAToerismebestuur
BA met Toerismebestuur
[accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Verdiep jouself in die dinamiese reis- en gasvryheidsbedryf met ons Baccalaureus Artium-programme wat fokus op die spesialisering in Toerismebestuur. Verwerf die vaardighede om onvergeetlike ervarings te skep en groei in die dinamiese toerismebedryf aan te dryf. Berei voor om jou stempel af te druk in ʼn bedryf waar elke bestemming ʼn geleentheid is…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Hulpbronbestuur Toerisme-/Gebeurtenisbestuur Toegepaste toerisme-/gebeurtenisbestuur Toerismebemarking Toerismeontwikkeling, Graadopsies , BA met Toerismebestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Mahikeng [M] kampus aangebeid Kurrikulumkode 1GBH02 BA Sielkunde met Toerismebestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] kampus aangebied Kurrikulumkode: 1GBH11 BA Gesondheidswetenskappe met Rekreasiekunde en Toerismebestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds…, Toelatingsvereistes, BA met Toerismebestuur APS: 22 English vlak 4 (50% of meer) BA Sielkunde met Toerismebestuur APS: 26 Wiskunde: Vlak 3 (40% of meer) OF Wiskundige geletterdheid vlak 5 (60-69%) BA Gesondheidswetenskappe met Rekreasiekunde en Toerismebestuur APS: 24 English vlak 4 (50% of meer), Loopgeleenthede, Vir meer as 'n dekade het ons gegradueerdes hul merk in beide die private en openbare sektor gemaak en suksesvolle loopbane oor 'n wye reeks rolle gebou, insluitend: toerismebestuur en -bemarking gastehuis-, hotel- en wildplaasbestuur geleentheids- en ervaringskoördinering kliënte-ervaring en gasverhoudingsbestuur toerismekonsultasie en -…, Nagraadse studies, BCom Hons in Bestuurswetenksappe met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur [/accordion] Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/industrial-psychology-and-human-resource-management/kontak-ons