http://commerce.nwu.ac.za/af/toerismebestuurenrekreasiekunde
Toerismebestuur en Rekreasiekunde
Die Toerisme- en Rekreasiespan aan die NWU is die leiers in hul onderskeie velde. Gereelde kontak met industrie, navorsingsprojekte en konsultasies hou ons aan die voorpunt van nuwe ontwikkelings wat u ook ʼn paar stappe voor die res sal hou. Ons het ʼn Baie aktiewe Toerisme-studentevereniging, genaamd Excursio, wat ook verskeie geleenthede aan…, Oorsig, Na voltooiing van hierdie drie-jaar-program sal u in staat wees om ʼn toerismebesigheid te bestuur en te bemark, sowel as om ʼn rekreasiebestuurder te word. U sal, onder andere, leer om u eie akkommodasie-onderneming te ontwikkel en bestuur, om geleenthede te bestuur, sowel as hoe om die natuur as toerisme-attraksie te optimeer. In…, Toelatingsvereistes, APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40-49%) / Wiskunde Geletterdheid vlak 6 (70% of meer) Addisionele vereistes as per Fakultiet se jaarboek , Kampus, Potchefstroom [P], Kwalifikasie, BCom met Toerismebestuur en Rekreasievaardighede [Kwalifikasie 5FPH04 P] , Loopbaangeleenthede, Hoewel hierdie kwalifikasie aan graduandi toegang tot die hele toerisme-industrie bied, is BCom-kwalifikasies gefokus op die bestuur van die industrie en besighede. Dit skep spesifiek toegang tot loopbane soos toerisme-ekonome, toerismebestuurders, bemarkers, navorsers, dosente, konsultante, gastehuisbestuurders en geleentheidsbestuurders in beide…, Nagraadse studies, BCom in Bestuur met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur Besoek gerus die nagraadse bladsy vir meer inligting. [/accordion]http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism/kontak-ons
Kontak ons
Mahikeng, Fisiese adres: Algemene Akademiese Gebou Blok C Mahikengkampus Hoek van Albert Luthuli en Universiteits-rylaan Mmabatho Posadres: Skool van Toerismebestuur Private sak X2046, Interne bussie 575 Mahikengkampus Noordwes-Universiteit Mmabatho 2735 Kontaknommer: E-pos: , Potchefstroom, Fisiese adres: Gebou E3 Potchefstroomkampus Hoffmanstraat 11 Potchefstroom Posadres: Skool van Toerismebestuur Private sak X6001, Interne bussie 300 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2520 Kontaknommer: +27 (018) 299 4140 E-pos: Lizanne.Smit@nwu.ac.za ,http://commerce.nwu.ac.za/af/training-and-development/contact-us
Kontak ons
Fisiese adres:, Noordwes-Universiteit Skool vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Kantoor nommer 319 Gebou E3 Hoffmanstraat Potchefstroom 2531, Kontaknommers:, Kontakno: +27(0)18 285 2574 e-pos: 25124870@nwu.ac.za, GPS-aanwysings:, S26° 41.451’ O27° 05.459’,http://commerce.nwu.ac.za/af/accounting-sciences/nagraadse-kwalifikasies