http://health-sciences.nwu.ac.za/af/sciences/gesondheidswetenskappe-nagraadse-studies
Gesondheidswetenskappe Nagraadse Studies
NAVORSINGSENTITEITE 1. CEN – SENTRUM VAN UITNEMENDHEID VIR VOEDING Magister Scientiae in Dieetkunde 8DB P01; G802P [C] Magister Scientiae in Voeding 8CW P01; G802P [C] Magister Scientiae in Voeding 8DA N01; G801P [R…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/gesondheidsbevordering-welstand-aktivering
Gesondheidsbevordering & Welstand aktivering
Oorsig In Suid-Afrika moet gesondheid binne die historiese konteks van gesondheidsongelykhede en 'n viervoudige siektelas beskou word. Met 'n klein, onbekostigbare, maar baie kundige private gesondheidsorgsektor en 'n groot, openbare gesondheidsorgstelsel wat volgens die primêre gesondheidsorgfilosofie…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/versterking-van-gesondheidstelsels
Versterking van Gesondheidstelsels
Versterking van Gesondheidstelselshttp://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/social-greenhouse%25E2%2584%25A2
Social Greenhouse™
Die Social Greenhouse™ is ʼn sosiale innovasie koppelvlak wat die aanneem van innoverende oplossings binne gemeenskappe bevorder. Met meer as ʼn dekade se ervaring in gemeenskapsbetrokkenheid en inkomstegenererende gemeenskapsgebaseerde projekte, kan AUTHeR nou ʼn ryk bron van beste praktyke in gemeenskapsgeïntegreerde…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/welstand-aktivering
Welstand Aktivering
Welstand Aktiveringhttp://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/opleiding
Opleiding
Olpeidingswerkswinkels en webinare Die volgende geskeduleerde opleidingswebinare oor kwalitatiewe navorsingsmetodologie word in 2022 aangebied. Vir vedere inligting of ondersteuning met besprekings, kontak Me Joyce Matsietso.http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/ons-benadering
Ons benadering tot gemeenskapsbetrokkenheid
Gemeenskapsbetrokkenheid by AUTHeR beskryf die samewerking tussen vennote binne AUTHeR en die breër gemeenskap vir ʼn gemeenskaplik voordelige uitruil van kennis en hulpbronne binne die konteks van vennootskap en wederkerigheid ten einde uiteindelike sosiale geregtigheid te laat geskied. Die volgende kernwaardes vorm die…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/gesondheidsbevordering-welstand-aktivering-2
Gesondheidsbevordering & Welstand aktivering 2
Hulpbronne: Health promotion (0.48MB) Responsible discarding practices (10MB) Nuttige skakels: The Ottawa Charter for Health Promotion World Health Calendar Western Cape on Wellness (WOW) Public Health Association of South Africa (PHASA)http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/volhoubare-di%25C3%25ABte-voedselstelsels
Volhoubare Diëte & Voedselstelsels
Hulpbronne: A Taste of Vaalharts, Traditional Tswana Cooking (4.95MB)http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/volhoubare-gemeenskapsontwikkeling-betrokkenheid-2
Volhoubare Gemeenskapsontwikkeling & -betrokkenheid 2
Hulpbronne: Social Greenhouse® (1.1MB) Social Greenhouse® - Executive summary (0.04MB) LIFEPLAN® (1.23MB)Prof Brits het 'n passie vir kreatiewe klaskamer omgewings en gemeenskapsuitreik-projekte om onderwys en gesondheid te verbeter. Doeltreffende wetenskaplike kommunikasie deur verskillende onderrigbenaderings kan geleenthede skep vir aktiewe deelname en koöperatiewe leer in die klaskamer. Oorbrugging van pedagogiese grense van…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart-physiology-nutrition-and-consumer-sciences-physiology/sanette-js-brits
Sanette (JS) Brits
Prof Brits het 'n passie vir kreatiewe klaskamer omgewings en gemeenskapsuitreik-projekte om onderwys en gesondheid te verbeter. Doeltreffende wetenskaplike kommunikasie deur verskillende onderrigbenaderings kan geleenthede skep vir aktiewe deelname en koöperatiewe leer in die klaskamer. Oorbrugging van pedagogiese grense van…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa/philosophiae-doctor-farmasie-met-farmasiepraktyk
Philosophiae Doctor in Farmasie met Farmasiepraktyk
Die doel van ons PhD-program is om farmaseutiese wetenskaplikes toe te rus met gevorderde teoretiese en praktiese kennis in verskillende farmaseuties-wetenskaplike en praktykdissiplines. Met hierdie kwalifikasie kan die student tot ’n verbreding van die leierskapsbasis vir innovasie bydra. Die struktuur van die program is soos…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa/aansoekproses-nagraadse-studies