http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/huidige-projekte-african-predict
Huidige projekte | African-PREDICT
.col-sm-6.twitter { background-color: #F2F2F2; padding: 10px; } Oor African-PREDICT African-PREDICT studie (African PRospective study on the Early Detection and Identification of Cardiovascular disease and HyperTension) Die African-PREDICT studie is ‘n longitudinale studie wat in 2013 begin…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/health-sciences/eerstejaarstudente-fakulteitinligtingsgids
Eerstejaarstudente Fakulteitinligtingsgids
Welkom eerstejaarstudente van 2022 by die NWU, Fakulteit Gesondheidswetenskappe! Laai jou Fakulteit Gesondheidswetenskappe Registrasie- en Oriënteringsprogram 2022 hier af. Laai u Fakulteitinligtingsgids en kampuskaart hier af: Inligtingsboekie KampuskaartDr Jacobs is 'n Senior Lektor in die Departement Fisiologie en doen navorsing binne die Hipertensie in Afrika Navorsingspan. Hy het 'n MSc in Biochemie (met 'n spesifieke fokus op metabolisme) en het etlike jare ondervinding as 'n laboratoriumtegnikus in diagnostiese en navorsingslaboratoriums. Sy PhD in Kardiovaskulêre Fisiologie het gefokus op…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart-physiology/adriaan-jacobs
Adriaan Jacobs
Dr Jacobs is 'n Senior Lektor in die Departement Fisiologie en doen navorsing binne die Hipertensie in Afrika Navorsingspan. Hy het 'n MSc in Biochemie (met 'n spesifieke fokus op metabolisme) en het etlike jare ondervinding as 'n laboratoriumtegnikus in diagnostiese en navorsingslaboratoriums. Sy PhD in Kardiovaskulêre Fisiologie het gefokus op…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/health-professions-education-chpe/tuis
Tuis
Prof Awie Kotzé, die dekaan van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, het in 2013 die strategiese visie gehad om uitnemendheid in onderrig en leer in die fakulteit te bevorder. Hy het die inisiatief geneem om ’n hoëronderwysspesialis met ’n agtergrond in gesondheidswetenskappe in die dekaan se kantoor aan te stel. Hierdie enkele…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/health-professions-education-chpe/nagraadse-programme
Nagraadse programme
Twee nuwe kwalifikasies is ontwikkel en word tans deur die CHPE aangebied: ’n Meestersgraad in Gesondheidswetenskappe en Gesondheidsberoepe-onderrig ’n DPhil in Gesondheidswetenskappe met Gesondheidsberoepe-onderrig Die doel van albei hierdie kwalifikasies is om aan gesondheidskundiges wat in…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/numiq/implementering-van-ondersteunende-neuro-ontwikkelingsversorging-van-premature-babas
Implementering van Ondersteunende Neuro-ontwikkelingsversorging van Premature Babas
Hierdie projek fokus op die lewensgehalte van babas wat premature geboortes oorleef – ʼn aspek van versorging wat dikwels nie genoeg erkenning kry nie. Daar word baie navorsing gedoen oor die effek van ondersteunende neuro-ontwikkelingsversorging, maar dit word nie altyd as ʼn omvattende model van…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/health-professions-education-chpe/projekte
Projekte
Die CHPE is tans by ’n aantal projekte betrokke, waarvan ’n aantal navorsingsverwant is en ’n aantal op kwaliteitsbevordering fokus. ’n Paar voorbeelde: Omgekeerde klaskamer, vervlegde leer en grootklasonderrig Die uitdagings van die onderrig en assessering in baie groot klasse (meer as ’n duisend…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/compres/toets
Toets
Overview The Faculty of Health Sciences of the North-West University directs its programmes and activities towards the pursuit of relevant knowledge and innovation in health sciences in order to promote and improve the health of the population of South Africa, Africa and the world via education, research, services and community…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa/meestersgraad-farmasiepraktyk
Meestersgraad in Farmasiepraktyk
Die doel van die Magister Pharmaciae in Farmasiepraktyk-kwalifikasie is om nagraadse studente toe te rus om op ’n hoogs funksionele vlak as aptekers te praktiseer. Hulle kan as rolmodelle in die praktyk en toekomstige ontwikkeling van farmasiepraktyk, farmaseutiese stelsels, farmaseutiese openbare gesondheidsorg, farmakowaaksaamheid, farmako-…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/health-professions-education-chpe/kontak-ons