http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/cross-connect-community-outreach-ccco
Cross Connect Community Outreach (CCCO)
Die CCCO-uitreikprogram is reeds goed gevestig op die Wes-Rand, en ondersteun gesinne en stig kleuterskole en ander ondersteuningstrukture. Hulle brei vinnig uit en benodig 'n vaardige span om projekte te bestuur en tegniese ondersteuning te bied aan die vennootskappe in die gemeenskappe. Ons doelwit is om sodanige departement…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/potchefstroom-animal-welfare-society-paws
Potchefstroom Animal Welfare Society (PAWS)
Mense wat hul werk en selfs hul huise verloor, plaas baie druk op PAWS om diere te red van gesinne wat nie in staat is om na hul diere om te sien nie. Donasies is min a.g.v. die huidige ekonomiese krisis en die gevolglike druk op maatskappye en individue. Ons doelwit is om werklose lede van die plaaslike…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/engenius-kids-ontwikkelingsprogram-loodsstudie-ikageng
Engenius Kids-ontwikkelingsprogram Loodsstudie in Ikageng
Die doel van die Engenius Kids-ontwikkelingsprogram is om talentvolle leerders in sekondêre skole te identifiseer en op hulle te fokus om mentorskapsvaardighede te ontwikkel. Ontwikkel in samewerking met kundiges op verskillende terreine 'n nuwe stel hulpmiddels vir hierdie leerders om beter te vaar op tersiêre vlak – nie net vir moontlike…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/deskriptiewe-linguistiek
Deskriptiewe Linguistiek
Oorsig Hierdie subprogram fokus op navorsing in wat breedweg “beskrywende linguistiek” genoem kan word; ʼn ander term wat ook dikwels in Suid-Afrika daarvoor gebruik word, is “mikrolinguistiek” – dit wil sê, taalwetenskap wat hoofsaaklik (maar nie uitsluitlik nie) fokus op die struktuur van…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/toegepaste-linguistiek
Toegepaste Linguistiek
Oorsig Toegepaste Linguistiek kan beskou word as ʼn dissipline van ontwerp, met die doel om oplossings te ondersoek en te ontwerp vir sosiale probleme wat met taal verband hou. Dit sluit teoretiese en empiriese ondersoeke in van werklike en kontemporêre sake waarin taal ʼn sentrale kwessie is. Dit vorm die basis vir…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/literatuur
Literatuur
Oorsig Op die oomblik fokus die subprogram Literatuur op die temas Literêre tekstualiteit: Produkte en prosesse, Lewenskrywing, Ekokritiek en Ekofeminisme, Eudamonie en Metamodernisme. Ons spesialiseer op gebiede soos teksproduksie, teksuitgawe, intertekstualiteit, teksinterpretasie en verhoudings tussen teks en die w…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/personeel
Personeel
.views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom: 20px; } .block-title.block-title { border-bottom: 1px solid #4d4d4d; }http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/nwu-nagraadse-studies
NWU Nagraadse Studies
Potchefstroom Baccalaureus Artium Honneursgrade: Honneurs in Afrikaans en Nederlands Honneurs in Taalstudie Honneurs in Literêre Studie Honneurs in Taaltegnologie Honneurs in Engels Honneurs in Frans Honneurs in Duits Honneurs in Afrikaans…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/personeel-kommunikasie
Personeel - Kommunikasie
.views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; } .field-content.col-sm-4.img-responsive.text-align-center > img { height: auto; width: 100%; }http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/personeel-kreatiwiteitsentrum