Engels
Beskikbaar op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus Die geskiedenis van die Engelse taal het eintlik begin met die aankoms van drie Germaanse stamme wat Brittanje in die 5de eeu n.C. ingeval het. Engels het dus sy wortels in die Wes-Germaanse tale van die Indo-Europese taalfamilie, waaruit Duits en Nederlands ook…
Frans
Beskikbaar op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus In 2020 is la langue française, die taal van die liefde, ’n amptelike taal in 32 lande en dit word in meer as 43 lande deur ongeveer 300 miljoen mense regoor die wêreld, op elke vasteland, gepraat. Daar is meer as 50 miljoen mense in die w…
Duits
Beskikbaar op die Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus Duits is die taal van wetenskaplikes, uitvinders, filosowe, komponiste, kunstenaars, digters en skrywers. Meer as 100 Nobelpryse is al toegeken aan Duitssprekende individue wat hulleself op die gebied van fisika, chemie, fisiologie, medisyne, letterkunde en vrede onderskei…
Kontak ons
Mahikeng Fisiese adres: Gebou, Kamer Mahikengkampus Posadres: Privaatsak X2046, Interne bussie 575 Mahikengkampus Noordwes-Universiteit Mmabatho 2735 Kontaknommer: Tel: +27 18 389 2251/2908 E-pos mpho.chaka@nwu.ac.za Potchefstroom Physical address: Gebou E9, Kamer 109…
Vriende en vennote
VRIENDE EN VENNOTE img{border-color:#909090;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow: hidden; width: 100%; height: 80%; left: 0; top: 10%; border-bottom: 1px solid #FFF; border-top…
Taaltegnologie
Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer mense met rekenaars in natuurlike (menslike) taal moet kommunikeer, moet die taal wat…
Nagraads
ALGEMENE INLIGTING Al die onderstaande projekte vorm deel van groter projekte by CTexT. As sodanig sal u begelei word deur ’n dosent by Lettere en of Natuurwetenskappe, sowel as ’n navorser/ingenieur by CTexT. Masjienvertaling vir Suid-Afrikaanse tale Masjienvertaling behels die outomatiese…
Skryfhulpmiddels
img{border-color:#909090;} .hovereffect p{ color:white;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow: hidden; width: 100%; padding: 20px; height: auto; left: 0; top: 0; border-bottom: 1px solid #FFF…
Autshumato
MASJIENVERTALING EN AUTSHUMATO Masjienvertaling is die proses waar een mensetaal outomaties vertaal word na 'n ander mensetaal deur 'n gerekenariseerde stelsel. ’n Onderskeid kan binne die paradigma van masjienvertaling getref word tussen mensgesteunde masjienvertaling en masjiengesteunde vertaling deur mense.…
Navorsing en kundigheid
NAVORSING EN KUNDIGHEID Die Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT) is op 1 Junie 2004 as ’n selfstandige eenheid sonder winsbejag van die Navorsingseenheid: Tale en Literatuur in die Suid-Afrikaanse Konteks in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) gestig. CTexT is die instrument…
Tuis
Filosofie is die studie van grondliggende probleme oor kennis, waarheid, waardes, bestaan, werklikheid, denke, rede en die sin van die lewe. Die term filosofie beteken letterlik liefde (philia) van wysheid (sophia). Diegene wat ʼn beter begrip wil kry van die lewe, die wêreld waarbinne ons leef, ons verhoudinge met ander mense en oor…
Personeel
.views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; }
Nagraadse studies
Nagraadse kwalifikasies in Filosofie [accordion] Oorsig Wonder jy oor die groter konteks waarin jy jou beroep beoefen? Wil jy die idees wat ons wêreld rig van nader bestudeer? Wil jy jouself met beter insig binne die groot debatte van die sameleweing kan oriënteer? Nagraadse studie in Filosofie kan jou binne bereik van…
Kontak ons
Potchefstroomkampus Skooldirekteur Prof. Anné Verhoef Gebou F13, Kantoor G11, Potchefstroomkampus 018 299 1569 anne.verhoef@nwu.ac.za Administratiewe Assistent Miandra Crous Gebou F13, Kantoor G13, Potchefstroomkampus 018 299 4356 miandra.crous@nwu.ac.za Senior Administratiewe…