http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/ba-geesteswetenskappe
BA in Geesteswetenskappe
Die algemene doel van die kwalifikasie is om drie vakgroepe, naamlik tale, sosiale wetenskappe en filosofie, in een breë geesteswetenskappe-program te kombineer. Hierdie kombinasie maak voorsiening vir ’n wye keuse van vakke in die geesteswetenskappe, maar al die vakke hou steeds met mekaar verband. Benewens jou hoofvak moet jy…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/bphil-filosofie-politiek-en-ekonomie
BPhil in Filosofie, Politiek en Ekonomie
Die doel van die BPhil in Filosofie, Politiek en Ekonomie is om menslike probleme te ondersoek wat met eksistensie, kennis, mag, waardes en ekonomie verband hou. Hierdie drie aspekte van ons lewens – filosofie, politiek en ekonomie – hou onderling met mekaar verband en moet in verwantskap met mekaar verstaan word. Die…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/nagraadse-kwalifikasies-filosofie
Nagraadse kwalifikasies in Filosofie
[accordion collapsed] Kortleerprogram (Sertifikaat in Filosofie) Vind meer uit oor die Kortleerprogram (Sertifikaat) in Filosofie BA Hons in Filosofie en MPhil in Filosofie Vir die BA Hons en MPhil is daar vier modules wat voltooi moet word, sowel as ʼn navorsingsopstel (Hons) of skripsie (MPhil). Die klasse vir die modules is…http://humanities.nwu.ac.za/af/humanities/sluitingsdatums-vir-honneursaansoeke