http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboeke-2016
e-Jaarboeke 2016
e-Jaarboek 2016 Algemene Akademiese Reëls Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe Voorgraads Indiens- en Verdere Opleidingsprogramme: ADE Indiens- en Verdere…http://www.nwu.ac.za/af/belangrike-datums-2017
Belangrike datums 2017
Jaarlikse institusionele kalender Raamwerk vir institusionele kalender Semesterindelings Skooltermyne en openbare vakansiedae (soos deur die Minister van Onderwys gepubliseer) KENNISGEWING: Die NWU se 2018 semesterdatums…http://www.nwu.ac.za/af/frans-kgomo-alumni
Frans Kgomo | Alumni
Sedert hy Regterpresident van die Noord-Kaap geword het, was Frans Diale Kgomo al in beheer van hoëprofiel-hofsake wat baanbrekerswerk gedoen het om menseregte en grondwetlike waardes te handhaaf. Frans, wat in Brits in Noordwes gebore is, het in 1985 ’n LLB-graad aan die voormalige Universiteit van…http://www.nwu.ac.za/af/karen-meiring-alumni
Karen Meiring | Alumni
Die naam Karen Meiring is sinoniem met vermaak, vanaf haar vroeë werk op die verhoog en haar bydraes tot Suid-Afrikaanse kunstefeeste, tot haar innoverende werk om kykNet as ’n gewilde en suksesvolle Afrikaanse televisiekanaal te vestig. Karen het ’n honneursgraad in drama aan die voormalige…http://www.nwu.ac.za/af/kobie-van-rensburg-alumni
Kobie van Rensburg | Alumni
Kobie van Rensburg het ’n toekomstige loopbaan in die regte en internasionale politiek vir musiek verruil. Hy het sy drome gevolg en ’n wêreldbekende tenoor, musikus, onderwyser en regisseur geword. Hy is in Johannesburg gebore, het in Potchefstroom studeer en later na Duitsland verhuis. Kobie is…http://www.nwu.ac.za/af/llewellyn-van-zyl-alumni
Llewellyn van Zyl | Alumni
Gerespekteerde navorser en bedryfsielkundige, prof Llewellyn van Zyl, het ’n passie vir aanlyn positiewe sielkundige intervensies. Hy is besig om bedryfsielkunde na die elektroniese omgewing te neem en dit as ’n toeganklike, kostedoeltreffende en effektiewe diens aan te bied. Hy is op die kruin van sy…http://www.nwu.ac.za/af/shante-bukes-alumni
Shante Bukes | Alumni
Shanté Bukes se passie vir waterponie- (jet ski) resies het haar na internasionale sportgebeurtenisse geneem en haar prestasies in hierdie vinnige sport voorspel selfs nog groter dinge. Sedert sy ses jaar gelede met professionele waterponieresies begin het, het sy top-podiumplekke behaal. Haar…http://www.nwu.ac.za/af/tanya-robinson-alumni
Tanya Robinson | Alumni
Dr Tanya Robinson is ’n merkwaardige navorser wat voor die ouderdom van 36 reeds drie doktorsgrade in maatskaplike werk verwerf het. Sy het ’n intense passie getoon om deur empiriese resultate tot die samelewing by te dra, en om deur navorsing te bewys dat ’n verskil gemaak kan word, veral op ’n tyd waar…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/sejako-senatle
Sejako Senatle
Dinamiese regsman Dr Sejako Senatle se toewyding tot die reg het hom op ’n uiteenlopende loopbaanpad geplaas wat die beroepe van aanklaer, tolk, verslaggewer en onderwysbelanghebber ingesluit het. Sejako het al regoor die land as ’n advokaat van die Hoë Hof van Suid-Afrika gewerk. Hy het as ’…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/rudi-van-eldik
Rudi van Eldik
Geëerde navorser Prof Rudi van Eldik word wyd in Suid-Afrika en internasionaal vir sy navorsing in chemie en die ontsluiting van die wonder daarvan erken. Hy spesialiseer in die opklaring van anorganiese en bioanorganiese reaksiemeganismes en doen ook navorsing op ander gebiede, insluitende die toepassing van…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/elsje-jordaan
Elsje Jordaan
Afrigtingskundige Dr Elsje Jordaan is ’n baie bekende sportafrigtingspesialis en pionier in die gebruik van digitale platforms om wedstrydtendense te ontleed. Sy is ’n markleier in die sportbedryf en geniet groot respek, nie net vir haar akademiese prestasies en kundigheid nie, maar ook vir haar karakter…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/daniella-van-heerden
Daniella van Heerden
Uitsonderlike joernalis Sy is ’n inspirasie vir baie opkomende joernaliste. Daniëlla van Heerden het haarself as joernalis van hoë kaliber gevestig sedert sy die redakteur van die studentekoerant, Wapad, op die Noordwes-Universiteit se kampus in Potchefstroom was. Daniëlla het as joernalis vir…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/tjaart-van-der-walt
Tjaart van der Walt
Buitengewone leier Ambassadeur, rektor, hoofbedryfsbeampte, predikant en professor: prof Tjaart van der Walt het al alles gedoen. Hy is ’n buitengewone leier wat lief is vir mense en toegewy is aan God. Dit was duidelik in sy eerste pos – as predikant van die Gereformeerde Kerk in Krugersdorp in 1962…http://www.nwu.ac.za/af/fakulteite
Fakulteite
Fakulteite -Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Rekeningkundige Wetenskappe NWU Besigheidskool Ekonomiese Wetenskappe Bedryfsielkunde & Mensehulpbronbestuur Bestuurswetenskappe Toerismebestuur - Geesteswetenskappe Kommunikasiestudies Owerheidstudies Tale…http://www.nwu.ac.za/af/leidende-dokumente-beheer-en-bestuur
Leidende dokumente
Beleide en Reëls Digitale Besigheidstrategie Etiekkode Jaarverslag Jaarlikse Prestasieplan Onderrig- en Leerstrategie: 2021-2025 (aangepas in November 2023. Tans slegs in Engels beskikbaar) Navorsing- en Innovasiestrategie Statuut van die NWU (gepromulgeer op 24 Junie 2022) Strategie 2015 - 2025 (sien ook …http://www.nwu.ac.za/af/alumni-awards-2017
Alumni Awards 2017
Die NWU is trots op sy alumni en het weer besluit om aan hulle erkenning te gee vir hul persoonlike en loopbaanprestasies en vir hul navolgenswaardige bydraes tot die samelewing. 2017 is die vyfde jaar wat NWU-alumni wat hul merk gemaak het – nie net in Suid-Afrika nie, maar ook internasionaal – die gesogte NWU-…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/frits-kok
Frits Kok
Kulturele brugbouer Deur sy bydrae tot Suid-Afrika se kulturele en taallandskap het dr Frits Kok talle waardevolle bydraes gelewer as dinamiese leier wat horisonne verbreed en mense byeenbring. Sy leierskap het daartoe bygedra dat die lidmaatskap van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) feitlik verdubbel…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/thamsanqa-manzi
Thamsanqa Manzi
Suksesvolle entrepreneur Thamsanqa (Thami) Manzi is ’n suksesvolle entrepreneur wat weet hoe om terug te ploeg, en wie se florerende ondernemings werksgeleenthede vir mense in sy gemeenskap skep. Sy harde werk en deursettingsvermoë het sy kleinhandelonderneming, Ola Superstores, laat uitbrei na drie afsetpunte…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/koos-van-rooy